-
loading
Ads with pictures

Vir en reg generaal


Top sales list vir en reg generaal

South Africa
Opti-optimisties Reg M / F Pug hondjies beskikbaar.Fawn & Swart. Dit kleintjies grootgemaak by die huis rondom kinders en is lief vir om te speel. Dit is die beste om te kom en hulle ontmoet in persoon om die gehalte te waardeer! die kleintjies is werklik moet gekoester en bederf stuur jou sel nommers vir meer inligting
R 3.500
See product
Cape Town (Western Cape)
Opti-optimisties Reg M / F Pug hondjies beskikbaar. Fawn & Swart Dit kleintjies grootgemaak by die huis rondom kinders en is lief vir om te speel. Dit is die beste om te kom en hulle ontmoet in persoon om die gehalte te waardeer! Stuur die kleintjies is werklik moet gekoester en bederf. stuur jou sel nommers vir meer inligting wats,app (27 71 793 9607)
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Geregistreerde Shih Tzu Reuntjies 2 (R5000) en Teefies 1 (R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
2 Pragtige Great Dane Reuntjies beskikbaar. Gebore 1/01/2017 is 9 weke oud en reg vir hulle nuwe liefde volle huise. Eet self. Baie speelerig. Gewoond aan Kinders en ander honde. Ingeënt en ontwurm met kaart Kontak vandag nog vir Bets vir meer inligting en fotos. 825 - show phone - 2
See product
Ritchie (Northern Cape)
Pragtige ronde appelkoppies met kort neusies en regop oortjies. Ouers Kusa en Canine SA geregistreerd. Ons doen ook registrasies. Klein bouvorm. 8 weke en reg vir huise. Ingespuit en ontwurm. Kom met puppy pack met kombersie, speelgoedjies, bandjies ens. Sosiaal pragtig aangepas met ander diere en katte. Ons hondjies word nie in hokke groot nie maar met baie liefde en aandag Baie liefdevol en blaf net as nodig. Pottytrain maklik...ons is in Kimberley omgewing maar kan per geleentheid stuur of vlieg lsndswyd. Tefies R2500 en reuntjies R2000.
See product
South Africa
Ek het 3 pragtige wyfies beskikbaar. Hulle is nou 10weke, en reg vir hulle nuwe huisie. Hulle is klaar ingeënt, ontwurm en geregistreer, een miniature tradisional yorkshire terriers wyfie (1800), 2 klein wyfies vir R2000(weeg nou TUSSEN 700G - 800G).
R 1.800
See product
South Africa
2 pragtige miniatuur pekingese reuntjies. Hul nou 7 weke en reg vir hul nuwe huise. Hul baie spelerig en vol liefde. ingeent en ontwurm. Kontak Elmarie by 0614063887
R 1.600
See product
Pretoria (Gauteng)
Hi daar ek het labradoor woefies beskukbaar hulle is reeds ontwurm en al hulle inco is in order.. die woefies is 9 weeke oud en reg vir a goei huis. Hulle is baie goei huis honde en baie goes met kinders bell op 714 - show phone - 1 of 793 - show phone - 8
See product
South Africa
Pragtige opregte Whippet hondjies beskikbaar. Hondjies reeds gesuit en ontwurm. Hondjies is 8 weke oud en reg vir hulle nuwe avontuur.
R 3.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Drie grys katjies wat liefdevolle huise soek, klaar gepotty train. Het groen ogies en reg vir nuwe eienaars,skakel my indien jy belangstel.
R 5
See product
Ceres (Western Cape)
Vyf Dohne merino vet slagooie beskikbaar. Wattsapp indien belangstel. Ooie is nie dragtig nie en reg vir slag.
R 2.500
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Ek het bosten teriers hul is nou 2 weeke oor 3 weeke is hul reg om nuwe huise te kry n teef is R2500 elk en n reen is R1500 elk daar is 3 van hul 2 teefe en 1 reen en daar is nog 3 ander bostens wat reg sal wees oor so 4weeke vir n nuwe huis whatsapp vir meer na vra of belang steling 632 - show phone -
See product
South Africa
Ek het die pragtige bolletjie liefde, sy is nou 8 weke (nog nie reg vir haar nuwe huisie) sy weeg nou eers 400g, ek is opsoek na mamma wat te veel liefde vir haar sal gee en mooi na haar sal kyk. Sy is op en wakker, sy vat nie moeilikheid nie. Sy is gebore op die 12de okt 2015. Sy sal reg wees by die einde van Desmber of vroeg Januarie
R 7.000
See product
Springs (Gauteng)
*Billy the kid* Yorkshire Terrier *Moet vandag gaan* Springs, Gauteng Only serious buyers please * 7 Weke vandag oud en is reg vir sy nuwe mamma of pappa * Billy is gerigestreer, ontwurm en het sy inspuitings ontvang * Hy is vreeslik liefdevol en is sy mamma se enigste kind * Geskatte gewig is 2.5kg * Hy het n "doll face" en is swart en goud * Whatsapp my vir meer inligting op 617 - show phone - 6 *Spesiale borduur kussing gaan saam met hom * R1800
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Shih Tzu Reuntjies (R5000) en Teefies(R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.