OPSOEK NA 'N GREATDANE FEMALE IN SOUTH AFRICA
Goeiedag, ek is opsoek na 'n greatdane female, ek het 'n baie mooi reun en soek bitter graag vir hom 'n maatjie. Indien enige iemand een het wat nie teveel vra vir een nie, asb laat my weet, ek is ook bereid om eers mense toe te laat om na my hond te kom kyk, hy is baie mooi versorg, kry baie goeie kos en is in 'n uitsteekende kondisie, so ek sal baie mooi na haar kyk. Baie Dankie
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT