Met haar

-
loading
Ads with pictures

OPELUG COUNTRY VERTONING MET STEVE HOFMEYR EN HEIDI AS

In die Lategansvlei, slegs 5km uit die dorp Oudtshoorn kry jy ons afdraai. 18km grondpad kry jy die afdraai na die Lategansvlei se sokkerveld. OP die 1ste Oktober 2016 hou ons, ons eerste Opelug Vertoning met Steve Hofmeyr en Heidi as die gaskunstenaar. Daar sal 'n verskeidenheid stallietjies wees asook kos en 'n biertent. Groot vermaak vir die kinders sal ook op ons sokkerveld wees. Kaartjies kan gekoop word by die Herrie Koerant in die dorp of die nommers aan die einde van die beskreiwing kan gekontak word. Die hekke oppen reeds om 11h00 en vanaf 14h00 begin Heidi afskop met haar country songs en Steve neem oor teen !6h00. Hoe vroeer jy kom, hoe beter plek kan jy vir jou verseker op die baan. VIP kaartjies kan bepreek word by Luzet en Vreda. nommers: 0829676865 en 0739978914. Veld kaartjies is R130 en VIP is R150. Kinders onder 6jaar is gratis by die veld kaartjies.
South Africa

DIE DAG TOE EK MY HARE LOSGEMAAK HET (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith, van 12-jarige kind tot 'n jong moeder. Dit beeld ook op fyn en sensitiewe wyse uit hoe Mia worstel met ’n erflas van alkoholisme en depressie. Daar is die komplekse verhoudings binne die familie: met haar ma, haar pa, en, soos sy ouer word, met mans. Die verhale beeld haar vrese uit, haar seksuele ontwaking en haar pogings om 'n sinvolle, gelukkige verhouding met iemand te he. Dis aparte verhale, maar saam beeld dit Mia se lewe uit en word dit byna iets soos 'n Bildungsroman. Onderliggend in die verhale is die helende krag wat "storie" en verbeelding in Mia en haar pa se lewe speel: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie. Features Summary Die kortverhale in hierdie bundel beeld op treffende en insiggewende wyse, en plek-plek met die gebruik van sprokies, die karakter Mia se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas op Ladismith... Author Willemien Brummer Publisher Human & Rousseau Release date 20080714 Pages 144 ISBN 0-7981-4980-9 ISBN 13 978-0-7981-4980-8
South Africa

R 241

OORLEWINGSGIDS VIR 'N BEDONNERDE DIVA (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is. Maar omdat dit al is wat daar is om te doen, begin sy herbou; aan n loopbaan, n vriendekring, haar verhouding met haar kind, haar verhouding met haar ma. Aan haar vertroue in haarself. Stelselmatig kom daar lig, en sin, en rigting, selfs vir haar. Al waarvoor sy glad nie reg is nie, is Barnard Richter, wat van haar verwag om ten spyte van alles wat sy nie kon vermag nie en alles wat sy nooit sal kan wees nie, weer in die liefde te glo. Features Summary Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes... Author Sophia Kapp Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 476 ISBN 0-7993-7800-3 ISBN 13 978-0-7993-7800-9
South Africa

R 209

DIE MEERMINETJIE - DIE MEERMINETJIE ANIMATION ALL AGES

Title: Die Meerminetjie Starring: Animation Synopsis: Prinses Lena is 'n pragtige, avontuurlustige meermin wat saam met haar koninklike gesin in 'n kasteel diep in die see bly. Sy besit alles wat sy nodig het en geniet die onderwater-lewe saam met haar beste maatjie, 'n dolfyn met die naam Doffie.Nogtans hunker die meerminprinsessie na net een ding: om die menslike w,reld op die dro, land te gaan verken.Wanneer 'n draaikolk haar na die oppervlak van die see neem, gewaar sy die aantreklike Prins Stefan en raak sy dadelik op hom verlief. Lena red sy lewe en belowe haarself dat sy as 'n mens na hom sal terugkeer.Sy is vasberade om met die prins te trou, maar al een wat haar in die plek van haar meerminstert twee bene kan gee, is die nare seeheks, Kassandra. Die seeheks belowe om haar in 'n mens te verander, maar net as Lena haar pragtige stem in ruil gee daarvoor.Maar erger nog, as die prins met iemand anders trou, sal Lena in 'n bol seeskuim verander.
South Africa (All cities)

