-
loading
Ads with pictures

Volledige vir


Top sales list volledige vir

Cape Town (Western Cape)
Kuilsrivier VIR DIE GROOT GESIN;RUIM GESINSWONING.3Slpk;O/Plan kombuis;3Leefareas;2Badkamers./ VOLLEDIGE WOONSTEL MET EIE INGANG:Vol Badkamer;O/Plan Kombuis;Sit/eetkamer. APARTE KAMER MET EIE INGANG. Besondere Lapa. Swembad. 2 Motorhuise. Afdak vir 5 motors. Omhein. Ideal vir gastehuis. Reference number:
R 1
See product
Potchefstroom (North West)
4.1 ha Vaalrivier-hoewe met baie ontwikkelingspotensiaal. Hierdie hoewe bied die koper soveel moontlikhede. Wil jy op klein skaal boer, dan is hierdie net die regte plek vir jou. Pekaneutbome is baie gewild om te plant in hierdie area. Daar is verskeie opsies om te oorweeg. Daar is ook kamers wat omskep kan word vir vissermanne wat naweke wil kom visvang. Hierdie hoewe bied ook die volgende: - ruim 2 slaapkamer woning - volledige badkamer met aparte toilet - kombuis - leefarea met kaggel - 6 kamers (onvoltooid) - ablisieblok (onvoltooid) - groot oop stoor - boorgat (nie toegerus nie) - 110 meter rivieroewer - Eskom 3-fase krag Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2005042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.895.000
See product
Potchefstroom (North West)
45ha Besproeiings- en weidingsplaas buite Potchefstroom. Die plaas bestaan uit drie gedeeltes, waarvan 10ha lande onder 'n spilpunt is. Dan is daar 30ha weiding met potensiaal om weer sekere dele in lande te verander en +-100 pekanneutbome (ongeveer 8 jaar oud). Die totale ingelyste water uit die kanaal is genoeg vir 20ha. Hierdie plaas het baie potensiaal en kan ten volle benut word. Die plaas bied ook die volgende: Hoofhuis - 5 slaapkamers - 2 badkamers - oopplan leefarea met studeerkamer - groot binnenshuise braai-area - sit- en eetkamer - groot kombuis - lieflike balkon Tweede woonhuis - 3 slaapkamers - 2 badkamers - oopplan leefarea - groot motorafdak Woonstel aan hoofhuis - 2 slaapkamers - volledige badkamer - studeerkamer - leefarea - kombuis 2x Bachelorwoonstelle Hierdie eiendom sluit die volgende in: - elektriese heining om die hoofhuis en tweede woonhuis - sekuriteitsstelsel - sementdam - groot motorhuis wat 8 motorvoertuie kan vat of as werkswinkel gebruik kan word - 2 toegeruste boorgate - hoofhuis funksioneer grootste gedeelte met sonkragpanele - 3x "solar geysers" - 180m² sinkstoor - hoenderhokke - wedvlugduiwehokke - huurinkomste kan self bepaal word vir eiendomme wat uitverhuur word - BTW is ter sprake Implemente is beskikbaar. Inventarislys sal voorsien word met besigtiging. Kontak gerus vir 'n afspraak. # Parking: 8 Property Reference #: 2001124 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 5.250.000
See product
Potchefstroom (North West)
4.8 HA Gasteplaas/Oord 15 km buite Potchefstroom. Resturant geriewe, pragtige kapel met onthaal geriewe. konferensie fasiliteite, lapas langs swembad wat ook vir onthaal gebruik kan word. 9 Ten volle toegeruste chalets asook 12 woonwa staanplekke elk toegerus met water en krag. ALLE meubels, gordyne en beddegoed ingesluit. Te veel om op te noem. Volledige inventaris beskikbaar. KOM en kom kyk vir jouself.
See product
Bloemfontein (Free State)
Die plaas bestaan uit 166 ha en daar kom 57 ha se weidingskampe voor wat opgedeel is in 4 kampe, een kamp word met water voorsien. Die drade is in ‘n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ook 94 ha se landekampe wat voorkom, dit is opgedeel in 4 kampe waar Bainsvlei rooigrond voorkom. Die grond is so 1.2meter diep. Daar is 9 ha se besproeiing wat op die plaas voorkom. Daar is ook 6 boorgate waarvan 4 toegerus is. 2 Sement en steen damme kom voor e nook 1 sinkdam. Hier kom 2 woonhuise voor. Daar kom ook 4 werkershuise voor Veehanteringsgeriewe vir bees kom voor. Daar is krag op die plaas en ‘n Volledige waardasie is gedoen, kontak my vir besonderhede indien dit verlang word. Prys: R 8 882 353.00 BTW ingesluit Daar kan ook 5 ha addissioneel saam gekoop word teen R 2, 7 miljoen. Indien die 2 dele saam gekoop word,kan die prys onderhandel word. Property Reference #: 1705277 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 8.882.353
See product
South Africa
Selfsorg woonstel:Volledige gemeubileerde en toegeruste eenslaapkamer woonstel met badkamer, kombuis, sitkamer en patio met braai vir paartjie met max 3 kinders onder 10.Hoofhuis: (kombuis, sitkamer en braaigeriewe word gedeel met ander gaste)Dubbelkamer met en-suiteDubbelkamer met ekstra enkelbed. Aparte badkamer wat gedeel word.Dormitory kamer met dubbel-,driekwart- en 2 enkelbedddens. Deel badkamer.
See product
Nylstroom (Limpopo)
This beautiful 21.4133 Ha farm has been upgraded to a guest farm, accompanied by 9 bedrooms with a community bathroom and kitchen. This farm comes equipped with 2 boreholes, and feeding grounds for your livestock. The 3 wooden homes are located next to one another with the bathroom closet and the kitchen being in the 4th wooden home. That is 2 bedrooms a bathroom and a beautiful deck. The main house has 3 bedrooms with 3 full bathrooms a dining room with a large family TV room and several reception rooms. Book an appointment to view today. Hierdie pragtige plaas van 21.4133 ha is opgegradeer na 'n gasteplaas, vergesel met 9 slaapkamers en 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis. Hierdie plaas is toegerus met 2 boorgate en voerplekke vir u vee. Die 3 houthuise is langs mekaar geleë, met die badkamers naaste en die kombuis in die 4de houthuis. Dit is 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n pragtige dek. Die hoofhuis het 3 slaapkamers met 3 volledige badkamers, 'n eetkamer met 'n groot gesins -TV -kamer en verskeie ontspan kamers. Bespreek 'n afspraak om vandag te besigtig. Property Reference #: BSH-CS00003 Agent Details: Nico Coetzer Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 1.495.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.