-
loading
Ads with pictures

Huis nog


Top sales list huis nog

Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
South Africa
Ek het nog 2 katjies wat gereed is om na hul nuwe huise te gaan. Die een is heeltemal gemmer en die ander een is wit en gemmer. Albei is mannetjies. Hulle is baie liefdevol en slaap graag op jou skoot. Laat weet my as jy belangstel,ons is in Malmesbury.
R 30
See product
South Africa
Ek het nog 2 tefies oor wat reg is vir n goeie huis.Hulle is nou 7weke oud en raak nou te oulik. Bel of watsapp my gerus vir enige belangstelling...Julle kry nog steets die gratis starter kit by.
R 1.000
See product
South Africa
Pikenees Teef om gratis weg te gee vir n goeie huis asb ek het haar al vir n maand en kry nie haar eienaars nie het oral advertensies op gesit maar nog niks gehoor nie wil haar nie vir spca gee nie sy het oulike maniere en is house trained asb mense help ek kan haar nie hou nie het self 3 honde
R 1
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russell hondjies baie spelerig en liefdevol vol energie hule soek graag n opregte liefdevolle huis eet en drink self nog nie ingespuit of ontwurm nie kontak my op whatsapp 084 435 6418 vir meer inligting of fotos moet asb nie e mail nie whatsapp my
R 300
See product
South Africa
Hulle is reg vir n goeie huis hulle is amper 7weke oud en raak te oulik. Ek het net 2 tefies oor so bel my gerus. Hulle is klaar ingespyt en julle kry nog steets die gratis starter kit by.
R 1.000
See product
South Africa
reun swart worshondjie op vir aanneming. hy is 10 jaar oud maar nog vol energie. opsoek na n huis wat mooi na hom sal omsien en baie liefde voorsien
R 1
See product
Pretoria (Gauteng)
alsatian & labrador puppies ma is alsatian en pa labrador ek het 5 puppies wat nou huise moet kry en hul gespuit 5in1 en hul het kaarte 5 reenkies kan af kom met die prys nog ronel 792 - show phone - 5 hul is baie mooi puppies en amper huis meniere geleer
See product
South Africa
Ek het 'n baie oulike opregte langbeen foxterrier om weg te gee. Moet ongelukkig van hom ontslae raak as gevolg van veranderde omstandighede. Hy is slegs 10 maande oud en dus nog baie jonk. Ek het 'n veearts boekie wat al sy nodige inspuiting geskiedenis toon. Hy is baie vriendelik en is 'n lekker speelerige en energieke hond. Ek soek asb 'n goeie huis vir hom waar hy genoeg aandag sal kry of dalk 'n ander hond wat hom kan besig hou. Kontak my asb indien u belangstel. Ooh ja sy naam is Roof.
See product
South Africa
2 x Reuntjies nog beskikbaar, 7 weke oud Gereed vir hul nuwe huis 30 Julie. Sal geregistreer, gemicrochip, ingeënt en ontwurm wees. WhatsApp Adele by 0833847332 of email ekke.ads@gmail.com
R 5.000
See product
South Africa
Gratis Huskey beskikbaar. 2 jaar oud. Soek asb n goeie huis. Kan nie saam met ander honde wees nie of moet saam met nog huskeys wees. Baie oulike hond op sy eie.
R 123
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Ek het bosten teriers hul is nou 2 weeke oor 3 weeke is hul reg om nuwe huise te kry n teef is R2500 elk en n reen is R1500 elk daar is 3 van hul 2 teefe en 1 reen en daar is nog 3 ander bostens wat reg sal wees oor so 4weeke vir n nuwe huis whatsapp vir meer na vra of belang steling 632 - show phone -
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.