-
loading
Ads with pictures

Pragtige hondjies


Top sales list pragtige hondjies

Vryburg (North West)
Pragtige, opregte, Labrador hondjies beskikbaar vanaf 25 Augustus. Ingeent en ontwurm. 1x Sjokolade reun en 1x Wit teef. Kontak ons gerus vir meer inligting.
See product
South Africa
Pragtige, opreg-geteëlde Boxer Hondjies Beskikbaar teen 1 Oktober 2016 3 Tefies & 4 Reuntjies KUSA Geregistreerd, 'Micro Chipped', 'Vet Checked', Ingeënt en Ontwurm Vir meer besonderhede, kontak Lena van Vuuren @ 079 166 4857 of epos na lourensvv1@gmail.com R5000.00 elk
R 5.000
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Shih Tzu Reuntjies (R5000) en Teefies(R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Geregistreerde Shih Tzu Reuntjies 2 (R5000) en Teefies 1 (R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
South Africa
4 Briekwa (Brindle) & 3 Ligbruin (Fawn) Boxer hondjies Gereed om op 1 Okt na nuwe eienaars te gaan. KUSA geregistreer Gereeld ontwurm Mikroskyfies Veearts goedgekeur 4 Reuntjies & 3 Tefies Goeie bloedlyn
R 6.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Wit/Goud van Kleur, Blou/Groen oë, Pragtige Geaardheid, Mooi Temprament, Ingeënt en Ontwurm, gereed 25 Maart 2017
R 2.000
See product
South Africa
Hulle raak nou oulik hulle eet al kossies en speel lekker saam. Hulle is amper 4weke oud en sal reg wees na 2weke om na n goeie huis toe te gaan. Bel my vir enige na vra asb.
R 1.500
See product
South Africa
Hulle kan al self kossies eet en speel lekker saam. Hulle is 4 weke oud en sal reg wees na 2weke. Hulle kry ook hulle eerste inspyting. Bel my gerus vir enige navra julle kan my sms ook ek het ongelikkig nie watsapp nie.
R 1.500
See product
South Africa
Sal oor twee weke op 14 Sept. gereed wees vir nuwe huise. Ouers is uitstekende waghonde. Baie liefdevol teenoor kinders en almal vir wie hulle ken. Skakel vroegtydig en bespreek om teleurstelling te voorkom !
R 2.500
See product
Lichtenburg (North West)
Pragtige werpsel swart of ligbruin Pug hondjies, wat is nou gereed om hul nuwe avontuur begin en gaan na hul nuwe ewig huise. Ek het 1 pragtige dogtertjie en 2 baie mooi swart seuns nog beskikbaar is. Hulle is almal baie liefdevolle en speels en baie gesond. Hulle het almal hul 1ste inenting, is microchip, flead, ontwurm en veearts nagegaan. As jy enige vrae het kontak my Dankie
See product
South Africa
pragtige westie en Cairn hondjies pragtige vol vertroue vriendelike pup se wat in die huis baie goed gesosialiseer om volwassenes kinders en ander honde het almal super temperament en is ook hier ontmoet, gereeld ontwurm word, sal microchip en frontlined
R 3.200
See product
Johannesburg (Gauteng)
Pragtige opregte pug hondjies 5 weke oud sal vd 10 Augustus gereed wees vir nuwe huise, 4 teefies en 3 reentjies prys R3000 met inenting R2500 sonder inenting kan my skakel of whupp op 790 - show phone - 8 of 824 - show phone - 5 dankie
See product
South Africa
Pragtige giant schnauzer hondjies beskikbaar. 8 weke oud. Ingespuit en ontwurm. Giants is onder die slimste honde. Baie lief vir kinders en uitstekende waghonde. Beide ouers is KUSA
R 3.500
See product
Krugersdorp (Gauteng)
Pragtige opregte swart Great Dane hondjies. Opsoek na liefdevolle families. Mamma en Pappa is baie mooi en groot gebou. 3 meisies en 7 seuntjies. Whatsapp my gerus vir meer fotos.
See product
Wesselsbron (Free State)
Pragtige rifrug hondjies sal 5 April beskikbaar wees met inenting en ontwurming.R2000 stuk 4reuntjies 5tefies.
See product
Klerksdorp (North West)
Pragtige opregte Labrador hondjies veearts ondersoek ontwurm en gespuit. Vervoer kan gereel word Ons is naby Klerksdorp.
R 1.200
See product
South Africa