R 39

STORMKIND (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens 'n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat 'n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, ho note van haar ma se fluit. Een so 'n stormnag ontmoet Jana vir !X'uri - 'n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net 'n velletjie om haar heupe en 'n wit stringetjie krale om haar nek. !X'uri kom uit 'n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X'uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek. Stormkind is 'n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans. Features Summary Jana is net drie jaar oud toe haar ma spoorloos verdwyn. Snags roep die wind Jana buitentoe, maar sy is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister... Author Riana Scheepers Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180219 Pages 220 ISBN 0-624-08430-2 ISBN 13 978-0-624-08430-3
South Africa (All cities)

R 215

DIE BEKVELDER - ETTIE BIERMAN.

Die Bekvelder - Ettie Bierman. Toe Anne-Marie Van Zyl, na haar moeder se dood en maande van swaarkry, besluit om met haar boetie, Jurie, die Kaap en al sy probleme te verlaat, het sy geglo dat die toekoms op Drie Riviere, hul stiefoom se plaas naby Keetmanshoop, baie sorgloser as die hede sou wees. Hoe moes Anne-Marie weet dat hul stiefoom, Wynand Visser, nie is wat hy voorgee om te wees nie; dat die aantreklike, donker Nicolaas Pienaar nie haar stiefoom se plaasbestuurder is nie; dat Jurie se verbeelding so met hom op loop sal gaan dat allerhande stories oor haar en Nicolaas sal begin versprei. • Tweedehandse boek. • Hardeband boek met omslag. • Afrikaans. • 152 Bladsye. • 725 - show phone -. • REF: 194. This book will be removed when sold.
Alberton (Gauteng)

SKRIK KOM HUIS TOE (AFRIKAANS, PAPERBACK, 3RD ED)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat 'n kind na aan die hart le word aangeraak, soos: gebroke families, tekort aan aandag en liefde, drome en standvastigheid. Albert is eensaam. Hy kom uit 'n gebroke huis waar daar baie gehuil en min gelag word. Hy ken nie sy stiefma nie en dis asof sy pa net 'n kuiergas in die huis is. 'n Posduif bring nuwe hoop en opwinding in sy lewe. Die tuin word sy veilige hawe – die plek waar hy net homself kan wees en vrylik mag liefhe. 'n Jeugboek wat meer as net 'n ontspanningsboek is. As jou kind hierdie eers gelees het, sal sy vir die res van haar lewe opkyk as sy die geruis van duifvlerke hoor. Sy sal deernis he met haar maats wat uit gebroke huise kom, want sy sal besef dat hulle dit nie maklik in die lewe het nie. Sy sal nooit net niks kan voel as sy 'n dooie posduif in die pad sien le nie. As sy dikbek of sleg voel, sal sy uitwyk na die stilte van die tuin. En as iemand haar drome bedreig, sal sy hulle op 'n afstand by die diere stilletjies sit en vloek. – Keina Swart Features Summary 'n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit 'n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”... Author Dolf van Niekerk Publisher Protea Boekhuis Release date 20141101 Pages 96 ISBN 1-4853-0237-4 ISBN 13 978-1-4853-0237-7
South Africa

MONSTERSAAD (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 13 working days Renata is 'n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van ’n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek. Terwyl Renata besig is met die saak, worstel sy met haar eie demone – sy ly aan posttraumatiesestressindroom as gevolg van haar verlede. Sy gaan sien ’n baie onkonvensionele psigiater en pynlike herinneringe uit haar kinderdae doem op. Terselfdertyd vind sy uit dat haar pa nog leef en sy begin delf in die verlede om uit te vind waarom hy in die sewentigerjare nege mense vermoor het. Is hy ’n sosiopaat, of is hy bloot ’n man wat die reg in eie hande geneem het om ander se lewe te red? Features Summary Renata is 'n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van ’n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek... Author Madelein Rust Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20150701 Pages 379 ISBN 0-7993-7582-9 ISBN 13 978-0-7993-7582-4
South Africa (All cities)

R 254

EET JOU GROENTE, GOUELOKKIES - 'N STORIE OOR GESOND EET

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days In hierdie oorspronklike weergawe van ’n bekende sprokie, steel Aspoestertjie die prins se hart met haar pragtige glimlag. Kinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. Die reeks van vier titels, elk ’n eie weergawe van ’n bekende sprokie, sluit telkens ’n boodskap oor gesonde gewoontes in. Die humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor ’n gesonde lewenstyl onopvallend en op ’n prettige manier tuisgebring word. Agter in die boek is daar ook ekstra gesprekspunte wat as ’n gids dien oor hoe om die boek effektief te gebruik en met kinders oor die storie en boodskap te gesels. Features Summary In hierdie oorspronklike weergawe van ’n bekende sprokie, steel Aspoestertjie die prins se hart met haar pragtige glimlag. Kinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie. Author Steve Smallman (Author), Bruno Robert (Illustrator), Kobus Geldenhuys (Translator) Publisher Human & Rousseau Release date 20141115 Pages 24 ISBN 0-7981-6837-4 ISBN 13 978-0-7981-6837-3
South Africa

KARNALLIES (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Karnallies is baie stout. En vreeslik ongeskik. Maar as dit saakmaak, help hulle mekaar! Is daar nie 'n karnallie in elke kind nie? Antje Damm is in 1965 in Wiesbaden, Duitsland, gebore en het in Darmstadt argitektuur gestudeer. Sy woon met haar man en vier dogters naby Giessen. In al haar boeke merk 'n mens haar besondere begrip van kinders op. Die storie is perfek vir selflees en voorlees. Features Summary Karnallies is baie stout. En vreeslik ongeskik. Maar as dit saakmaak, help hulle mekaar! Is daar nie 'n karnallie in elke kind nie? Author Antje Damm (Author), Antje Damm (Illustrator), Daniel Hugo (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20110805 Pages 24 ISBN 1-86919-483-7 ISBN 13 978-1-86919-483-3
South Africa

R 48

SPLIT (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 20 - 25 working days Dis die sewentigs en tagtigs. 'n Afrikaanse gesin trek gedurig rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug. Terwyl Vera se huwelik aan't verbrokkel is, knoop sy 'n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seksboeke. Haar dogter Lien wens 'n UFO laai haar op. Split gaan oor grootword op 'n myndorp, soen op Durban se strand en 'n Indier wat sweet in die kaartjiekantoor van Louis Trichardt se publieke swembad. Features Summary Dis die sewentigs en tagtigs. 'n Afrikaanse gesin trek gedurig rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug. Terwyl Vera se huwelik aan't verbrokkel is... Author Debbie Loots Publisher Queillerie Publishers (Pty) Ltd Release date 20150820 Pages 347 ISBN 0-7958-0098-3 ISBN 13 978-0-7958-0098-6
South Africa

R 261

MINIATUUR LANGHAAR WORSHONDJIES

MINIATUUR LANGHAAR WORSHONDJIE. TEEFIE. EERSTE INENTING EN ONTWURMING IS INGESLUIT SAAM MET HAAR VEARTS BOEKIE EN STARTERPACK MET KOSSIES. VIR NAVRAE KONTAK RUAAN
South Africa

R 4.500

MINIATUUR LANGHAAR WORSHONDJIES

EEN MINIATUUR LANGHAAR WORSHONDJIE. N TEEFIE. EERSTE INENTING EN ONTWURMING IS INGESLUIT MET N STARTERPACK MET HAAR KOSSIES EN VEARTS BOEKIE.VIR NAVRAE KONTAK RUAAN
South Africa

R 4.500

FEMALE YORKIES

Registreer,gespuit, ontwurm. Gesond, speel, eet. 8weke gereed vir nuwe mamma beloof net liefde. Sy gaan met haar kombersie en meer. Springs.Help met vervoer waar moontlik. Pocket was R3800 nou R3300. Klein standard was R2800 nou R2500. 824 - show phone - 1
Springs (Gauteng)

SUSTERS VAN EVA -- DALENE MATTHEE

We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Dispatched within 3 business days. Condition: Very Goo d. Derde druk, Tafelberg, 1995 - Afrikaans fiction - 262 pp. Naam van vorige eienaar op skutblad. Die klag is moord. n¿ Geraamte van n¿ kind is in Geelboskloof gevind. Die nadoodse ondersoek toon n¿ gesplete verhemelte aan... Nog n¿ treffer van Dalene Matthee, wat internasionaal roem verwerf het met haar Bos-boeke. Dié verhaal speel hom af in die bergwêreld van die Rôeveld met vier vroue in die hoofrol. n¿ Onweerstaanbare storie oor n raaiselagtige moord en die raaisel van vrouwees. Bibliographic information: Title Susters van Eva Author Dalene Matthee Edition 3rd Publisher Tafelberg, 1995,   Hardback     ISBN 0624034267, 9780624034261 Length 262 pages Please Click ---> HERE PTO Books is selling. Follow PTO Books on Facebook.
South Africa

R 58

AVONTUUR SINBAD - DIE ADVONTURE VAN SINBAD AFRIKAANS ALL

Title: Die Avontuur Van Sinbad Starring: Afrikaans Synopsis: 'n Verruklike avontuur van 'n ver land vol heldhaftige dade. Hier volg ons die storie van die brawe matroos,Sinbad, gebaseer op Edgar Allan Poe se kortverhaal'Die eenduisend en tweede verhaal van Scheherazade'.Die gemene towenaar, Jaffar, plaas 'n goeie koning en sy gelukkige koninkryk onder betwowering waar hul vir die eerste keer onrus en onmin ervaar. Die koning het 'n pragtige dogter wat reeds verloof is aan 'n aantreklike prins, maar Jaffar, meng in wil eerder met haar trou. Sinbad en sy lojale maters moet inspring om die prinses en die mense van die koninkryk te red.Maar, voor hy tot hulle redding kan kom moet hy eers die koninklike juwele wat Jaffar gesteel het terug besorg aan die koninkryk end sodoende kry hy te doen met die Amasone-koningin, die spook-koning en een van die mees kwaadaardige gediertes op sy reis.
South Africa (All cities)

R 79

ENGLISH BULLDOG

English Bulldog teef, kan nog met haar teel, het kusa papiere. Kontak nr 641 - show phone - 8
Vanderbijlpark (Gauteng)

BOERPERD/ ARABIER MERRIE

4 jaar oud. Baie oulik en het baie outrides met haar gedoen... Sy is n lieflike perdjie en sy hou van ry.
Potchefstroom (North West)

R 3.000

ATIR EN DIE KAMEELPERD (AFRIKAANS, HARDCOVER)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Features Summary Hierdie is die merkwaardige ware verhaal van ’n kameelperd wat in 1827 van Egipte tot in Frankryk moes reis. Atir, die kameelperd se bewaarder, reis saam met haar tot in Parys... Author Dianne Hofmeyr (Author), Jane Ray (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140603 Pages 40 ISBN 1-4853-0116-5 ISBN 13 978-1-4853-0116-5
South Africa

FRANSE BRIEWE (POS UIT PROVENCE) GETEKEN - MARITA VAN DER

Toestand: Goeie toestand, sagteband, 186 bladsye Beskrywing: Opvolgboek oor die skrywer Marita van der Vyver se lewenservarings saam met haar gesin in Provence, Frankryk, sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
South Africa (All cities)

R 74

PLATTERS AND ALL

Haar webtuiste met pryslyste asook alles wat sy bak asook haar e-pos http://obsessivelybaking.simplesite.com/. E-mail
South Africa

LANGVERLOF - ANNEMARI COETSER

  Langverlof - Annemari Coetser - Tafelberg - 2008 - Baie mooi toestand. ’n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp … oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy ’n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sy’s nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis ’n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oë. Hartseer oë oor sy vrou wat hom verlaat het ná ’n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hy’s nie haar kêrel nie, hy is … sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gáán saam met ’n vreemde man Mauritius toe vir ’n week, wat kan nou so erg daaraan wees?’n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp … oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy ’n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sy’s nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis ’n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oë. Hartseer oë oor sy vrou wat hom verlaat het ná ’n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hy’s nie haar kêrel nie, hy is … sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gáán saam met ’n vreemde man Mauritius toe vir ’n week, wat kan nou so erg daaraan wees?
South Africa (All cities)

R 65

KATOOG (AFRIKAANS, PAPERBACK)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 25 working days Luna, ’n jong speurdersersant, moet die saak oplos van ’n meisie wie se lyk in ’n riviertjie gekry word. Maar wie is die meisie, met wie het sy kontak gehad en waar het sy vandaan gekom? Aanvanklik lyk dit nie of Luna eens hierop antwoorde gaan kry nie, tot ’n verwaarloosde meisietjie van haar afhanklik raak en haar onwetend op ’n spoor plaas. Dit bring egter net nuwe probleme. Luna raak bewus van ’n motorfietsryer wat net te dikwels agter haar op ’n openbare pad verskyn, later voor haar woonplek, en hy probeer nie juis onopsigtelik wees nie. Die dwelmwereld wat voor haar oopmaak, is ook nie ’n verwikkeling waarop sy gereken het nie. Luna word terselfdertyd gekonfronteer met kennis uit haar persoonlike verlede wat al net ’n vae herinnering geword het. Is luitenant Johan Botha wie sy dink hy is? Features Summary Luna is ’n jong speursersant wat haar eerste moordsaak moet oplos. In hierdie proses word sy saam met luitenant Johan Botha gekonfronteer met dinge uit hulle verlede waarop hulle nie gereken het nie. Author Jeanette Stals Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160301 Pages 304 ISBN 0-7993-7797-X ISBN 13 978-0-7993-7797-2
South Africa

