-
loading
Ads with pictures

Met n


Top sales list met n

Ventersdorp (North West)
N Whippet windhond gekruis met n foxterrier ma is n windhond whippet en pa foxterrier sy het jag experience maar nodig nog training. As jy belangstel kan jy vir Rochelle skakel op 768 - show phone - 0
See product
Uitenhage (Eastern Cape)
Chow gekruis met n rifrug hond. chow gekruis met n rifrug hond
See product
Randfontein (Gauteng)
N par kanaries + breeder hok. N par kanaries met n breeder hok! Baie netjies
See product
Klerksdorp (North West)
80 baie mooi aanteel ooie jong diere van hul wys al mooi eier R1400
See product
Ladybrand (Free State)
61 Dohne merino ooie met 65 lammers Lammers wissel van maand oud tot 2 maande oud 19 van die groep ooie is slyt ooie Prys op slyt ooi met n lam R2700 42 Ooie is volbek ooie R3150 ooi met n lam 10 maande wol Geen BTW Winburg FS area Laan de Vries 0836509485
R 2.700
See product
Pretoria (Gauteng)
Hy is 3 jaar oud en was honde skool.toe en is gewoond aan kinders ook. Hy is geleer om te loop ook met n loopband en is gehouse train. Sy loopband met als sal saam hom gaan hy het ook 2 honde winter jassie en sy bed sal ook saam gaan. Ons is in timsrand. Naby cencurion. Kan my somer whatsapp
See product
South Africa
Mane'q ring nek met hok hts nog jonk want sy ring begin nou eers sy ring kry hy kom met 'n hok ek soek asb 400 vir hom
See product
South Africa
N uitstekende koper split blesbok ram wat saam met 11 baie mooi Blesbok ooie loop. Dragtig gesertifiseer
See product
South Africa
Ons moet ongelukkig vir Watson n nuwe tuiste soek na die body corporate ons gekontak het daar is mense wat kla oor hom wat te veel blaf. Hy is n baie liefdevolle hond en kom oor die weg met kinders. Ons soek net n goeie gesin vir hom. Hy is opdatum met al sy intentings en ook reg gemaak. Watson is 3 jaar oud en Manlik
See product
South Africa
Description n wit en grys ringnek met hok te ruil vi n mans fiets moet in goeie toestand wees omtrent di waarde van
See product
South Africa
Agoura is 7 Jr oud en haar vul is n 6 maande oue Percheron X. Agoura is n ryperd,maar ek het vir dielaaste twee jaar net met haar geteel. Sy staan 15.1hh Foto van Pa is ook by gevog. Hy is n baie groot perd en staan 16hh. also visit Engelheim Horses on Facebook
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
South Africa
ons op soek na n liefde vole hond wat met my kinders kan speel en nie buit nie en uit die jaard uit gan nie in witbank as iemand n hond het wat n liefde vole hond het wat n goeie huis soek grood asb in witbank
See product
Brits (North West)
Hawer met saad bale R40 elk Soya bale R10 elk Verwerkte gevriesde wortels 500g @ R5 elk Ons is gelee net 4.2km buite Brits op die Thabazimbi uit. Doen nie aflewerings nie. Mattheus: Yolande: Ook beskikbaar n 2 slaapkamer vakansie huis in Danabaai/Mosselbaai vir R700 per nag. Kersfees en nuwejaar reeds vol bespreek.
R 40
See product
South Africa
Ons soek dringend n huis vir die reun. Hy is verniet. Die ander honde wil hom nie aanvaar en baklei met hom. Hy is nou maar 4 maande oud.
See product
Cullinan (Gauteng)
Goeie kondissie swart koei met horings en n baie mooi verskaf vir R10000.
See product
South Africa
Caremello merrie ongeveer 10jaar oud,staan so 15h hoog en is rybaar en is reg vir n advance ruiter,di vul is 4 maande oud en sy is ook haltermak,albei ma en vul het blou ogies en die merrie is weer dragtig van palamino hings en hy is n Nooitgedacht staan 14.3 h hoog
See product
Johannesburg (Gauteng)
