-
loading
Ads with pictures

Poste vir


Top sales list poste vir

Bloemfontein (Free State)
Poste beskikbaar vir ervare kombuis personeel. Moet ervaring he in 'n restaurant of wegneemete kombuis. Stuur CV met verwysings aan goodburgerbfn@gmail.com.
See product
Phalaborwa (Limpopo)
Enige poste waarvoor ek geskik mag wees sal oorweeg word.My ondervinding sluit in: (1)S.A.Polisie (Ou bedeling).(2)Bestuur van Groot sowel as Kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor & Logistieke Bestuurder.(6)Nutsman.Enige area sal oorweeg word.Vir meer inligting,stuur net n boodskap vir my.Dringend.
See product
South Africa
Richard hier ek wil net graag uit vind of u eenage vakante poste beskikbaar het ek stel baie belang in die tiepe werk ek het n kode 14 leerling lisensie en ek is 19 jaar oud en ek sal dit wardeer as u my n kans kan gee om my self te bewys as u eenage poste oop het baie dankie Richard.
See product
Potgietersrus (Limpopo)
Enige poste waarvoor ek geskik mag wees sal oorweeg word.My ondervinding sluit in: (1)S.A.Polisie (Ou bedeling).(2)Bestuur van Groot sowel as kleinhandel.(3)Verteenwoordiger.(4)Lodgebestuurder.(5)Stoor & Logistieke bestuurder.(6)Nutsman.Enige area sal oorweeg word.Vir meer inligting,stuur n boodskap aan my.Dringend.
See product
South Africa
Besige restaurant in Soutpansberg Weg, Riviera Pretoria is opsoek na geld honger kelners om hul kliente vlink en vinnig te bedien. Ondervinding in die veld sal hoog op prys gestel word. Stuur gerus jou cv vir my aan en ek sal 'n onderhoud met jou reel as jy soos die regte kanidaad lyk 
See product
Bloemfontein (Free State)
Dringend opsoek na vriendelike hardwerkende dames wat Afrikaans en Engels magtig is. Moet kan skofte werk. Poste beskikbaar in Dan Pienaar, Langenhovenpark en Fleurdal area. Ouderdom 25-45 jaar. Stuur kort CV na goodburgerbfn@gmail.com om in oorweging vir 'n onderhoud te kom. g
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.