RESTAURANT WAITER / KELNER POSTE BESKIKBAAR IN SOUTH AFRICA
Besige restaurant in Soutpansberg Weg, Riviera Pretoria is opsoek na geld honger kelners om hul kliente vlink en vinnig te bedien. Ondervinding in die veld sal hoog op prys gestel word. Stuur gerus jou cv vir my aan en ek sal 'n onderhoud met jou reel as jy soos die regte kanidaad lyk
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT