DOEN DIT WEER SO - NUTTIGE WENKE VIR JOU HUIS (AFRIKAANS, IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Doen dit weer so is, soos sy voorganger Doen dit so (2014), n samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daars wenke vir jou kombuis, sitkamer, kamer en badkamer. Dit bevat raad oor hoe om dinge vinniger te kook, beter te bak, hoe om van Wagter se vlooie ontslae te raak tot hoe om n wasgoeddag sonder wroeging te beleef. Wenke word vanuit verskeie bronne saamgevat en weergegee, en die boek bevat selfs Vrouekeur-lesers se wenwenke. En die helde van die boek? Suurlemoen, asyn en koeksoda! Jy kan feitlik enigiets daarmee skoonmaak. Features Summary Doen dit weer so isn samestelling van Vrouekeur se gewilde wenkerubriek. Die weeklikse rubriek benadruk die idee dat jy met min baie kan doen. Daars wenke vir jou kombuis... Author Zerelda Esterhuizen Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20161001 Pages 64 ISBN 0-7993-7983-2 ISBN 13 978-0-7993-7983-9
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT