-
loading
Ads with pictures

Avontuur verhaal van suid


Top sales list avontuur verhaal van suid

South Africa (All cities)
Buy Avontuur in Angola: Die Verhaal van Suid-Afrika se Soldate in Angola 1975-1976 - Du Preez for R400.00
R 400
See product
South Africa (All cities)
Buy Avontuur in Angola die verhaal van Suid-Afrika se soldate in Angola 1975-1976 Sophia du Preez for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy AVONTUUR IN ANGOLA. Die verhaal van Suid-Afrika se soldate in Angola 1975-1976. Sophia du Toit for R270.00
R 270
See product
South Africa (All cities)
Buy Avontuur in Angola: Die Verhaal van Suid-Afrika se Soldate in Angola 1975-1976 - Du Preez for R300.00
R 300
See product
South Africa (All cities)
Buy Avontuur in Angola: Die Verhaal van Suid-Afrika se Soldate in Angola 1975-1976 - Du Preez for R280.00
R 280
See product
South Africa (All cities)
Reguit, sonder doekies omdraai en met 'n passie wat aansteeklik is. Gaan die inhoud in hierdie boek aanstoot gee? Besluit self! Dit is egter onmoontlik om eerlik en reguit jou hart uit te praat sonder om aanstoot aan iemand iewers te gee. Maar nou ja, dit is mos deedae die mode om polities korrek te wees, om te vertel hoe jy gedwing is om teen jou sin te veg om "apartheid in plek te hou". Dit is ook die mode om spottenderwys te verwys na die "swart-gevaar" of die sogenaamde "rooi-kommunistiese gevaar". Gelukkig hou valskerm-soldate hulle nie op met modes nie, maar fokus op die neergelegde taak, om die vyand so vinnig moontlik met enige iets tot hulle beskikking uit te wis. Dit was lekker avontuurlike jare waar opinies en emosies wipplank gery het. Het almal dit geniet? Ek dink nie so nie, maar die meeste soldate het wel, het ons geveg om apartheid in plek te hou? Lees en vorm jou eie opinie. Het ons geveg om terrorisme van Suid Afrika se grense, dorp en stede weg te hou, ja beslis! Het ons in die proses profesioneel opgetree en die land en sy mense rede gegee om trots te wees? Sonder twyfel! Die skrywer dra sy ervaringe van diensplig dae tot sy uiteindelike "uittrede" op 'n onbeskaamde en onpretensieose wyse oor, wat die leser terugvat na die goeie ou dae as dienspligtige, Burgermag en Kommandolid. Hardeblad, 484 bladsye. Bepekte oplaag van 100 getekende en genommerde eksemplare.  
R 1.200
See product
South Africa
 Avonture in Angola - Sophia du Preez - 1989 - Van Schaik - 235pp, kaarte, swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag in besonder mooi, skoon en stewige toestand. Die verhaal van Suid-Afrika se soldate in Angola 1975-1976.
R 295
See product
South Africa (All cities)
 Avonture in Angola - Sophia du Preez - 1989 - Van Schaik - 235pp, kaarte, swart en wit foto's - Hardeband met stofomslag effe onreelmatig, intern skoon en in stewige toestand. Die verhaal van Suid-Afrika se soldate in Angola 1975-1976.
R 225
See product
South Africa
In Augustus 1966 klap die eerste skote by Ongulumbashe, 'n terroriste-basis wes van Oshakati in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika. Dit was die begin van die Bosoorlog wat 23 jaar lank sou aanhou - en uiteindelik in een van die langste oorlo in Afrika ontaard. Kort na die skermutseling by Ongulumbashe is die Suid-Afrikaanse Polisie in die gebied, suid van die Angola-grens en ook in die Caprivi ontplooi om enige insypeling van SWAPO-terroriste na Suidwes-Afrika te stuit - met beswaarlik meer as 'n geweer, 'n khaki oorpak, Ford-bakkie, graaf, tente en toerusting om basiskampe mee te bou. Terselfdertyd word lede van die SAP ook in 1967 na Rhodesi (nou Zimbabwe) gestuur en word (hoofsaaklik) al langs die Zambezirivier tot teenaan die Mosambiekgrens in Masjonaland ontplooi. Ofskoon 165 polisiemanne in Suidwes-Afrika en 81 in Rhodesi dood is tydens die oorlog, fokus di boek nie drop nie, maar wel op die ervaring van die individu en sy aanpasbaarheid en ondernemingsgees te midde van ontwrigtende omstandighede, teen die agtergrond van die oorlog. Hierdie boek vertel hulle verhaal... Hardeband, 380 bladsye & 650 fotos OMTRENT DIE SKRYWER: Louis Lubbe het grensdiens in Caprivi en Rhodesi gedoen as lid van die SA Polisie se TIN-eenheid tydens die Bosoorlog. Dit het die skrywer ses jaar en 16000 km geneem om fotos en stories te versamel.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.