Ek is op soek na n vennoot om saam met my wild te teel op my plaas, 55km noord oos van pta. 50/50 Op alle aanwins en kostes. Kampe en water klaar in plek. Geen kansvatters
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
20 rand n hemp stur ek het vier as jy al vier vat met hok is dit 150 vir als bel of wats upp op, 826 - show phone -
See product
South Africa
Dis n 1.2 m tank met n staal stand sump, twee heaters in met n skimmer en n canister filter kom met twee nemos en 1 Large wave blower het seker so 4 kg klip in met sand met digital themometer en exspensive coral light met al die plumbing The price is slightly negotionable
R 4.500
See product
South Africa
Sy moet ASB n huis kry voor febr. Haar naam is peanut sys vriendelik en goes met kinders sy het een keer kleintjies gehad maar is nou gesteriliseer.Sys gebore met n gebrek aan haar linker been maar sy doen dinge soos enige ander hond. Haar ma is n worshond X en haar pa n pomeranian X. Vir meet in lifting skakel Leon of Melissa 0749906641
R 1
See product
South Africa
EEN MINIATUUR LANGHAAR WORSHONDJIE. N TEEFIE. EERSTE INENTING EN ONTWURMING IS INGESLUIT MET N STARTERPACK MET HAAR KOSSIES EN VEARTS BOEKIE.VIR NAVRAE KONTAK RUAAN
R 4.500
See product
Witbank (Mpumalanga)
Ek het n 7jaar oud volbloed noodgedaght merie haltermak en ry baar byt ni of skop ni saam met n 7maande ou hings vul begin met halter saam alle perd benodaghede kontak vir inligting
R 15.000
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige katjies wat goeie huise soek. Dit moet asb mense wees wat omgee vir katte en ervaring het met katte. Ek het 1 marbled tabby met n wit onderlyfie. 1 tabby wyfie en 2 x marbled tabby wyfies met effense silwer in. Die katjies sal ontwurm word en die veearts besoek op 4 weke en dan weer 6. Hulle is ongelukkig eers beskikbaar van 8 weke af. Vir fotos kan julle ny whatsapp. Slegs mense wat belangstel asb.
R 250
See product
South Africa
Baie mak ryperd.adila is baie vriendlike n kinderperd.Trek kar enkel en dubble.Geskik vir kinders vn 5jaar oud,ook n goeie teel merrie 12jaar oud met n microchip en sy is nu dragtig sy vul desember.Sy ruiter is nu op di oomlik is 7jaar oud.n Baie hartseer vekoper
See product
Bloemfontein (Free State)
Lassy is ñ shelter dog. Wolfhond gekruis met ñ skaaphond. 7 maande oud. Sy is vreeslik spelerig en lief enige aandag. Ons soek DRINGEND vir haar ñ "forever" home. My huisgesin foster haar op die oomblik. As daar iemand is wat die pragkind wil aanneem skakel my dadelik. Whatsapp of bel 768 - show phone - 4. Elke hond verdien ñ 2de kans.
See product
South Africa
Foxterrier teef amper 4 maande gratis vir goeie huis. Sy is baie lieftallig maar ook baie lewendig. Toe ons haar gekry het sou ons net 2 maande in die woonstel wees waar na ons na ñ huis met ñ erf sou trek. Dinge het skeef geloop en ons honde vriend sal nie so lank sonder ñ tuin kan wees waar hy na hartelus kan speel nie
See product
South Africa
Ouers is albei opregte wit Labradors met ‘n pragtige temperament, superslim en fantasties met kinders/bejaardes. Prys sluit eerste inenting en ontwurming in. Kontak Naomi –
R 1.300
See product
Bloemfontein (Free State)
Gietyster bad met n stel krane. Goeie toestand. Wasbak met voetstuk, en volledige stel krane - goeie toestand.. Neem beide bad en wasbak vir R500. Skakel 832 - show phone - 6
See product
Kimberley (Northern Cape)
Miniatuur worshondjies,vreeslik oulik met spontane persoonlikhede en baie liefdevol,soek permanente huise met n liefdevolle families!!!
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.