Pragtige Boxertjies uit goeie bloedlyne. Tefies en Reuntjies beskikbaar. Sal ontwurm, ingeënt en gemikrochip wees teen 8 weke. 15 July beskikbaar. 028 722 1924 / 082 2207 334
R 6.000
See product
Uitenhage (Eastern Cape)
Pragtige opreg geteelde Rhodesian Ridgeback hondtjies beskikbaar. Hulle is 20 Januarie 2020 gebore en is tans 8weke oud. Hulle het inspuitings gehad en is ontwurm Hulle is baie liefdevolle honde en baie beskermimg oor hulle eienaar veral kinders Skakel 083 443 9446
R 3.000
See product
South Africa
Gesonde Pug hondjies wag vir hul Vir ewig parents.We het pragtige Pug hondjies wag vir hul vir ewig huis. Pragtige swart en ligbruin pug hondjies nou op soek na liefdevolle huise. Hulle het 'n uitstekende stamboom bloedlyn ouers. Hondjies is ontwurm, veearts nagegaan en ingeënt word. Ons hondjies het 'n speelse, uitgaande persoonlikheid en hanteer sedert geboorte. was opgevoed in ons huis en kuier saam met ons familie honde en katte. Beide ma en pa het pragtige temperements.stuur jou WhatsApp aantal
R 2.991
See product
Vereeniging (Gauteng)
Opregte DUITSE HERDERS HONDJIES. Ouers is uitstekende waghonde op plaas. Pragtige sterk bou. Baie wakker en spelerig met sterk persoonlikheid. Byna 8 weke oud. Ingeént en ontwurm. Ek lewer af in vereniging. R2850. Kontak my asb by 726 - show phone - 0
See product
South Africa
Beide ma en pa is geregistreer en het kampioene aan beide kante. Moeders eerste werpsel. Hondjies sal gereed om te gaan met hul vraestelle, ontwurm en flead up to date wees, microchip nou.contact vir meer besonderhede
R 3.000
See product
South Africa
gesosialiseer met kinders en ander honde! ligbruin met swart masker en vaar is van uitstekende stamboom, pragtige Chinchilla pug! Let boodskap met enige ander vrae! -Besoek is 'n moet !!
R 3.800
See product
South Africa
Pragtige opregte Whippet hondjies beskikbaar. Hondjies reeds gesuit en ontwurm. Hondjies is 8 weke oud en reg vir hulle nuwe avontuur.
R 3.000
See product
Secunda (Mpumalanga)
Pragtige 2 labrador hondjies opsoek na goeie huise. Hulle het hulle eerste spuite en is ontwurm. Pa is goue labrador en ma is swart labrador. Hondjies is baie spelerig. Vir meer inligting kontak Abrie by 714 - show phone - 0 of Madalein by 769 - show phone - 2
See product
South Africa
Pragtige,sterk en fris Weimaraner hondjies. Hulle het 3,9kg op 4 weke geweeg. Twee tefies en vier reuntjies. Sal 22 Augustus reg wees vir hul nuwe huis. Eerste inspuiting is ingesluit.
R 2.000
See product
Viljoenskroon (Free State)
Pragtige,sterk en fris Weimaraner hondjies. Sal 22 Augustus reg wees vir hul nuwe huis. Twee tefies en vier reuntjies. Eerste inspuiting ingesluit.
See product
Alberton (Gauteng)
Pragtige baie vol lewe klein hondjies soek goeie liefdevolle huise R1500 Bel op 842 - show phone - 1 of whattsapp op 765 - show phone - 5
See product
Pretoria (Gauteng)
Pragtige KUSA hondjies beskikbaar 18 Maart. 8 weke oud. Pedrigree, ingeent en ontwurm. Gebore 22 Januarie 2017. Micro chiped
See product
Pretoria (Gauteng)
Pragtige tradisionele yorkies onmiddellik beskikbaar, hulle is gespuit en ontwurm. Reuntjies R1000 en tefies R2000. Hondjies kan ook geregistreer word. Kontak my by 827 - show phone - of WhatsApp.
See product
Ritchie (Northern Cape)
Pragtige ronde appelkoppies met kort neusies en regop oortjies. Ouers Kusa en Canine SA geregistreerd. Ons doen ook registrasies. Klein bouvorm. 8 weke en reg vir huise. Ingespuit en ontwurm. Kom met puppy pack met kombersie, speelgoedjies, bandjies ens. Sosiaal pragtig aangepas met ander diere en katte. Ons hondjies word nie in hokke groot nie maar met baie liefde en aandag Baie liefdevol en blaf net as nodig. Pottytrain maklik...ons is in Kimberley omgewing maar kan per geleentheid stuur of vlieg lsndswyd. Tefies R2500 en reuntjies R2000.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.