VROUEKEUR: 50 HEKELPATRONE IN SOUTH AFRICA
Vrouekeur 50 hekelpatrone bied 'n hekelbonanza vir die ywerige handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe hekelpatrone in een boek, opgedeel in 5 hoofstukke met 10 patrone elk. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, so die boek is ideaal vir beginners asook hekelentoesiaste met meer gevorderde vaardighede. Projekte wat aangepak word wissel van skattige babamussies en -skoentjies tot truie vir vroue en selfs 'n minirompie wat enige tienerhart sal verbly!
4.00/5
1 reviews
Price:
R 305,00
R 305,00
Contact
CONTACT