-
loading
Ads with pictures

Volledige reeks van


Top sales list volledige reeks van

South Africa (All cities)
Buy Volledige reeks van Helena F. Lochner se pragtige kinderboekbundels in Afrikaans(6 volumes) for R600.00
R 600
See product
South Africa
Reeks van 9 boeke uit die elf. Drama in die nag - se buiteblad makeer. R55 posgeld in SA. Suster Wanda, bruidsluier vir Wanda, sonskyn en skaduwee, langs troebel waters, wieglied, skaduwee oor die kindersaal, Switserse avontuur, die wit masker.
R 360
See product
South Africa (All cities)
Buy Doolhof van die dood - Adriaan Roodt - RP ontspannings reeks no 7 - vervolg op Vallei van die dood for R25.00
R 25
See product
South Africa
 Awareness Publishing Group, 2010, 1st edition, Afrikaans. Deel van die Leer Afrika se geskiedenis - Vryheidsvegters reeks. VG, ex-library, hardly used and otherwise unmarked. 52 pp.
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy Theunis Krog reeks Kroon van Keurboslaan, Boek 4 for R40.00
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy S.A Polisie en Swerwer Speurder Reeks - Nr.18 - Gys van Graan. for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy Vlam van Wraak, Meiring Fouche. Swart Luiperd reeks. for R50.00
R 50
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handelsryk in die Ooste is die tweede deel van ¿n vyfdelige reeks oor vroe blanke vestiging aan die Kaap. In di deel beskryf Karel Schoeman die totstandkoming en bestuur van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se uitgebreide handelsnetwerk in die gebied van die Indiese Oseaan gedurende die sewentiende eeu. Vir die meeste Suid-Afrikaanse lesers wat maar min kennis van die VOC het, bied hierdie boek besonder baie insigte en word die stigting van die klein verversingspos aan die Kaap die Goeie Hoop in 1652 in konteks geplaas. Dit gee byvoorbeeld aandag aan die groot intra-Asiatiese handelsnetwerk wat selfs voor die koms van die Portugese en Spaanse ontdekkingsreisigers in die gebied bestaan het, aan die wedywering tussen die seevarende moondhede Portugal, Nederland, Engeland en Frankryk om vastrapplek in verskillende Oosterse lande te kry en aan die soms bloedige stryd om monopolie in die handel met kosbare produkte soos speserye, tekstiel en porselein te verkry. ¿n Aantal hoofstukke word gewy aan Batavia, die VOC se administratiewe hoofstad: Vanuit die VOC-kantore is die retoervlote gekordineer; hiervandaan is verkenningstogte na die binneland onderneem; het die amptenary en ryk handelaars ¿n swierige lewenstyl ontwikkel en het kosbare Oosterse meubels en tapyte modieus geword. Ten slotte word ook aandag aan die verskynsel van slawerny en die invloed wat dit gehad het op die koloniale lewe, ook aan die Kaap. Features Summary Die tweede deel van ’n vyfdelige reeks oor vroeë blanke vestiging aan die Kaap. Author Karel Schoeman Publisher Protea Boekhuis Release date 20091130 Pages 350 ISBN 1-86919-270-2 ISBN 13 978-1-86919-270-9
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kom leer alles van vorms saam Bennie Boekwurm, die Wielie Walie-parkie se slimste storieverteller. Draai die prentewiel, vou die bladsye oop en gebruik die skoonvee-pen op die bladsye. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel, is dit pret om te leer! Features Summary In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme... Author Louise Smit Publisher Human & Rousseau Release date 20151001 Pages 18 ISBN 0-7981-7058-1 ISBN 13 978-0-7981-7058-1
R 129
See product
South Africa (All cities)
 Klein deel van stofomslag agter weg geskeur, verder in goeie kondisie.
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy George G Gilman - Sending van wraak - 1976 - Pluimboek - Adam Steele Western reeks nr 1 for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy Baron van die Namib - Meiring Fouche - Pronkboek 1962 - S A Polisie reeks for R65.00
R 65
See product
South Africa (All cities)
Buy Huis van die dood - Michael Verwey - 1945 - Sagteband - Ou Speur- en spannings reeks nr 5 for R75.00
R 75
See product
South Africa
  Afrikaner Quo Vadis? F.A. van Jaarsveld - Vortrekkerpers - 1971 - Hardeband in mooi, skoon en stewige toestand. Die reeks radiopraatjies van prof. Van Jaarsveld het geen bekendstelling nodig nie. Vele luisteraars het hulle tussen Maart en Mei 1971 om 6.40 soggens gehoor. Die reaksie daarop was so groot dat dit wenslik geblyk het om hulle in boekvorm uit te gee.”  
See product
South Africa
Hardeband ex bib boek met gefotostateerde stofjas. Boek is mooi opgepas! Libri reeks    
R 40
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.