GETUIE (AFRIKAANS, PAPERBACK, NUWE UITGAWE) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In 'n brief vra Mignon vir Maggie om 'n familielid in die tronk te gaan soek. Bea Mostert, 'n eks-Getuie soos Mignon, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir 'n onvergeeflike daad. Wat het hierdie twee vroue tot sulke uiterstes gedwing en speel hul godsdiens 'n rol? Maggie se soeke na antwoorde word deel van haar eie pad na aanvaarding van haar man se dood en begrip vir haar Ierse pa se hardvogtigheid. Features Summary Die selfmoord van haar vriendin, Mignon, laat Maggie met meer vrae as antwoorde. In 'n brief vra Mignon vir Maggie om 'n familielid in die tronk te gaan soek... Author Christine Barkhuizen le Roux Publisher Human & Rousseau Release date 20160920 Pages 381 ISBN 0-7981-7491-9 ISBN 13 978-0-7981-7491-6
4.00/5
1 reviews
Price:
R 215,00
R 215,00
Contact
CONTACT