Met hok

-
loading
Ads with pictures

TITLE RINGNEK WIT EN GRYS MET HOK TE RUIL VI N MANS FIETS

Description n wit en grys ringnek met hok te ruil vi n mans fiets moet in goeie toestand wees omtrent di waarde van
South Africa

3 CORNSNAKES MET HOK

2 wyfies en een mannetjie corn snakes met hok en alle toebehore wat nodig is hulle nog jonk maar baie mak
South Africa

R 1.500

KAPOKKIES MET HOK

1 Kapok haantjie en 3 hennetjies baie mooi met hulle hok en "coop". Hok grote is: 130cm diep x 125cm hoog x 85cm wyd.
South Africa

VOEL HOK / BIRD CAGE

Hok slaan ongelukkig nie ag nie. Dak met nuwe sink toe gemaak. 3.48m x 1.84m x 1.6m R500
Christiana (North West)

VOEL HOK / BIRD CAGE

Hok slaan af in 4 panele. dak word met ogies draad toegemaak wat aan een van die panele vas is. 4.4m x 1.74m x 1.75m
Christiana (North West)

BIG BIRD CAGE / GROOT VOEL HOK

Uitstekende kondisie. Hok slaan af in 9 panele. Op die foto is die hok net halfpad opgeslaan anders sou dit nie in die stoor kon staan nie. Helfde van hok is toe met sink. 3.6m x 3.6m x 3m R10000 (onderhandelbaar)
Christiana (North West)

VOEL HOK / BIRD CAGE

Groot voel hok. Hok is opgedeel in 3 hokke. Slaan nie af nie maar panele is nie aanmekaar vas gesweis nie. Ogies draad kan gesny word. Baie stewige hok. Hele dak is toe met sink. 3m x 5.63m x 2.2m R3500
Christiana (North West)

RING NEK EN HOK

Blou ringnek. Met groot hok en n stand met wiele. Whatsapp my vir meer info. 795 - show phone -
Johannesburg (Gauteng)

N PAR KANARIES + BREEDER HOK

N par kanaries + breeder hok. N par kanaries met n breeder hok! Baie netjies
Randfontein (Gauteng)

HAMSTER EN HOK

Volwasse mannetjie hamster met n groot hok, bal en baie bybehore
Nylstroom (Limpopo)

R 500

VOEL HOK

Voelhok met 6 kamers 6 broeikaste Veiligheids ingang Vervoer op koper se omkostes Kontak my op 0743891535
Fort Beaufort (Eastern Cape)

BEARDED DRAGON

Hi, Vriende van ons moet ongelukkig hul bearded dragon laat gaan. Hul woon in Elarduspark. R800 sonder hok & R met hok. Inbox my sou jy belangstel. Dankie.
Kempton Park (Gauteng)

ITALIAN GREYHOUND/WHIPPIT

Volle wit Italian Greyhound/Whippit n volle wit Italian Greyhound is baie skaars het altwee sy in spuitings 4 maande oud met hok en bed by R2500 sonder hok en bed R1700 whatsapp my asb ek antwoord nie my foon as daar gebell word nie dankie
Witbank (Mpumalanga)

BAIE MOOI INDIAN RING NEK

Groen indian ring nek baie mooi versorg.kry nie tyd om verdir andag te gee nie dis n wuifie met hok en als wat sy nodig het
Springs (Gauteng)

R 900

20 RAND N HEMP STUR DAAR IS 4

20 rand n hemp stur ek het vier as jy al vier vat met hok is dit 150 vir als bel of wats upp op, 826 - show phone -
Port Elizabeth (Eastern Cape)

VOEL BOETDERY

Hok met 30 hokkies. 600 x 600 x 1200 groot per hokkie. Alle bakkies en neskaste saam. 40 broei pare lovebirds. Maskers fischers en rosys. Moet verhuis en het nie plek.
Jan Kempdorp (Northern Cape)

VERSKILLENDE SOORTE VOELHOKKE

ek het 5 hokkies beskikbaar,daar is een kanarie teelhok met nes,een ronde hok een klein vierkantige hok en nog n ronde hok,almal vir R 35O hulle is in puik bruikbare kondisie,skakel my by
South Africa

NOVA: BLOEDBROERS

(This title is available on demand: expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered) Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: 'n misterieuse bol lig, so groot soos 'n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; 'n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok. Die skool word ook skielik ontruim wanneer 'n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof. Al die leerders en onderwysers soek skuiling in 'n ondergrondse bunker. Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom 'n geheim... Dit keer sy hele wereld om en hy kan nie help om anders na homself en sy vriende te kyk nie. Wanneer Duart uitvind van die geheim, kom daar 'n breuk in sy en Lucas se vriendskap. Wanneer hulle toegesluit word in 'n klein, lee stoorkamer binne die Hok, breek daar selfs 'n rowwe stoeigeveg uit tussen die twee. Format:paperback Pages:120
South Africa

R 104

2M ROUND BIRD AIVIARY/ 2M RONDE VOELHOK

2m round bird aiviary with thick mesh wire and solid roof. In good condition with no excesive rust or damage. Own transport needed. 2m wye ronde voelhok met dik blokkiesdraad en soliede dak. Die hok is in goeie kondisie met byna geen roesplekkies nie. Dis is n silwer kleur sodat voeltjies mooi vertoon, eie vervoer sal gereel moet word. Slegs ernstige kopers!
Pietersburg (Limpopo)

R 2.500

TARANSULA

taransula spinnekop met hout hok en alle by behore R urgent  taransula spider with wooden cage with all accosseries for R350 
South Africa

HOENDERHOK

Hoenderhok met staalraam en sinkplate. 12 x 4meter. Asook 13 buisvoerders en 4 waterdrinkers. Hok is reeds opgepak en reg om te laai.
Potchefstroom (North West)

GROOT 3 SLAAPKAMER DUPLEX W/S

Groot 3 slaapkamer duplex W/S met ‘n groot tuin in 10de laan. Elektriese “Lift” vir gestremdes of ouer mense. Vol vloer teels. In veiligheids kompleks. Toesluit garage en motor hok. GEEN katte of honde nie. R6500.00 heffing ingesluit, krag en water uitgesluit. Onmiddelik beskikbaar. Charlotte 837 - show phone - 5 of Len 724 - show phone - 7.
Pretoria (Gauteng)

FREE WHITE RATS WITH GAGE

Twee mak wit rotte met n hok. Gratis aan Goeie huis. Byt glad nie
Barberton (Mpumalanga)


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.