Met en

-
loading
Ads with pictures

MET PERMISSIE GESE- HENNIE AUCAMP

Met permissie gese- Hennie Aucamp.Tafelberg-Uitgewers.Sagteband. Skoon en stewige toestand.
South Africa

EN NOU, DIE LENTE - QUASS

1970 eerste uitgawe hardeband met omslag baie mooi. R50 posgeld in SA. Die voorste skutblad makeer.  Binne: Afrikaner, Smuts, Ossewabrandwag, vrede. Ossewa Brandwag...
South Africa (All cities)

R 70

EN NOU AFRIKANER? WAT NOU? - HERMANN

1997 sagteband met 58 bladsye in mooi toestand. R60 posgeld in SA.
South Africa (All cities)

R 55

HOEZIT 2:DIE WONDERWRELD VAN WALVISSE EN DOLFYNE

Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van walvisse en dolfyne kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry.
South Africa

2 X KOTIE VAN DER SPUY: KUNS MET SUIKER EN SOUTHAPPIES

2 Hardebande. Boeke stewig gebind. "Kuns met Suiker"(fotoboek), tweede druk met 94 bladsye en s/w en gekleurde illustrasies. Stofomslag toon skeurtjies en rakskaafmerke, maar geen papierverlies. Verbruining voor- en agterin boek. "Southappies", vyfde hersiene druk met resepte vanuit die "ou dae". Stempel van drukkery op eerste skutbladsy, asook verbruining van bladsye, veral voor en agter. 10l bladsye met s/w- en kleurillustrasies. Stofomslag nie in so 'n goeie toestand nie, maar geen papierverlies (skeurtjies en rakskaafmerke)/ Posgeld in RSA = R    
South Africa

R 18

MAGNUS MALAN - MY LEWE SAAM MET DIE SA WEERMAG

Magnus Malan - My lewe saam met die SA Weermag - Protea - 2006 - Hardeband met stofomslag in besonder mooi, skoon en stewige toestand.  Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die Liggaamlike Opleidingsbataljon kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid- Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militêre loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem: na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militêre Akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leër en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste betrokke by Suid-Afrika se inval in Angola in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980’s. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksess van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoë. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van ’n tydperk volgeprop met staatkundige en militêre gebeure; ’n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het.
South Africa (All cities)

R 265

NETJIESE CAT B, 22 FT Z CRAFT INVADER BOOT MET TONNE EXTRAS

As jy 'n boot soek vir die See en wil 'n boot he met al die visvang gereedskap klaar ingesluit en 4-Stroke engines moet jy na die boot kyk. Die Cat B is 'n 22 voet reus met al die extras wat jou hart kan begeer. Die lys is soos volg: *2x 2012 en 2008 90Hp Honda 4-strokes met 75 ure en 350 ure onderskeidelik. *Ten volle Operationele paneel: Nuwe 29 MHZ & 16 Channel radios, Nuwe Lowrance GPS & FF, Radio/CD met East coast SD card, Rev counters, Trim gauges * BOUANCY SERTIFIKAAT *Nood Bin Kompleet *FISHING TACKLE (4XShimano Katrolle, visstokke, bodem stokke ens.) ter waarde van R25000 *Batterye 2 x Raylite 2016 *10 x Life jackets, *6 x reef and sand anchors *9 x fuel cans *4 x Buoys *"Painter and mooring ropes" *Dubbel Afslaan en afhaal Canopies *Ski post, tou & water sitplek tube *10 x rod holders met tie downs en clips *Spasie vir 10 mense Die boot is baie netjies. Jy kry 'n boot waar jy kan hak en gaan. Vir meer inligting, kontak my by 072 899 6197
Aliwal North (Eastern Cape)

