Met ondervinding van

-
loading
Ads with pictures

BOILERMAKER / TRAILER BOUERS MET ONDER VINDING

BOILERMAKERS / TRAILER BOUERS met ondervinding van die vervaardiging van nuwe trailers bv superlinks,3 as trailers asook Lowbed trailers en Bees,skaap trailers ,herbou van trailers en ook onderhoud op trailers  sal voorkuer geniet. Beste vakmanne verdien die beste salarisse skakel my by of fak cv met salaris verwagting na
South Africa

SAKKIE MARAIS: LEGENDE VAN 1 VALSKERM BATALJON

Die lewendige lewensverhaal van 'n lewende legende: RSM Sakkie van Rooiplaas. Sy naam is sinoniem met veral 1 Valskermbataljon. Hier is 'n vertelling wat die kamoefleernet lig oor 'n era in Suid Afrika se onstuimige geskiedenis, met eie reels, oorwinnaars en wettige teikens - en soms slagoffers wat in die kruisvuur beland. Lesers leer nie net vir Sakkie ken soos min troepe tevore kon nie. Hulle kry tegelyk 'n deeglike kyk agter die skerms van weermagopleiding uit 'n tydperk wat tans weer sterk "op parade" gekom het. Sakkie Marais (kmdt):  Izak Marais is gebore op 20 Julie 1948. Hy voltooi sy skoolloopbaan in 1965 aan Florida Horskool. In 1966 (voor die Nasionale DiensplIgstelsel) is hy na Ler Gimnasium (Pretoria, Voortrekkerhoogte). Daarna sluit hy by die staandemag aan. Die kern van sy loopbaan was by 1 Valskermbataljon (Bloemfontein) waar hy uiteindelik RSM (Regimentsammajoor) geword het. Daarna het hy hom by die Offisierskorps aangesluit tot en met 1994 waar hy as Operasionele Offisier tot die rang van kommandant gevorder het. Die begin van Suid-Afrika se demokrasie was die einde van sy weermagloopbaan. Die daaropvolgende 22 jaar het hy sy deskundigheid en uitgebreide militre ondervinding in die buiteland gebruik vir n voortgesette, aksiebelaaide professionele loopbaan nommerpas vir n hoogsopgeleide soldaat-avonturier wat nooit n pen pusher kon wees nie. Sagteband, 240 bladsye. " Hoe een man se stem kon dra van die hek tot verby die pakhuis, het ek nog nooit teengekom nie" "We were proud to fight alongside a brave and fearless man like Sakkie, barking orders with a clear vision of what was happening around him at all times!"
South Africa (All cities)

R 280

TOESIGHOUER KARWAS/ ONDERHOUD

ToesighouersPos in Brackenfell beskikbaar vir persone met kode 8 lisensie met ondervinding van toesighouding en basiese onderhoud. Ideaal vir vroee afgetredenes/ afgelegde persone bo 40. Moet met beide klante en werknemers goeie verhoudinge handhaaf en produktiwiteit verhoog. Moet bereid wees om naweke te werk. Salaris sal bespreek word in onderhoud. Stuur asb CV.
South Africa

HOOF HUISHOUDELIK

Ons Tuiste ouetehuis is ‘n versorgingseenheid vir verswakte bejaardes met ongeveer 195 inwoners. Aansoekers moet beskik oor: n Minimum van 5 jaar ondervinding, Ten minste 3 jaar ervaring as toesighouer, Afrikaans en Engels magtig wees, Rekenaarvaardig in MS Office, Christelike mens- en lewensbeskouing. Ondervinding in die versorging van bejaardes. Ondervinding in die opstel en monitering van begroting. Bestel, ontvangs en kontrolering van voorraad. Salarisskaal op aanvraag beskikbaar. Stuur volledige CV na hradmin@engo.co.za. Vir enige navrae skakel Ezelle Wilson 0514077239. Sluitingsdatum 22 November 2019.
Bloemfontein (Free State)

