Met trailer

-
loading
Ads with pictures

4M RUBBER DUCK MET TRAILER MET PAPIERE

Boot nog in goeie toestand sonder motor neus het n stukkie los getrek mar kan herstel word trailer in goeie toestand nuwe bande ligte werk nuwe wheel bearings kontak my op whatsapp of of bel my asb geen sms ni
South Africa

TRAILER MACANIC MET ONDERVINDING VAN AIR EN ELECTRICALS

TRAILER MACANIC met kennis van AIR sistims en ELECTRICALS  skakel my vir n onderhoud beste manne verdien die beste salarisse tel no of fak cv na
South Africa

TRAILER FOR SALE OR TRADE FOR WHY

Goeie,sterk sleepwa met nuwe bande.Geen papiere,ideaal vir plaasgebruik met drakrag van omtrent 1.4 ton.Grootte is 3.5 x2.0 x 1m hoog.R onka.Andre
Pretoria (Gauteng)

TRAILER - AD POSTED BY BITTERWATERS

Opsoek na dubbelas motor sleepwa met dravermoë van meer as 1.5 ton
Victoria-West (Northern Cape)

BOOT MET 6HP EVINRUDE WERKENDE TOESTAND

volledige boot 6hp evinrude motor met trailer.. 2 roei spaane.. petrol tank... anker motor start dadelik
South Africa

R 7.000

BOILERMAKER / TRAILER BOUERS MET ONDER VINDING

BOILERMAKERS / TRAILER BOUERS met ondervinding van die vervaardiging van nuwe trailers bv superlinks,3 as trailers asook Lowbed trailers en Bees,skaap trailers ,herbou van trailers en ook onderhoud op trailers  sal voorkuer geniet. Beste vakmanne verdien die beste salarisse skakel my by of fak cv met salaris verwagting na
South Africa

BASS BOTE 4.2M FIBRE KING MET 40 MARINER MET STEERING

Bass Bote 4.2m Fibre King met 40 Mariner met steering Trailer on gelisensieerd Kontak Marius op sy sel 071 530 7410 Swellendam R10000
South Africa

R 10.000

RAVEN ELITE 21 FT MET V6 200 YAMAHA

Raven Elite 21 ft v 6 200. Hierdie boot is n moet sien,met al sy veiligheids toerusting. Al sy papier werk in plek,trailer met Registrasie papier werk in plek. As jy n passie het vir krag en spoed hier is jou boot. Hak en gaan water toe.Baie spasie om te beweeg.Die boot hanteer die water fantasties.Die vorige eienaar het die 200 Yamaha opgesit sodat hy ook kon ski.Boot met Cover.Skakel my gerus op 082 502 3570 Hennie Pieters
Potgietersrus (Limpopo)

R 160.000

4.7 RUBBERDUCK MET 90 MARINER SPOTLIS TRAILER OP DIE PAD

4.7 rubberduck met 90 mariner spotlis trailer op die pad en boot op die water  elec start en trim n tilt  watsapp of email
South Africa

4.7 RUBBER DUCK MET 90 MARINER SPOTLIS TRAILER OP DIE PAD EN

4.7 rubber duck met 90 mariner spotlis trailer op die pad en boot op water tot volgnde jaar. elec start en trim and tilt 
South Africa

2005 HINO 700 28-418 TROK PLUS TRAILER

2005 Hino 700 28-418 Trok, 418hp, 334 270km, 8M platbak met massakante. Trailer is ook 8M met massakante. Baie goeie toestand. Prys - R620 000,00 plus btw. Skakel Rudi Nel - 0823389208. www.rudinel.co.za
Cape Town (Western Cape)

R 620.000

5.2 M CAT HUAL MET 2 40 YAMAHAS

Boot met 2 yamaha 40 op galv trailer met datadot en rwc quicksilwer control bokse 4 life jackets en baterry het nie safty equip nie is gebouyency boot en enjins in goeie kondiesie nuwe prope op
South Africa

R 29.000

BASS BOTE 4.2M FIBRE KING MET 40 MARINER

Bass Bote 4.2m Fibre King met 40 Mariner met steering Trailer on gelisensieerd Kontak Marius op sy sel Swellendam R
South Africa

R 14.500

4X4 TRAILER

Wild Dog sleepwa met Bundutop en BunduAwning Die sleepwa kom met. Water tenk 55l Son paneel 360w en n kontroler. Gas Stoof (ingebou 2 plaatstoof) Tent is n Bundutop met n Added room BunduAwn is n 360 Daar is ook 6 ammo houers en n laaisesteem. spaar wiel Jerry can houer gas bottel houer (maar nie die gas bottel nie) R130 000,00 prys is onderhandel baar Leon 083 455 1789 (Ons het nog baie fotos)
Port Elizabeth (Eastern Cape)