DIE STORIE VAN MONICA PETERS - E.K.M. DIDO

 Die storie van Monica Peters - E.K.M. Dido - Kwela - 1996, eerste uitgawe, eerste druk - Sagteband in baie mooi toestand. In “ Die storie van Monica Peters ” vertel die bruin vrou Monica Peters haar lewensverhaal as memoires aan haar kinders en kleinkinders, wat haar verhaal op band opneem. So sluit die verhaal ten nouste aan by die orale tradisie, waar verbeelding en agterna-interpretasie die vertelling kleur sodat dit moeilik is om tussen werklikheid en verbeelding te onderskei, die vertelwyse naïef en ongesofistikeerd is, die gebeure chronologies gerangskik word en geïdealiseer word en die karakters getipeer is eerder as genuanseerd. Die verteltydperk stem in alle opsigte ooreen met die tyd van apartheid, met Monica wat haar verhaal begin toe sy agt jaar oud was (in 1948, die jaar van die Nasionale Party se bewindsoorname) en dit beëindig in 1994 (die jaar van die demokratiese verkiesing), toe sy 54 jaar oud is. Haar storie is dus baie nou gekoppel aan die storie van die land. Monica word groot in ’n klein dorpie in Transkei waar die kinders van alle rasse steeds saam op die skoolbanke sit en daar rasseharmonie heers. Die nuwe magistraat dwing egter apartheid af en die rasse word op alle gebiede geskei. Monica raak verlief op Eric Richmond, die magistraat se seun, en wanneer sy swanger word trou hulle in die geheim in Swaziland. Na hulle huwelik is vrees en frustrasie hulle daaglikse lot, want hulle moet gedurig ontvlug om uit die hande van die gereg te bly. Hulle stryd teen apartheid neem hulle dan vir 25 jaar in bannelingskap in Londen. Na die vrylating van Mandela keer hulle terug na Suid-Afrika as vry mense. Ten spyte van die algemene bevryding van die bevolking, voel sy haar as bruin vrou steeds vreemd en ontuis in haar eie vaderland. Eric sterf dan in ’n sluipmoordaanval, wat Monica dwing om weer haar prioriteite in oënskou te neem. Haar goeie vriend Franklin, wat reeds baie jare op haar verlief is, stap egter in om die gaping in haar lewe te vul. 
South Africa (All cities)

R 55

DIE MOOIE SANTIE (AFRIKAANS, HARDCOVER)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wereld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder. Almal wil graag 'n bietjie daarvan he... maar soos haar wol groei, groei ook haar opinie van haarself. Haar pragtige wol met ander deel? Nooit! Haar wol groei langer en langer en langer... uiteindelik ontdek sy dat die ware skoonheid van haar wol eers verskyn toe sy leer hoe om dit met ander te deel. Features Summary Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wereld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder. Haar wol groei langer en langer en langer... Contributors Knister (Author), Eve Tharlet (Illustrator), Fantasi (Author) Release date 20160901 ISBN 1-920660-61-5 ISBN 13 978-1-920660-61-1
South Africa

R 43

DIE MOOIE SANTIE (AFRIKAANS, HARDCOVER)

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wereld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder. Almal wil graag 'n bietjie daarvan he... maar soos haar wol groei, groei ook haar opinie van haarself. Haar pragtige wol met ander deel? Nooit! Haar wol groei langer en langer en langer... uiteindelik ontdek sy dat die ware skoonheid van haar wol eers verskyn toe sy leer hoe om dit met ander te deel. Features Summary Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wereld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder. Haar wol groei langer en langer en langer... Contributors Knister (Author), Eve Tharlet (Illustrator), Fantasi (Author) Release date 20160901 Pages 32 ISBN 1-920660-61-5 ISBN 13 978-1-920660-61-1
South Africa


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.