-
loading
Ads with pictures

Pragtige


Top sales list pragtige

South Africa
Pragtige pekingese puppy's. Hul sal die 5 de Augustus 8 weke oud wees. Ingeent en ontwurm. Kontak Elmarie by 0614063887. Cullinan. 50 % deposito op bookings.
R 1.600
See product
Vryburg (North West)
Pragtige, opregte, Labrador hondjies beskikbaar vanaf 25 Augustus. Ingeent en ontwurm. 1x Sjokolade reun en 1x Wit teef. Kontak ons gerus vir meer inligting.
See product
South Africa
Pragtige, opreg-geteëlde Boxer Hondjies Beskikbaar teen 1 Oktober 2016 3 Tefies & 4 Reuntjies KUSA Geregistreerd, 'Micro Chipped', 'Vet Checked', Ingeënt en Ontwurm Vir meer besonderhede, kontak Lena van Vuuren @ 079 166 4857 of epos na lourensvv1@gmail.com R5000.00 elk
R 5.000
See product
Danielskuil (Northern Cape)
Pragtige opregte pekanise daar is 2 reuntjies beskikbaar.Een spierwit ene en een swart met wit.Sal oor 6 weke beskikbaar wees.Bestel nou joune om teleustelling te voirkom.Whatsapp vir fotos.Nuwe eienaar moet hulle self laat in ent vra n deposito.
R 1.500
See product
Cullinan (Gauteng)
Pragtige pekingese puppys. Tefies en reuntjies beskikbaar. Sal Ingespuit en ontwurm wees. Plus vet kaart. Kontak elmarie.
See product
Cullinan (Gauteng)
Pragtige pekingese puppys. Tefies en reuntjies beskikbaar. Sal Ingespuit en ontwurm wees. Plus vet kaart
See product
Bronkhorstspruit (Gauteng)
pragtige pekengese puppys. Tefies en reuntjies beskikbaar. Sal ingeent en ontwurm wees plus hul vetkaarte. Kontak Elmarie
See product
Pretoria (Gauteng)
Pragtige Yorkies 6 wekies oud, reg vir n goeie huis. Kontak asb Louise op 792 - show phone -
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Shih Tzu Reuntjies (R5000) en Teefies(R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Geregistreerde Shih Tzu Reuntjies 2 (R5000) en Teefies 1 (R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
South Africa
Laaste een oor/ Last one left Pragtige opregte goue Labrador teefie/ Beautiful thorough bred Labrador female puppy Ingeent en ontwurm/ Dewormed and inoculated Ouers het albei wonderlike personliklhede/ Parents both have wonderful personalities A perfekte kersgeskenk/ a perfect Christmas gift
R 1.200
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Ekt 2 pocket size reentjies vir 1500 en n pragtige tea cup vir 2000 hulle is kla ontwurm en is vandag 6 weke oud ouers kan gesien word
See product
South Africa
Ons pragtige Yorkie seuntjies is nog beskikbaar. Ons mamma is tradisioneel en pappa Biewer Yorkie. Beide ouers is CanineSa geregistreerd. Ons boeties gaan so 1,6kg, 1,8kg en 3kg (geskatte gewig) weeg. Vanaf R2500 tot R2900 wees. Kom met veearts kaart, inenting en ontwurming. Kontak gerus ons mens mamma op 0836538035. Hopefield
R 2.500
See product
Cape Town (Western Cape)
Stunning,pragtige wit,baie liefdevol en spelerige wit Morkies...mama is Klein tiepe Yorkie en pappa is miniatuur Maltese...ingespuit en ontwurm
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige katjies wat goeie huise soek. Dit moet asb mense wees wat omgee vir katte en ervaring het met katte. Ek het 1 marbled tabby met n wit onderlyfie. 1 tabby wyfie en 2 x marbled tabby wyfies met effense silwer in. Die katjies sal ontwurm word en die veearts besoek op 4 weke en dan weer 6. Hulle is ongelukkig eers beskikbaar van 8 weke af. Vir fotos kan julle ny whatsapp. Slegs mense wat belangstel asb.