R 130.000

4X4 TRAILER

Wild Dag sleepwa met Bundutop en BunduAwning. Die Sleepwa kom met. Water tenk 55l. Son paneel 320w en n kontroler. Gas stoof (ingebou 2 plaatstoof) Tent is n Bundutop met n Added room BunduAwn is n 360 en is 3 maande oud. Daar is ook 6 ammo houers en n laaisesteem. Spaar wiel. Jerry can houer. Gasbottel houer (maar nie die gasbottel nie) R130000.00 prys is onderhandel baar. Leon 0834551789
Port Elizabeth (Eastern Cape)

R 130.000

12VOET KREEFBAKKIE OP TREILER MET OF SONDER MASJIEN

boot op trailer met of sonder 25hp Suzuki masjien geen papiere maar alles in goeie werkende toestand
South Africa

R 8.500

OTHER TRAILER

Oorgeverf met nuwe rubbers en bed. Bande nog in goeie toestand met spaarband. Kan 450kg laai R2500.00 Kontak Max 061 723 5448
Pretoria (Gauteng)

R 2.500

KAR TRAILER

Dubbel briek aste, 7 blade spring packs, 14" rims met 195R14C 8ply tyres, laai area is 1950mm breed x 4200mm lank. R32500 sonder papiere R35000 met papiere.
Pretoria (Gauteng)

2010 HOME BUILD TRAILER

Sleep is tuis gemaak. Die wa is op die pad met geen agterstalige lesensies nie. Die wa het 14 dum wiele op met n spaar wiel omtrent nog so 90% loopvlak oor. Laai spasie 1,2m by 2,4m groot.
Paarl (Western Cape)

R 10.000

YAMAHA YFZ450 + DUBBEL QUAD TRAILER

Quad in baie goeie kondisie. Nuwe agterbande, nerve bars, hand guards, protaper handle bars. In goeie werkende kondisie. Alles werk 100%. Start maklik. Deel van sticker kit het afgekom. + dubbel quad trailer met ramps. Kontak my op 0839629699 vir verdere info.
South Africa

R 28.000

VENTER BUSH BABY OFF ROAD TRAILER.

Bush Baby Off Road trailer met Daktent; Nuwe Matras; 1x Staaltafel; 1X S/Steel Gas Spitbraai; 1x 6 Kg. Gas Bottel;4x Kampstoele; 2x Jerry Kanne
Cape Town (Western Cape)

R 35.000

VIKING CARRERA MET 115HP JOHNSON

Boat in excelent condition Very low hours, 91.6 Ski pole Boat cover Sun canopy Fishfinder Sound System 7x Life jackets Cat R Safety equipment Ski rope (new Double tube (new) On trailer. Buoyancy, COF and trailer licence up to date. R110 000 or to swop for WHY?
Klerksdorp (North West)

S1464 NEW VAN ZYL STAALWERKE 3 TON TIP TRAILER WITH

S1464 New Van Zyl Staalwerke 3 Ton Tip Trailer With Dropsides / 3 Ton Tipwa Met Valkante R 53,000.00 excl. vat.
Pretoria (Gauteng)

KAMP TRAILER

Kamp Trailer met Tentco Junior Tent en Awning. 12V Battery Sisteem en 220V Kragpunt. Nuwe Bande. Papierwerk opdatum. Kontak Gerald by 0833756242 of 0725824486
Secunda (Mpumalanga)

R 32.000

CAR TRAILER

Goeie sterk trailer met papiere en op die pad reg om te werk. 0836655909
Ceres (Western Cape)

R 45.000

PANACHE 1850 MET 200 MARINER

Very nice boat for big or small family. Got radio and built in tank on trailer. Open for decent offers or maby swops. Only serious buyers please
Bloemfontein (Free State)

PANACHE 1850 MET 200 MARINER

very nice boat with built in tank on trailer. Got boat and engine cover. Only serious buyers please. Im open for offers or maby swops for what u have. (Same Value)
Bloemfontein (Free State)

SCIMITER 180 MET 150HP MARINER AUTO LUBE

COF valid 2017 Boat and engine covers Double axle trailer RWC included Auto lube + built in tank Canopy Excellent runner SS '19 prop Roelof 828 - show phone - 2 Trade in welcome
Pretoria (Gauteng)

BOS TRAILER

N 4x4 bos trailor met water tank batery sesteem ligte en top tent. Uit alleminuim en galvinise gebou
Witbank (Mpumalanga)


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.