WINDGAT SUZUKI LTZ 400 BESKIKBAAR. IN ALIWAL NORTH
As jy in die mark is vir 'n quad wat spoed het, nog netjies is en jou nie die bank gaan kos nie, moet jy kyk na die Suzuki LTZ400. Die LTZ is baie mooi op gepas en het genoeg spoed om jou te laat glimlag. Sy engine is gesond, band nie verniel nie en bakwerk vertoon netjies. Ons bied: *Inruilings *Aflewering As jy meer wil weet, kontak vir Leon by 079 550 4249
4.00/5
1 reviews
Price:
R 28.900,00
R 28.900,00
Contact
CONTACT