-
loading
Ads with pictures

Soek n vennoot om


Top sales list soek n vennoot om

Johannesburg (Gauteng)
Ek is op soek na n vennoot om saam met my wild te teel op my plaas, 55km noord oos van pta. 50/50 Op alle aanwins en kostes. Kampe en water klaar in plek. Geen kansvatters
See product
South Africa
Het u asb dalk n perd om weg te gee vir kinders asb het weiding en sal baie mooi die perd versorg asb
See product
South Africa
Ek is opsoek na 'n perd Reun/Merrie 14.3hh+ Moet rustig wees. nie te lewendig nie... Maar ook nie te dood Soek 'n perd vir 'n 15jarige seun om op te ry op die plaas en op plesierritte.. R is my hoogste budget.. Die perd moet ook nie te vêr van Villiers Vrystaat af wees nie.. Geen Thoroughbreds NIE WhatsApp my as u iets het:)
See product
South Africa
ons kaneelkleurige kokketiel wyfie (18 maande oud) is baie broeis en ons soek 'n kaneelkleurige mannetjie om by haar te kom kuier....
See product
South Africa
Goeiedag, ek is opsoek na 'n greatdane female, ek het 'n baie mooi reun en soek bitter graag vir hom 'n maatjie. Indien enige iemand een het wat nie teveel vra vir een nie, asb laat my weet, ek is ook bereid om eers mense toe te laat om na my hond te kom kyk, hy is baie mooi versorg, kry baie goeie kos en is in 'n uitsteekende kondisie, so ek sal baie mooi na haar kyk. Baie Dankie
See product
South Africa
Ek het 'n baie oulike opregte langbeen foxterrier om weg te gee. Moet ongelukkig van hom ontslae raak as gevolg van veranderde omstandighede. Hy is slegs 10 maande oud en dus nog baie jonk. Ek het 'n veearts boekie wat al sy nodige inspuiting geskiedenis toon. Hy is baie vriendelik en is 'n lekker speelerige en energieke hond. Ek soek asb 'n goeie huis vir hom waar hy genoeg aandag sal kry of dalk 'n ander hond wat hom kan besig hou. Kontak my asb indien u belangstel. Ooh ja sy naam is Roof.
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Net twee adorable koning Charles haarklover Spaniel hondjies verlaat om 'n onderhoud vir hul vir ewig lief huis en slawe om lief te hê en hulle plunder twee kwajongens beide oulik en cuddle Blenheim se uittredende en is lief vir om te hanteer, is hulle, nadat Hy opgewek in ons huis en deel van die familie, sal hulle gereed om te vertrek vir hul nuwe huise wees
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Goeie bloedlyn GD puppies. 2 reuntjies en 2 teefies oor. Foto van ouers is op Dewormed,Vaccinated and vet checked. 8weke oud - gereed om te gaan Soek n goeie huis en baie aandag en liefde. Soek asb groot yard. Stuur asb boodskap indien belangstel.
See product
South Africa
Soek na n Chihuahua or yorkie or pekingese om aan te neem ongelukkig laat my begroting nie groot bedrag toe nie ek kan dus tot 500 betaal,ek is baie lief vir diere maar weet daar buite wag een van die 3 vir my... Verkieslik minatuur grote voel gerus om my te kontak of te email
R 500
See product
South Africa
3 maande oud Havenese hondjies op soek na 'n nuwe tuiste. Hulle is ten volle ingeënt, microchip en het 'n veeartsenykundige gesondheid tjek op 8 weke en 12 weke om te verseker hondjies is gesond en gelukkig voor jy vertrek vir hul nuwe huise. Hulle is elke twee weke ontwurm en sal behandel word met Frontline te beskerm teen vlooie. Stuur 'n sms of e-pos as belanghebbende en ek sal weer na julle so gou as moontlik te kry Dankie
R 3.000
See product
Ceres (Western Cape)
St dane Puppies R1600.00 (sluit ontworming in) 5 teffies 3 reentjies 4 swart, 3 merle en 1 bruin en swart Sal reg wees om na nuwe jaars te gaan na n liefde volle huise. Kontak gerus. vir fotos en verder inligting. 0828312047 Of tharena.sauermann@gmail.com Soek liefde volle huise en mense wat mooi na hulle diere kyk Mamma is n Great dane en pappa is n St Barnard.
R 1.600
See product
South Africa
2 perde om te 1 x calomina wit perd so 4 jaar oud n stunning perd en soek baie aandag - 1 x arabier perd n bietjie ouerig maar ons moet hull...
See product
South Africa
ek en my man soek graag n huisie in enige van bogenoemde areas, dit hoef nie in die dorp te wees nie, ons is bereid om op n plaas ook te woo...
R 12.500
See product
South Africa
Hi ek is op soek na opregte b Varkhonde. N reun of a Teefie Ek is behhort om tot R3000 te betaal. ASAP SMS OF WHATSAPP-0813425299 OF - 0836787012. ASSEBLIEF.
R 3.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.