-
loading
Ads with pictures

Pragtige en gesonde


Top sales list pragtige en gesonde

South Africa
Gesonde Pug hondjies wag vir hul Vir ewig parents.We het pragtige Pug hondjies wag vir hul vir ewig huis. Pragtige swart en ligbruin pug hondjies nou op soek na liefdevolle huise. Hulle het 'n uitstekende stamboom bloedlyn ouers. Hondjies is ontwurm, veearts nagegaan en ingeënt word. Ons hondjies het 'n speelse, uitgaande persoonlikheid en hanteer sedert geboorte. was opgevoed in ons huis en kuier saam met ons familie honde en katte. Beide ma en pa het pragtige temperements.stuur jou WhatsApp aantal
R 2.991
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Shih Tzu Reuntjies (R5000) en Teefies(R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Geregistreerde Shih Tzu Reuntjies 2 (R5000) en Teefies 1 (R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Vryburg (North West)
Pragtige, opregte, Labrador hondjies beskikbaar vanaf 25 Augustus. Ingeent en ontwurm. 1x Sjokolade reun en 1x Wit teef. Kontak ons gerus vir meer inligting.
See product
Cullinan (Gauteng)
Pragtige pekingese puppys. Tefies en reuntjies beskikbaar. Sal Ingespuit en ontwurm wees. Plus vet kaart. Kontak elmarie.
See product
Cullinan (Gauteng)
Pragtige pekingese puppys. Tefies en reuntjies beskikbaar. Sal Ingespuit en ontwurm wees. Plus vet kaart
See product
Bronkhorstspruit (Gauteng)
pragtige pekengese puppys. Tefies en reuntjies beskikbaar. Sal ingeent en ontwurm wees plus hul vetkaarte. Kontak Elmarie
See product
South Africa
Pragtige pekingese puppy's. Hul sal die 5 de Augustus 8 weke oud wees. Ingeent en ontwurm. Kontak Elmarie by 0614063887. Cullinan. 50 % deposito op bookings.
R 1.600
See product
South Africa
Pragtige, opreg-geteëlde Boxer Hondjies Beskikbaar teen 1 Oktober 2016 3 Tefies & 4 Reuntjies KUSA Geregistreerd, 'Micro Chipped', 'Vet Checked', Ingeënt en Ontwurm Vir meer besonderhede, kontak Lena van Vuuren @ 079 166 4857 of epos na lourensvv1@gmail.com R5000.00 elk
R 5.000
See product
Danielskuil (Northern Cape)
Pragtige opregte pekanise daar is 2 reuntjies beskikbaar.Een spierwit ene en een swart met wit.Sal oor 6 weke beskikbaar wees.Bestel nou joune om teleustelling te voirkom.Whatsapp vir fotos.Nuwe eienaar moet hulle self laat in ent vra n deposito.
R 1.500
See product
South Africa
Sal oor twee weke op 14 Sept. gereed wees vir nuwe huise. Ouers is uitstekende waghonde. Baie liefdevol teenoor kinders en almal vir wie hulle ken. Skakel vroegtydig en bespreek om teleurstelling te voorkom !
R 2.500
See product
Clocolan (Free State)
Blenheim seuns en meisies beskikbaar. Flead, ontwurm en mikro afgebreek. Ma en pa kan gesien word beide familie troeteldiere. Wel gesosialiseer. Gaan met kinders en ander animals.weeks versekering. Gereed vir nou familie huise!
R 3.500
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige katjies wat goeie huise soek. Dit moet asb mense wees wat omgee vir katte en ervaring het met katte. Ek het 1 marbled tabby met n wit onderlyfie. 1 tabby wyfie en 2 x marbled tabby wyfies met effense silwer in. Die katjies sal ontwurm word en die veearts besoek op 4 weke en dan weer 6. Hulle is ongelukkig eers beskikbaar van 8 weke af. Vir fotos kan julle ny whatsapp. Slegs mense wat belangstel asb.
R 250
See product
South Africa
Ons pragtige Yorkie seuntjies is nog beskikbaar. Ons mamma is tradisioneel en pappa Biewer Yorkie. Beide ouers is CanineSa geregistreerd. Ons boeties gaan so 1,6kg, 1,8kg en 3kg (geskatte gewig) weeg. Vanaf R2500 tot R2900 wees. Kom met veearts kaart, inenting en ontwurming. Kontak gerus ons mens mamma op 0836538035. Hopefield
R 2.500
See product
Cape Town (Western Cape)
Stunning,pragtige wit,baie liefdevol en spelerige wit Morkies...mama is Klein tiepe Yorkie en pappa is miniatuur Maltese...ingespuit en ontwurm
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.