R 299.950

NETJIESE CAT B, 22 FT Z-CRAFT BOOT MET TONNE EXTRAS

As jy 'n boot soek vir die See en wil 'n boot he met al die visvang gereedskap klaar ingesluit en 4-Stroke engines moet jy na die boot kyk. Die Cat B is 'n 22 voet reus met al die extras wat jou hart kan begeer. Die lys is soos volg: *2x 2012 en 2008 90Hp Honda 4-strokes met 75 ure en 350 ure onderskeidelik. *Ten volle Operationele paneel: Nuwe 29 MHZ & 16 Channel radios, Nuwe Lowrance GPS & FF, Radio/CD met East coast SD card, Rev counters, Trim gauges * BOUANCY SERTIFIKAAT *Nood Bin Kompleet *FISHING TACKLE (4XShimano Katrolle, visstokke, bodem stokke ens.) ter waarde van R25000 *Batterye 2 x Raylite 2016 *10 x Life jackets, *6 x reef and sand anchors *9 x fuel cans *4 x Buoys *"Painter and mooring ropes" *Dubbel Afslaan en afhaal Canopies *Ski post, tou & water sitplek tube *10 x rod holders met tie downs en clips *Spasie vir 10 mense Die boot is baie netjies. Jy kry 'n boot waar jy kan hak en gaan. Vir meer inligting, kontak my by 728 - show phone - 7
Klerksdorp (North West)

MAL OOR METAAL - PROJEKTE MET HANDWERKMETAAL VIR JOU TUISTE

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handwerkmetaal het eindelose versierpotensiaal. Dit is buigsaam en kan om bykans enige oppervlak gevou of daarop geplak word. Hierdie boek fokus op gekleurde handwerkmetaal - hoe dit versier kan word met bosseleerwerk, uitsnywerk, die byvoeg of wegneem van kleur, 3D-ontwerpe wat ingevul word en vele meer - en hoe jy daarmee unieke items vir jou tuiste kan skep. Leer meer oor metaal en items waarop dit aangebring kan word, hoe om die nodige gereedskap te gebruik, en hoe om verskeie tegnieke toe te pas wat almal gebruik kan word om die meer as 50 dekoratiewe of funksionele items te skep. Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer, soos: Die oordra en natrek van ontwerpe; Hoe om met eenvoudige handgereedskap tekstuur te skep; Die gebruik van bosseleerapparaat soos die cuttlebug om tekstuur, patrone en uitsnywerk te skep; Afrondingstegnieke soos skuurwerk, veroudering en verf; Herwinning en hergebruik; Wenke en raad om prosesse te vereenvoudig. Daar is projekte vir alle vaardigheidsvlakke, van beginners tot gesoute handwerkers, en maklike items wat blitsvinnig gemaak kan word tot meesterstukke wat langer sal neem om te voltooi. Manjifieke foto's van die voltooide items sal jou inspireer en jy kan danksy die stap-vir-stap foto's en aanwysings sommer dadelik aan die werk spring. Features Summary Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer. Author Monica Fischer (Author), Suzan Cumpsty (Author), Lee Vorster (Author) Publisher Metz Press Release date 20160601 Pages 128 ISBN 1-928201-75-X ISBN 13 978-1-928201-75-5
South Africa

JONA EN DIE WALVIS - DIE BEKENDE HELDE EN LEGENDES VAN DIE

Title: Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel - Jona En Die Walvis Starring: Afrikaans Byble Animasie Synopsis: Vir meer as 40 jaar het Charlton Heston is boeiend gehore met sy spannende portretten van Bybelse Heroes, soos Moses, in die Tien Gebooie. Nou, sit en ontspan terwyl hy aandele met jou en jou gesin sy passie vir Bybelse literatuur en sy unieke insigte in hierdie tydlose stories van geloof.Dit is genoem is die grootste storie ooit vertel, en met goeie rede. Dit het ook gelok miljoene nie-Christene as gevolg van sy groot skoonheid. Nou, met die geanimeerde rolprent, kan jy weer jou familie om hierdie klassieke Bybel verhaal.
South Africa

THABAZIMBI / KOEDOESKOP BESPROEIING EN WILDS PLAAS.

