-
loading
Ads with pictures

Puik projekte vir


Top sales list puik projekte vir

South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die digitale kamera het 'n omwenteling in fotografie meegebring en die neem van goeie foto's makliker en meer toeganklik as ooit gemaak. Maar jy kan ook veel meer met jou digitale kamera doen. Hierdie titel verken 101 moontlikhede en wys jou stap vir stap die volgende: neem beter foto's; druk, vertoon en deel jou foto's op talle maniere; leer eenvoudige, doeltreffende fotomanipulasietegnieke; skep kunswerke en gebruik jou kamera as 'n skandeerder, 'n webkamera of selfs 'n notaboek; en veel meer! Features Summary Die digitale kamera het 'n omwenteling in fotografie meegebring en die neem van goeie foto's makliker en meer toeganklik as ooit gemaak. Author Simon Joinson Publisher Metz Press Release date 20090601 Pages 160 ISBN 1-920268-04-9 ISBN 13 978-1-920268-04-6
R 186
See product
South Africa
  Projekte vir jou Omkapmasjien - Alma Schwabe   Tafelberg, 1992. Condition: Good.      
R 90
See product
South Africa (All cities)
Buy n Tuin vir n kind - Schermbrucker - Idees en projekte vir kinders en ouers for R45.00
R 45
See product
South Africa (All cities)
Buy Gee - Meer as 50 projekte vir handgemaakte geskenke (Paperback) for R82.00
R 82
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handwerkmetaal het eindelose versierpotensiaal. Dit is buigsaam en kan om bykans enige oppervlak gevou of daarop geplak word. Hierdie boek fokus op gekleurde handwerkmetaal - hoe dit versier kan word met bosseleerwerk, uitsnywerk, die byvoeg of wegneem van kleur, 3D-ontwerpe wat ingevul word en vele meer - en hoe jy daarmee unieke items vir jou tuiste kan skep. Leer meer oor metaal en items waarop dit aangebring kan word, hoe om die nodige gereedskap te gebruik, en hoe om verskeie tegnieke toe te pas wat almal gebruik kan word om die meer as 50 dekoratiewe of funksionele items te skep. Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer, soos: Die oordra en natrek van ontwerpe; Hoe om met eenvoudige handgereedskap tekstuur te skep; Die gebruik van bosseleerapparaat soos die cuttlebug om tekstuur, patrone en uitsnywerk te skep; Afrondingstegnieke soos skuurwerk, veroudering en verf; Herwinning en hergebruik; Wenke en raad om prosesse te vereenvoudig. Daar is projekte vir alle vaardigheidsvlakke, van beginners tot gesoute handwerkers, en maklike items wat blitsvinnig gemaak kan word tot meesterstukke wat langer sal neem om te voltooi. Manjifieke foto's van die voltooide items sal jou inspireer en jy kan danksy die stap-vir-stap foto's en aanwysings sommer dadelik aan die werk spring. Features Summary Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer. Author Monica Fischer (Author), Suzan Cumpsty (Author), Lee Vorster (Author) Publisher Metz Press Release date 20160601 Pages 128 ISBN 1-928201-75-X ISBN 13 978-1-928201-75-5
See product
South Africa (All cities)
Puik toestand. 190 p. Eerste uitgawe 1979. Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, Deel II  [Posgeld = R85.00]
R 315
See product
South Africa (All cities)
Vrouekeur 50 hekelpatrone bied 'n hekelbonanza vir die ywerige handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe hekelpatrone in een boek, opgedeel in 5 hoofstukke met 10 patrone elk. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, so die boek is ideaal vir beginners asook hekelentoesiaste met meer gevorderde vaardighede. Projekte wat aangepak word wissel van skattige babamussies en -skoentjies tot truie vir vroue en selfs 'n minirompie wat enige tienerhart sal verbly!
R 305
See product
South Africa (All cities)
Uitgewer: Umuzi Hierdie uitgawe: 1ste uitgawe, 1ste druk 2014  Binding: Sagteband  Aantal bladsye:254 Toestand: Puik Beskrywing: "Rock 'n roll" roman (nie vir sensitiewe lesers nie), sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" hierbo vir posgeld.  
R 95
See product
South Africa
Boek oor die lewe van die kunstenaar Francois Krige tydens sy 80ste verjaardag. Human&Rousseau, 1993. Hardeband, puik kondisie, sien asb. "Shipping charges" vir posgelde.  
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.