LIEFLING DIE MOVIE (BOBBY VAN JAARSVELD, LIKA BERNING, ELIZE IN SOUTH AFRICA

Hierdie 'musiekfliek' draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, 'n meisie met 'n passie vir die lewe en 'n neus vir avontuur! Liefling bly op 'n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en huishoudster en vertroueling Katy. Pa Simon is 'n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende — Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan bly by sy ouma Elsa Ferreira. Die storie skop af in 'n Desember vakansie. Rykmansdogter Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira wat weer sy oog op Liefling het. Die noodlot bring verliefdes, vriende en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is 'n liefdesverhaal vol trane, lag, musiek, dans en nostalgie. Director: Brian Webber Screenplay: Brian Webber Cast: Lika Berning, Bobby van Jaarsveld, Elize Cawood, Rouel Beukes Time: 114min Age Restriction: PG

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Liefling die Movie (Bobby van Jaarsveld, Lika Berning, Elize
loading
Price: R 58,00
R 58,00
2617677
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.