OPSOEK NA CHIHUAHUA VIR AANEMING IN SOUTH AFRICA
Soek na n Chihuahua or yorkie or pekingese om aan te neem ongelukkig laat my begroting nie groot bedrag toe nie ek kan dus tot 500 betaal,ek is baie lief vir diere maar weet daar buite wag een van die 3 vir my... Verkieslik minatuur grote voel gerus om my te kontak of te email
4.00/5
1 reviews
Price:
R 500,00
R 500,00
Contact
CONTACT