NETJIESE 2013 REBEL 400 4X4 BESKIKBAAR IN SOUTH AFRICA
As jy in die mark is vir 'n goeie side-x-side teen 'n goeie prys wat kan voldoen aan al jou kriteria soos, 4x4 aangedryf, high en low range, bak wat gelaai kan word en jy kan tip, is die Rebel 400 vir jou. Die Rebel het: *4x4 2x4, *High & low range *Opsie vir hak as jy moet sleep *Het 831km of as jy in ure werk 115,7 ure op die klok *Bankie met raam *Dakkie *en nog meer. Vir wat jy betaal kry jy baie, veral as jy sien wat 'n nuwe een se prys is. Finansiering is beskikbaar Aflewering kan gereel word As jy belangstel, kontak my by 082 342 5474
4.00/5
1 reviews
Price:
R 55.900,00
R 55.900,00
Contact
CONTACT