BEMARKER EN TEGNIESE ADVISEUR - HORTOLOGIE

BEMARKER EN TEGNIESE ADVISEUR – Hortologie Stellenbosch Hierdie gevestigde onderneming wat spesialiseer in die kweek, verspreiding en ontwikkeling van hoë kwaliteit vrugtebome en plantmateriaal beskik tans oor die bogenoemde posisie Pligte behels die volgende: - Bemarking van nuwe en bestaande wingerd- en steenvrugkultivars - Lewering van tegniese ondersteuningsdienste aan kliënte in die Wes-Kaap Hierdie is ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n energieke, selfgedrewe persoon met ‘n doelwitgemotiveerde ingesteldheid. Verdere vereistes vir hierdie pos is as volg: - B.Sc. of ander toepaslike landbougraad of -diploma OF ‘n kwalifikasie in bemarking met ervaring in hortologie - Ondervinding en landboutegniese kennis van produksiepraktyke in bogenoemde gewasse - Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede - ‘n Passie vir mense en bemarking - Bereidwilligheid om gereeld te reis in die Wes-Kaap - Rekenaarvaardigheid in MS Office - Goeie vaardigheid in Afrikaans en Engels - Geldige bestuurslisensie ‘n Mededingende vergoedingspakket is onderhandelbaar volgens kwalifikasie en ervaring. Meld asb u salarisverwagting op die aansoek, asook kontakbare verwysings. Rig ‘n volledige CV (in Word asb) met kontakbare verwysings by die aansoek aan louise@wcp.co.za. Indien u geen terugvoer binne drie weke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Responsibility:... Salary: Rmarket related Job Reference #: LRAD0217 Consultant Name: Louise Rossouw
Stellenbosch (Western Cape)

VERWERKINGSDAME:

Forté Rekenmeesters het 'n pos beskikbaar vir 'n bekwame rekeningkundige verwerkingsdame met ten minste 2 jaar ondervinding in Pastel. Mededingende salaris afhangend van ondervinding. Lewer CV persoonlik te Kellnerstraat 10, Westdene af of stuur per e-pos na Sluitingsdatum
South Africa

IS U VENUE OPSOEK NA 'N TERREIN OF ALGEMENE BESTUURDER?

Agtergrond - Eienaar met 12 jaar ondervinding op eie venue. - Hantering van groepe - Bekend as 'n "mense persoon" - Bemarking en besprekings van venue ook gehanteer - fasilitering van Leierskap / motivering / spanbou sessies CV OP AANVRAAG Onmiddelik beskikbaar
South Africa

MAATSKAPPY SEKRETARIEËL VAKANTE POSISIE IN WORCESTER

Maatskappy Sekretarieël Is jy uitnemend met sekretariële administratiewe werk en is jy vertroud met die nakomingsvereistes van CIPC (Companies and Intellectual Property Commission)? Stuur jou CV na recruitment@protektumhr.co.za voor Donderdag 31 Oktober 2019 waarin jy jou ondervinding as maatskappy sekretaresse uiteensit. Indien jy nie terugvoering na 2 weke ontvang het nie, aanvaar asb dat jou aansoek onsuksesvol was.
Worcester (Western Cape)

ADMINISTRATIEWE POS

Vakante pos by 'n gevestigde trekker handelaar in Lichtenburg, vir 'n administratiewe/verkoopspersoon. Pos is onmiddelik beskikbaar. Die geskikte kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: Rekenaarvaardig (word, excel), Pastel accounting kennis, ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels), kode 8 met eie vervoer, ondervinding in verkope, uitstekende menseverhoudings, sal ook verantwoordelik wees vir bemarking van die besigheid (facebook, website, ens). Voorkeur sal gegee word aan persone met 'n landbou agtergrond. Stuur CV's per epos aan cvagrivista@gmail.com
Lichtenburg (North West)

KINDERPERD BOMBPROOF MERRIE

Kinder perd,Bombproof, fantastiese merrie, sy is 12 jaar oud en 15hh, sy is grys(wit)en absoluut dierbaar en 'n moet om te he, sy is geskik vir enige ruiter van 'n beginner tot gevorderde ruiter vir jonk en oud, het jy miskien 'n slegte ondervinding gehad en is onseker wat 'n perd met jou sal aanvang, hier is net die regte perd vir jou om jou te help om oor jou vrees te km en jou self vertroue vir ju terug te gee, sy kan enige iets doen spring, uithouritte of net lekker ry. Haar prys is R ohb Kontak Eddie
Pretoria (Gauteng)

R 25


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.