Property Address: Koedoeskop, Thabazimbi 420ha Besproeiing en wildsplaas teen die Krokodilrivier met 105ha inlysting. Stap in en boer. 2 Oeste per jaar. 170ha Onder besproeiing met 5 spilpunte. 12 Sterk boorgate. Stoor. Silo wat ongeveer 400 ton koring kan berg. Druiwe koelkamer met stoor. 2 Mooi uitkyk punte met braai plek oor die hele plaas. Gronddam by rivier met pompe. Mooiste groot koelte bome in die erf waar daar 'n netjiese woning, groot lapa, swembad, motorhuise, bediende en stoor kamer is. Padstal. Wild. Wild gronddame en wild suipings. Sementdamme. 2 Titel aktes. Baie netjiese plaas, 'n moet om te sien. 2 Titel aktes. Idiaal vir Pa en seun of 2 broers. Naby Pretoria en Johannesburg. Die plaas is in 'n BK gerigestreer, nuwe eienaar vat BK oor. Garages: 4 # Parking: 4 Property Reference #: 138 Agent Details: Hester. AFRICA PROPERTIES Kransberg Eco Park 121,P.O Box 775,Thabazimbi,3080,Limpopo Province,South Africa Thabazimbi
Thabazimbi (Limpopo)

R 46.000.000

JOSEF EN DIE JAS - DIE BEKENDE HELDE EN LEGENDES VAN DIE

Title: Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel - Josef En Die Jas Van Vele Kleure Starring: Afrikaans Byble Animasie Synopsis: Vir meer as 40 jaar het Charlton Heston is boeiend gehore met sy spannende portretten van Bybelse Heroes, soos Moses, in die Tien Gebooie. Nou, sit en ontspan terwyl hy aandele met jou en jou gesin sy passie vir Bybelse literatuur en sy unieke insigte in hierdie tydlose stories van geloof.Dit is genoem is die grootste storie ooit vertel, en met goeie rede. Dit het ook gelok miljoene nie-Christene as gevolg van sy groot skoonheid. Nou, met die geanimeerde rolprent, kan jy weer jou familie om hierdie klassieke Bybel verhaal.
South Africa (All cities)

R 39

425 HA BERG, VLEI EN WEIDING Ï¿½ IDEALE.. FARM FOR SALE

425 HA Berg, Vlei en Weiding � Ideale bees en Wildsplaas 6 Kampe almal met water punte toegerus 75% Toe gespan met Wildsheining 4 Boorgate almal toegerus (Baie sterk Water) 2 Woon huise 1 Staal Stoor met sement vloer Ekstra buite geboue en afdakke 2 Krale met bees en skaap � drukgang geriewe 5 werkers huise (sou mens dit wil gebruik) Vark hokke vir so 50 So� / 300 klein varkies Baie boomreike plaas Doringboom en Wagenbietjie Hoofhuis is 100% toe met elektriese heining 3 Sement damme in volle werking Slag pale
Potchefstroom (North West)

R 6

MAGNUS MALAN: MY LEWE SAAM MET DIE SA WEERMAG

Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die liggaamlike opleidingsbrigade kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid-Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militere loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem - na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militere akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leer en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste betrokke by Suid-Afrika se inval in Angloa in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980's. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksesse van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoe. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van 'n tydperk volgeprop met staatkundige en militere gebeure; 'n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het. Hardcover, 528 pages.  Published 2006 General Magnus Andr de Merindol Malan SSA SD OMSG SM MP (30 January 1930 18 July 2011)  was the Minister of Defence in the cabinet of President P. W. Botha, Chief of the South African Defence Force (SADF) and Chief of the South African Army. He died peacefully at home on Monday 18 July 2011
South Africa

MY LEWE SAAM MET DIE SA WEERMAG - MAGNUS MALAN

 2006 / Hardcover / Good condition “Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die Liggaamlike Opleidingsbataljon kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid- Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militêre loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem: na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militêre Akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leër en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste betrokke by Suid-Afrika se inval in Angola in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980’s. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksess van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoë. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van ’n tydperk volgeprop met staatkundige en militêre gebeure; ’n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het.”
South Africa

