-
loading
Ads with pictures

Avontuur met kaas en


Top sales list avontuur met kaas en

South Africa (All cities)
Title: Die Avontuur Van Sinbad Starring: Afrikaans Synopsis: 'n Verruklike avontuur van 'n ver land vol heldhaftige dade. Hier volg ons die storie van die brawe matroos,Sinbad, gebaseer op Edgar Allan Poe se kortverhaal'Die eenduisend en tweede verhaal van Scheherazade'.Die gemene towenaar, Jaffar, plaas 'n goeie koning en sy gelukkige koninkryk onder betwowering waar hul vir die eerste keer onrus en onmin ervaar. Die koning het 'n pragtige dogter wat reeds verloof is aan 'n aantreklike prins, maar Jaffar, meng in wil eerder met haar trou. Sinbad en sy lojale maters moet inspring om die prinses en die mense van die koninkryk te red.Maar, voor hy tot hulle redding kan kom moet hy eers die koninklike juwele wat Jaffar gesteel het terug besorg aan die koninkryk end sodoende kry hy te doen met die Amasone-koningin, die spook-koning en een van die mees kwaadaardige gediertes op sy reis.
R 79
See product
South Africa (All cities)
Title: Gebooie 9 & 10 Skerwe Van Waarheid Starring: Afrikaans Byble Animasie Synopsis: Skerwe Van Waarheid is die vyfde aflewering in die kinderreeks Die Tien Gebooie Vir Kinders. Hierdie reeks met sy uitstekende animasie is propvol pret en vermaak.Elke episode spog met oorspronklike musiek en 'n treffende storie. Die karakters is lewendig en boeiend, en jong kykers leer Bybelse waardes namate hulle die waarheid ontdek rondom die Here se liefde vir elke mens.In Skerwe Van Waarheid leer die elfjarige Set en sy vriend Efraim die betekenis van twee van God se Gebooie. Jy mag nie vals getuienis teen 'n ander gee nie en Jy mag nie iets begeer wat aan 'n ander behoort nie. Die duurste klere, die oulikste speelgoed, die beste troeteldier. Set word jaloers op sy beste vriend, Efraim, en wens dat hy die seun wat alles het kan wees. Hy breek per ongeluk Efraim se unieke verjaardaggeskenk en laat toe dat sy vriend daarvoor geblameer word. Maar Ben-Ami, die speelgoedmaker, lei hom om die regte ding te doen. Wees deel van hierdie avontuur waarin die Here se teenwoordigheid die tabernakel vul en die Israeliete hulle tog na die Beloofde Land voortsit.Dis 'n aksiebelaaide slotepisode, en een waarna kinders oor en oor sal wil kyk.
R 39
See product
South Africa (All cities)
Hierdie 'musiekfliek' draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, 'n meisie met 'n passie vir die lewe en 'n neus vir avontuur! Liefling bly op 'n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en huishoudster en vertroueling Katy. Pa Simon is 'n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende — Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan bly by sy ouma Elsa Ferreira. Die storie skop af in 'n Desember vakansie. Rykmansdogter Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira wat weer sy oog op Liefling het. Die noodlot bring verliefdes, vriende en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is 'n liefdesverhaal vol trane, lag, musiek, dans en nostalgie. Director: Brian Webber Screenplay: Brian Webber Cast: Lika Berning, Bobby van Jaarsveld, Elize Cawood, Rouel Beukes Time: 114min Age Restriction: PG
R 58
See product
South Africa
Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van ¿n skeepswrak, vind sy weg na ¿n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind. Hy het die vermoë om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom. Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds ¿n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was. DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE: Hi maats! Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud. Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, ¿n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg. Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is ¿n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme. All ages
See product
South Africa (All cities)
Title: Tydlose Verhale - Heroiek Verhale - Die Advontuur Van Robinson Crusoe / Die Prins Van Diewe Robin Hood Starring: As Seen On Sauk Synopsis: Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van 'n skeepswrak, vind sy weg na 'n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind.Hy het die vermo, om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom.Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds 'n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was.DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE:Hi maats. Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud.Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg.Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme.
R 59
See product
South Africa (All cities)
Robinson Crusoe, die enigste oorlewende van 'n skeepswrak, vind sy weg na 'n verlate tropiese eiland waar hy jare woon voor hy sy weg terug na die samelewing vind. Hy het die vermoë om die noodsaaklike benodighede uit die natuurlike omgewing te put en so doende ontwikkel hy spesiale verhoudings met die kreature en plante om hom. Sy briljante metodes van oorlewing in die vreemde, lowergroen omgewing is al reeds 'n inspirasie sedert die roman vir die eerste keer in 1719 gepubliseer was. DIE ADVONTUUR VAN ROBINSON CRUSOE: Hi maats! Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud. Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg. Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme. All ages
R 38
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Prins Van Diewe Robin Hood Starring: Soos Gesien Op Sauk Synopsis: Hi maats. Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud.Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg.Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme.
R 49
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.