GEBOOIE 9 & 10 - GEBOOIE 9 & 10 SKERWE VAN WAARHEID IN SOUTH AFRICA

Title: Gebooie 9 & 10 Skerwe Van Waarheid Starring: Afrikaans Byble Animasie Synopsis: Skerwe Van Waarheid is die vyfde aflewering in die kinderreeks Die Tien Gebooie Vir Kinders. Hierdie reeks met sy uitstekende animasie is propvol pret en vermaak.Elke episode spog met oorspronklike musiek en 'n treffende storie. Die karakters is lewendig en boeiend, en jong kykers leer Bybelse waardes namate hulle die waarheid ontdek rondom die Here se liefde vir elke mens.In Skerwe Van Waarheid leer die elfjarige Set en sy vriend Efraim die betekenis van twee van God se Gebooie. Jy mag nie vals getuienis teen 'n ander gee nie en Jy mag nie iets begeer wat aan 'n ander behoort nie. Die duurste klere, die oulikste speelgoed, die beste troeteldier. Set word jaloers op sy beste vriend, Efraim, en wens dat hy die seun wat alles het kan wees. Hy breek per ongeluk Efraim se unieke verjaardaggeskenk en laat toe dat sy vriend daarvoor geblameer word. Maar Ben-Ami, die speelgoedmaker, lei hom om die regte ding te doen. Wees deel van hierdie avontuur waarin die Here se teenwoordigheid die tabernakel vul en die Israeliete hulle tog na die Beloofde Land voortsit.Dis 'n aksiebelaaide slotepisode, en een waarna kinders oor en oor sal wil kyk.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Gebooie 9 & 10 - Gebooie 9 & 10 Skerwe Van Waarheid
loading
Price: R 39,00
R 39,00
2737798
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.