R 250
See product
Bloemfontein (Free State)
Wit/Goud van Kleur, Blou/Groen oë, Pragtige Geaardheid, Mooi Temprament, Ingeënt en Ontwurm, gereed 25 Maart 2017
R 2.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
Die merrie is baie besonders sy is gehoorsaam met enige iemand wat op haar rug sit. Sy is +- 5jaar oud en so 15hh. Sy is baie mooi geskool. Lekker ryperd vir uitritte en liefdevol.
R 5
See product
South Africa
pony so - 16 jaar oud regte perd vir n begin ruiter hy is baie gehoorsaam hy het geen slegte maniere nie kontak my op vir fotos en meer inligting oor die pony
See product
South Africa
Hy is mak, hy is mooi en hy is baie lief vir koeie, hy gaan beslis n aanwins wees vir jou, is gerigestreer maar nie pappiere nie, voor btw
See product
South Africa
Baie mooi border collie teef 1 jaar oud soek na nuwe huis,sy lief vir kinders speel bal en lief vir stap aan band.Baie liefde vol en sag geaard.Sy is gratis soek net goeie huis vir haar.
R 1
See product
South Africa
Hulle raak nou oulik hulle eet al kossies en speel lekker saam. Hulle is amper 4weke oud en sal reg wees na 2weke om na n goeie huis toe te gaan. Bel my vir enige na vra asb.
R 1.500
See product
South Africa
Hulle kan al self kossies eet en speel lekker saam. Hulle is 4 weke oud en sal reg wees na 2weke. Hulle kry ook hulle eerste inspyting. Bel my gerus vir enige navra julle kan my sms ook ek het ongelikkig nie watsapp nie.
R 1.500
See product
South Africa
4 Briekwa (Brindle) & 3 Ligbruin (Fawn) Boxer hondjies Gereed om op 1 Okt na nuwe eienaars te gaan. KUSA geregistreer Gereeld ontwurm Mikroskyfies Veearts goedgekeur 4 Reuntjies & 3 Tefies Goeie bloedlyn
R 6.000
See product
South Africa
Sal oor twee weke op 14 Sept. gereed wees vir nuwe huise. Ouers is uitstekende waghonde. Baie liefdevol teenoor kinders en almal vir wie hulle ken. Skakel vroegtydig en bespreek om teleurstelling te voorkom !
R 2.500
See product
Senekal (Free State)
Baie mooi Vlaam reun perd hy is nou 8 jaar. N baie veelsydige ryperd, hy is ideaal vir ryskole. Klein kinders kan op hom ry. Dit is ook n lekker stewige perd vir ouer ruiters, wat meer ervare is.
R 8.000
See product
Rustenburg (North West)
2 Chihuahua tefies beskikbaar 29 Desember, wanneer 8 weke oud. Ontwurming en eerste entings op datum. Kan gerigistreer word teen ekstra koste. R3500. Kontak Kobie by 0846689032
R 3.500
See product
Kroonstad (Free State)
Hulle is ontwurm en ingespuit. Is 8weke oud. Baie spelerig en liefdevol. Hulle hou daarvan om buite te speel.
R 2.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Baie pragtig, oulik en liefdevol. 6 Wekies oud. Ingeënt en ontwurm. Sy mamma is n silwer dapple. Opsoek na n goeie huis vir hom.
R 2.000
See product
South Africa
Beautiful thorough bred golden Labrador female pup/ Pragtige opregte goue Labrador teefie Dewormed and inoculated/Ingeent en ontwurm 8 weeks old/8 weke oud Both parents have wonderful personalities/ Beide ouers het pragtige geaardhede
R 1.200
See product
Cullinan (Gauteng)
6 pragtige pekingese puppy's. Hul sal die 5 de Augustus 8 weke oud wees. Ingeent en ontwurm. Kontak Elmarie by 614 - show phone - 7
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.