GULDE GELEENTHEID OM JOU EIE STUKKIE GROND TE BEKOM. IN BLOEMFONTEIN

Die plaas bestaan uit 166 ha en daar kom 57 ha se weidingskampe voor wat opgedeel is in 4 kampe, een kamp word met water voorsien. Die drade is in ‘n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ook 94 ha se landekampe wat voorkom, dit is opgedeel in 4 kampe waar Bainsvlei rooigrond voorkom. Die grond is so 1.2meter diep. Daar is 9 ha se besproeiing wat op die plaas voorkom. Daar is ook 6 boorgate waarvan 4 toegerus is. 2 Sement en steen damme kom voor e nook 1 sinkdam. Hier kom 2 woonhuise voor. Daar kom ook 4 werkershuise voor Veehanteringsgeriewe vir bees kom voor. Daar is krag op die plaas en ‘n Volledige waardasie is gedoen, kontak my vir besonderhede indien dit verlang word. Prys: R 8 882 353.00 BTW ingesluit Daar kan ook 5 ha addissioneel saam gekoop word teen R 2, 7 miljoen. Indien die 2 dele saam gekoop word,kan die prys onderhandel word. Property Reference #: 1705277 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Gulde geleentheid om jou eie stukkie grond te bekom.
Gulde geleentheid om jou eie stukkie grond te bekom. 0
loading
Price: R 8.882.353,00
R 8.882.353,00
3282027
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.