VANG 'N BOER: DIE STRYD TUSSEN BOER EN OVAMBO - DR LJ BOTHMA

Vang 'n Boer: Die stryd tussen Boer en Ovambo, is die verhaal van twee volke waarvan die paaie meer as 80 jaar voor die Grensoorlog (1966 tot 1989) die eerste maal gekruis het. Die boek gee nuwe perspektiewe op 'n oorlog wat tot dusver binne die konteks van ideologie (Apartheid en Kommunisme) verstaan is. 'n Komplekse historiese proses wat die oorlog voorafgegaan het, word beskryf. Die klem val nie net op die militere konfrontasie tussen Boer en Ovambo nie, maar die diplomatieke, politieke en ekonomiese stryd wat ten nouste daarmee verband hou, word geanaliseer. Waar Boer en Ovambo dit in die bos met die wapen uitspook, is dit nie 'n eensydige stryd waar een kant al die helde oplewer en die ander kant die skurke is wat in massa afgemaai word nie. Die stryd woed ook nie net in die bosse op die Grens nie, maar regoor die hele Suider-Afrika en in die vergadersale van die Verenigde Nasies. Die stemme van die burgerlike bevolking - die kwesbares, onskuldiges en ongewapendes - word tussen die oorlogsrumoer gehoor. Uiteindelik word die boek een lang gevallestudie van hoe politici en hulle militre dienaars, met die ondersteuning en aanmoediging van die kapitaallkragtiges en magsugtiges, met gewone mense in 'n oorlog mors. Soos in sy beroemde boek "Die Buffel Struikel", vertel LJ Bothma die geskiedenis op 'n objektiewe wyse aan die leser oor. Sagteband, 618 bladsye. Published 2012  
South Africa (All cities)

R 355

GETEKEN: WONDGOM: GEDIGTE EN WOORDSKETSE UIT EN OOR DIE

Nommer 19 van slegs 40 getekende hardeband kopiee en in hierdie spesiale houtkis. R80 posgeld in SA. Dawid Lotter is Bosoorlog veteraan wat met hierdie bundel die emosies van die tydvak in gedigte en woordsketse weergee. Dit bevat sy eie ondervindings asook verwerkings van ander veterane se ervarings. Die gedigte spreek met brutale eerlikheid die gemoed van die soldaat tydens die oorlog aan, asook die aanpassings daarna. Die vrese, onsekerheid en wroegings van beide die soldaat en sy geliefdes, word in versvorm saamgevat. Gedeelte van die bundel word gewy aan epiese digreeks oor 61 Gemeganiseerde Bataljongroep se eerste vier Angola operasies tussen 1978 tot 1981; Reindeer, Sceptic, Protea & Daisy Die lewendige belangstelling om herinneringe oor die Anglo-Boere- oorlog op te teken, het n hele geslag geneem - tot in die dertigerjare. Die mense was t seer, die trauma t groot, om direk na die oorlog so-iets te doen. En tog het Jan Celliers, Totius en Louis Leipoldt nie gehuiwer om die rou emosies van die Afrikaner gou n die oorlog in posie te verwoord nie. n Parallel kan met die Bosoorlog getrek word ten opsigte van trauma en die verwerking daarvan. Lotter se bundel kom dus bietjie later n die Bosoorlog as Celliers-hulle se poesie oor die Anglo-Boereoorlog, maar dis tydig, baie tydig.  (Prof. Fransjohan Pretorius)
South Africa

PAPA KILO: VEG EN WEN: DIE VERHAAL VAN 'N VALSKERMSOLDAAT -

Reguit, sonder doekies omdraai en met 'n passie wat aansteeklik is. Gaan die inhoud in hierdie boek aanstoot gee? Besluit self! Dit is egter onmoontlik om eerlik en reguit jou hart uit te praat sonder om aanstoot aan iemand iewers te gee. Maar nou ja, dit is mos deedae die mode om polities korrek te wees, om te vertel hoe jy gedwing is om teen jou sin te veg om "apartheid in plek te hou". Dit is ook die mode om spottenderwys te verwys na die "swart-gevaar" of die sogenaamde "rooi-kommunistiese gevaar". Gelukkig hou valskerm-soldate hulle nie op met modes nie, maar fokus op die neergelegde taak, om die vyand so vinnig moontlik met enige iets tot hulle beskikking uit te wis. Dit was lekker avontuurlike jare waar opinies en emosies wipplank gery het. Het almal dit geniet? Ek dink nie so nie, maar die meeste soldate het wel, het ons geveg om apartheid in plek te hou? Lees en vorm jou eie opinie. Het ons geveg om terrorisme van Suid Afrika se grense, dorp en stede weg te hou, ja beslis! Het ons in die proses profesioneel opgetree en die land en sy mense rede gegee om trots te wees? Sonder twyfel! Die skrywer dra sy ervaringe van diensplig dae tot sy uiteindelike "uittrede" op 'n onbeskaamde en onpretensieose wyse oor, wat die leser terugvat na die goeie ou dae as dienspligtige, Burgermag en Kommandolid. Hardeblad, 484 bladsye. Bepekte oplaag van 100 getekende en genommerde eksemplare.  
South Africa (All cities)

