PRINS VAN DIEWE - DIE PRINS VAN DIEWE ROBIN HOOD SOOS GESIEN IN SOUTH AFRICA

Title: Die Prins Van Diewe Robin Hood Starring: Soos Gesien Op Sauk Synopsis: Hi maats. Kom saam daardie brawe rampokker, Robin Hood en sy span vrolike mans vol selfvertroue na die Sherwood woud.Hierdie opwindende rolprent vind plaas in die plesierige milieu van ou Engeland. Die goedhartige Koning Richard is oorlog toe, en so doende dwing die hebsugtige Balju al die inwoners van Nottingham om al hulle geld aan hom oor te gee. Robin Hood, met behulp van sy vriendin, Maid arion, 'n spioen in die Balju se kasteel, is vasberade om die Balju te oorwin en vir Koning Richard sy regmatige plek op die troon terug te besorg.Hierdie maltrap middeleuse avontuur, vol brawe swaard gevegte en uitstekende storievertelling, is 'n klassieke verhaal vir kinders van alle ouderdomme.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Prins Van Diewe - Die Prins Van Diewe Robin Hood Soos Gesien
Prins Van Diewe - Die Prins Van Diewe Robin Hood Soos Gesien 0
loading
Price: R 49,00
R 49,00
2840322
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.