Afrikaans sprekende

-
loading
Ads with pictures

AFRIKAANS SPREKENDE HUISHULP

SOEK AFRIKAANS SPREKENDE HUISHULP MOET KAN KOOK. MAANDAE TOT VRYDAE 8 - 5 EN 1 SATERDAG 'N MAAND (lovemore park area) SALARIS - R STUUR CV NA
South Africa

SAICA/SAIPA ARTICLES

n Energie ryke oudit firma in Pretoria oos is opsoek na Article klerke om in Januarie te begin. Persone met 'n B.com graad is welkom om hul CV's aan info @ auditpartners.co.za te stuur. Salaris sal mark verwant wees en ons soek verkieslik afrikaans sprekende persone.
South Africa

BILTONG WINKEL ASISSTENT

Ek is op soek na n Afrikaans sprekende dame, wat verkieslik naby aan Gordonsbaai spar woon.  Winkel werks ure 5, 5 ure, per person per dag, skof roteer na elke week. Moet geniet om met kliente interaksie te he. Moet verkieslik onmiddelik beskikbaar wees vir opleiding Stuur CV aan  m.scheepers@telkomsa,net
South Africa

BACHELOR FLAT IN DOORNPOORT

Bachelor woonstel beskikbaar in ou Doornpoort. Vanaf 1st September. Ingeboude kaste. Veilige perseel met parkeering. Afrikaans sprekende persoon. R3,000.00 plus deposito R3,000.00. Elektries en water apart. Splinter nuwe eenheid. Geen troetel diere.
Pretoria (Gauteng)

STUDENTE VERBLYF VIR DAME NABY AAN UFS. SKOON, NETJIES EN

Laaste kamer beskikbaar in besonderse studentehuis vir dames slegs 1.4km van UFS mediese hek. Prys is R2430 en sluit in: - Elektrisiteit - Water - Dstv Premium - Uncapped Internet - Swembad - Skoonmaak diens Afrikaans sprekende dames wat ernstig is oor hul studies kan aansoek doen. Ek en my vrou bly op die perseel in 'n ander huis, so daar is altyd iemand naby om te help waar nodig. Kontak my gerus by 072 748 2858. Indien ek nie beskikbaar is nie, stuur gerus 'n whatsapp/email met jou naam en nommer sodat ek jou kan kontak.
Bloemfontein (Free State)

R 2.430


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.