R 1.200

BEMARKER EN TEGNIESE ADVISEUR - HORTOLOGIE

BEMARKER EN TEGNIESE ADVISEUR – Hortologie Stellenbosch Hierdie gevestigde onderneming wat spesialiseer in die kweek, verspreiding en ontwikkeling van hoë kwaliteit vrugtebome en plantmateriaal beskik tans oor die bogenoemde posisie Pligte behels die volgende: - Bemarking van nuwe en bestaande wingerd- en steenvrugkultivars - Lewering van tegniese ondersteuningsdienste aan kliënte in die Wes-Kaap Hierdie is ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n energieke, selfgedrewe persoon met ‘n doelwitgemotiveerde ingesteldheid. Verdere vereistes vir hierdie pos is as volg: - B.Sc. of ander toepaslike landbougraad of -diploma OF ‘n kwalifikasie in bemarking met ervaring in hortologie - Ondervinding en landboutegniese kennis van produksiepraktyke in bogenoemde gewasse - Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede - ‘n Passie vir mense en bemarking - Bereidwilligheid om gereeld te reis in die Wes-Kaap - Rekenaarvaardigheid in MS Office - Goeie vaardigheid in Afrikaans en Engels - Geldige bestuurslisensie ‘n Mededingende vergoedingspakket is onderhandelbaar volgens kwalifikasie en ervaring. Meld asb u salarisverwagting op die aansoek, asook kontakbare verwysings. Rig ‘n volledige CV (in Word asb) met kontakbare verwysings by die aansoek aan louise@wcp.co.za. Indien u geen terugvoer binne drie weke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Responsibility:... Salary: Rmarket related Job Reference #: LRAD0217 Consultant Name: Louise Rossouw
Stellenbosch (Western Cape)

DANIEL EN LEEUKUIL - DIE BEKENDE HELDE EN LEGENDES VAN DIE

Title: Die Bekende Helde En Legendes Van Die Bybel - Daniel En Die Leeukuil Starring: Afrikaans Byble Animasie Synopsis: Vir meer as 40 jaar het Charlton Heston is boeiend gehore met sy spannende portretten van Bybelse Heroes, soos Moses, in die Tien Gebooie. Nou, sit en ontspan terwyl hy aandele met jou en jou gesin sy passie vir Bybelse literatuur en sy unieke insigte in hierdie tydlose stories van geloof.Nou, met die geanimeerde rolprent, kan jy weer jou familie om hierdie klassieke Bybel verhaal.
South Africa (All cities)

R 39

LINTBORDUUR EN STUMPWERK (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n moet vir alle liefhebbers van lintborduur en stumpwerk en stel selfs die beginner in staat om hierdie ongelooflike projek sonder moeite te voltooi. Vir gevorderde borduurders is daar 'n aantal nuwe tegnieke as verrassing. Elkeen van die twaalf panele word volledig met stap-vir-stap foto's en aanwysings verduidelik, met 'n lys van alle naalde, garing en linte wat gebruik word. Die titel bevat 'n omvattende stekewoordeboek met meer as 40 sketse van steke, algemene inligting oor stumpwerktegnieke, en meer as 30 blomontwerpe om van te keis en te leer. Features Summary Hierdie titel is 'n moet vir alle liefhebbers van lintborduur en stumpwerk en stel selfs die beginner in staat om hierdie ongelooflike projek sonder moeite te voltooi... Author Di Van Niekerk (Author), Dewald van Heerden (Illustrator), Wendy Brittnell (Illustrator), Rina Auret (Translator) Publisher Metz Press Release date 20041101 Pages 128 ISBN 1-875001-98-0 ISBN 13 978-1-875001-98-9
South Africa (All cities)

R 149

LEER MY LEES (VLAK2) 2: TIPPIE EN DIE HAAS

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos ¿eu¿, ¿ie¿ en ¿ou¿ bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.Elke boek in die reeks bevat:· ¿n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;· helder, kindervriendelik illustrasies;· ¿n woordeskatlys, ¿n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ¿n bladsy met ¿voltooi die sinne¿ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld ¿ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
South Africa

HARTEBREKER - CHRISTIAAN BARNARD EN DIE EERSTE

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasinte 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het. Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in die resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in die fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting. Features Summary Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard 'n hartebreker. Vir sy pasiente 'n harteheler. Die nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes... Author James Styan Publisher Jonathan Ball Publishers Release date 20171204 Pages 275 ISBN 1-86842-840-0 ISBN 13 978-1-86842-840-3
South Africa (All cities)

R 189

OPELUG COUNTRY VERTONING MET STEVE HOFMEYR EN HEIDI AS

In die Lategansvlei, slegs 5km uit die dorp Oudtshoorn kry jy ons afdraai. 18km grondpad kry jy die afdraai na die Lategansvlei se sokkerveld. OP die 1ste Oktober 2016 hou ons, ons eerste Opelug Vertoning met Steve Hofmeyr en Heidi as die gaskunstenaar. Daar sal 'n verskeidenheid stallietjies wees asook kos en 'n biertent. Groot vermaak vir die kinders sal ook op ons sokkerveld wees. Kaartjies kan gekoop word by die Herrie Koerant in die dorp of die nommers aan die einde van die beskreiwing kan gekontak word. Die hekke oppen reeds om 11h00 en vanaf 14h00 begin Heidi afskop met haar country songs en Steve neem oor teen !6h00. Hoe vroeer jy kom, hoe beter plek kan jy vir jou verseker op die baan. VIP kaartjies kan bepreek word by Luzet en Vreda. nommers: 0829676865 en 0739978914. Veld kaartjies is R130 en VIP is R150. Kinders onder 6jaar is gratis by die veld kaartjies.
South Africa

DIE BYBEL - 1983-VERTALING - GROOTDRUK MET VERWERKTE

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 10 working days Features Summary Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992, grootdruk, maroen en houtskool verwerkte leeromslag met goud-op-snee, duimindeks en merklint... Publisher Bible Society of South Africa Release date 20131127 Pages 1340 ISBN 0-7982-1755-3 ISBN 13 978-0-7982-1755-2
South Africa

DIE OU MET DIE SNOR BY DIE BAR | JACK PAROW

Author: Jack Parow Publisher: Penguin (2015) ISBN-10: 1770229020 ISBN-13: 9781770229020 Condition: Very Good. The cover has some scratches, wear to edges and small creases across the corners. Else a very good copy. Binding: Softcover Pages: 237 Dimensions: 23.5 x 15.5 x 0.2 cm +++ by Jack Parow +++  In Die Ou met die Snor by die Bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzis, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verho gegooi wil h en n stewige tannie wat met n krieketkolf op hom afstorm.
South Africa (All cities)

R 77

SUPERMA (EN ANDER MITES) (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Om kinders groot te kry is ’n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met ’n handige handleiding afgelewer nie. Superma (en ander mites) bied ’n humoristiese kykie op swangerskap, geboortes, babadoeke, seks na kinders en die hoeveelheid wyn wat daarmee gepaard gaan. Ons almal streef om superma’s te wees en dit help om soms die humor in die harde werklikheid raak te sien. Chantelle noem ’n ding op sy naam, selfs al is dit ’n lelike ding met ’n lelike naam. Features Summary Om kinders groot te kry is ’n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met ’n handige handleiding afgelewer nie... Author Chantelle de Wet Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20161101 Pages 160 ISBN 0-7993-6745-1 ISBN 13 978-0-7993-6745-4
South Africa


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.