LIPIZZANER BOERPERD X IN KIMBERLEY
15hh 12 jr oud Fantastiese wakker ryperd vir avontuurlistuge ruiter. Baie gehoorsaam baie rustig in die hand, wakker onder die saal, hardloop reguit en hard. Lekker vir plaaswerk en plesier ritte Laai maklik op oop of toe sleepwa.
3.50/5
2 reviews
Price:
R 8,00
R 8,00
Contact
CONTACT