-
loading
Ads with pictures

Pragtige n


Top sales list pragtige n

Danielskuil (Northern Cape)
Pragtige opregte pekanise daar is 2 reuntjies beskikbaar.Een spierwit ene en een swart met wit.Sal oor 6 weke beskikbaar wees.Bestel nou joune om teleustelling te voirkom.Whatsapp vir fotos.Nuwe eienaar moet hulle self laat in ent vra n deposito.
R 1.500
See product
Pretoria (Gauteng)
Pragtige Yorkies 6 wekies oud, reg vir n goeie huis. Kontak asb Louise op 792 - show phone -
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Shih Tzu Reuntjies (R5000) en Teefies(R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Geregistreerde Shih Tzu Reuntjies 2 (R5000) en Teefies 1 (R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
R 5.000
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Ekt 2 pocket size reentjies vir 1500 en n pragtige tea cup vir 2000 hulle is kla ontwurm en is vandag 6 weke oud ouers kan gesien word
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige katjies wat goeie huise soek. Dit moet asb mense wees wat omgee vir katte en ervaring het met katte. Ek het 1 marbled tabby met n wit onderlyfie. 1 tabby wyfie en 2 x marbled tabby wyfies met effense silwer in. Die katjies sal ontwurm word en die veearts besoek op 4 weke en dan weer 6. Hulle is ongelukkig eers beskikbaar van 8 weke af. Vir fotos kan julle ny whatsapp. Slegs mense wat belangstel asb.
R 250
See product
Senekal (Free State)
Baie mooi Vlaam reun perd hy is nou 8 jaar. N baie veelsydige ryperd, hy is ideaal vir ryskole. Klein kinders kan op hom ry. Dit is ook n lekker stewige perd vir ouer ruiters, wat meer ervare is.
R 8.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Baie pragtig, oulik en liefdevol. 6 Wekies oud. Ingeënt en ontwurm. Sy mamma is n silwer dapple. Opsoek na n goeie huis vir hom.
R 2.000
See product
South Africa
pony so - 16 jaar oud regte perd vir n begin ruiter hy is baie gehoorsaam hy het geen slegte maniere nie kontak my op vir fotos en meer inligting oor die pony
See product
South Africa
Hy is mak, hy is mooi en hy is baie lief vir koeie, hy gaan beslis n aanwins wees vir jou, is gerigestreer maar nie pappiere nie, voor btw
See product
South Africa
Hulle raak nou oulik hulle eet al kossies en speel lekker saam. Hulle is amper 4weke oud en sal reg wees na 2weke om na n goeie huis toe te gaan. Bel my vir enige na vra asb.
R 1.500
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
South Africa
Ek het nog 2 katjies wat gereed is om na hul nuwe huise te gaan. Die een is heeltemal gemmer en die ander een is wit en gemmer. Albei is mannetjies. Hulle is baie liefdevol en slaap graag op jou skoot. Laat weet my as jy belangstel,ons is in Malmesbury.
R 30
See product
South Africa
pragtige swart mannetjies kalkoen. baie lief vir mense. eet selfs uit jou hand. hy het 'n pragtige geaardheid en sal graag wil sien dat...171139686
R 65
See product
Vryburg (North West)
Pragtige Serengeti katjies beskikbaar ❤ Nog 1 mannetjie en 1 wyfie beskikbaar Hulle het die mooiste pelsie met pragtige kontras. Hulle is op die 05 Februarie gebore - Ingeënt - 2x ontwurm - vet checked ✔ - geregistreerd Serengetis is so mooi soos Bengals. Hulle is net eleganter gebou. Langer beene en ore. Hulle het glade kort hare. Hulle persoonlikheid is baie soos Orientals. Perfekte katte vir n gesin. Hulle is lief vir ander katte, honde en kinders. R7500 per katjie As jy al 2 saam vat R14000  Laaste 2 fotos is Pa en Ma van hulle Besoek gerus ook my Instagram page Spotted_felines_sarah Kontak my gerus Sarah 0749657446 Spotted Felines  first Serengeti cat breeder in South Africa Ek is naby Vryburg North-West Transport kan teen onkostes gereël word.
R 7.500
See product
South Africa
Pragtige 8 puppies beskikbaar vanaf 27/7/2016. 4 x Tefies, en 4 Reuntjies. Reeds ingeeënt en ontwurm.Teef, is Kusa geregistreer en 'n Russian Doberman, Reun is 'n European Doberman. Kontak Armand de Jongh vir meer inligting
R 5.000
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige mak minateur meultjie “Allies” 10 maande oud met n baie mooi persoonlikheid. Baie skaars om n minateur meul te vind.
R 4.000
See product
Koster (North West)
Pragtige Ram, ongeveer 2 jaar oud. Kom uit n Meatmaster Stoet - Kroondal area. Loop tans op n plaas buite Koster. Kontak asb vir Paulie op 0838937576.
R 4.000
See product
Vereeniging (Gauteng)
Pragtige kinder perd met saal en toom vir R Of net die perd al leen vir R Regte perd vir n begin ruiter +_7,8 jaar oud naby aan meyerton oor kant midvaal racetrack op die plotte
See product
South Africa
Pragtige 1.8 oulans bale baie mooi baie goeie gras kom kyk gerus goeie kunsmis gekry en alles wat hy kort baie voeding ryk en alles aflewering kan gereel word teen n koste
R 400
See product
Bloemfontein (Free State)
Pragtige yorkies baie klein en n tea cup vir 3000 hulle is 3 weke nou sal die 1 st week in Augustis reg wees en ingeent en ontwurm wees
See product
Bloemfontein (Free State)
Pragtige Chihuahua babajie beskikbaar teefie en Reunjie 8weke oud Teefies R2000 Reunjies R1800 Gespuit en ontwurm met n veartskaart by! NET Whatsup asb 609 - show phone - 0
See product
Paarl (Western Cape)
Pragtige jong gesonde vry lopende hane afkomstig van goeie le henne. Al die hane se pa is 'n Buff Orpington. Whatsapp 0828250107 vir navrae.
R 100
See product
South Africa
Gesonde Pug hondjies wag vir hul Vir ewig parents.We het pragtige Pug hondjies wag vir hul vir ewig huis. Pragtige swart en ligbruin pug hondjies nou op soek na liefdevolle huise. Hulle het 'n uitstekende stamboom bloedlyn ouers. Hondjies is ontwurm, veearts nagegaan en ingeënt word. Ons hondjies het 'n speelse, uitgaande persoonlikheid en hanteer sedert geboorte. was opgevoed in ons huis en kuier saam met ons familie honde en katte. Beide ma en pa het pragtige temperements.stuur jou WhatsApp aantal
R 2.991
See product
South Africa
Ek het 'n pragtige morkie wyfie wat al 8 werkies oud is. Mamma is 'n Maltees en die pa is 'n Yorkie, sy is klaar ingeënt en ontwurm op datum.
R 1.500
See product
George (Western Cape)
Ek het n pragtige reun Jack Russel wat ek graag vir iemand wil gee vir teel doeleindes. Hy is 2 en n halwe jaar oud. Vol lewe en soek baie spasie. Ons het vehuis na n kleiner erf en dit versteer hom. As iemand belang stel kontak my gerus.
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u 'n stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys Rohb.
See product
South Africa
EK HET 'N PRAGTIGE JONG HASIE. BRUIN EN BEIGE KLEUR. AS IEMAND BELANGSTEL OM HOM TE NEEM, KAN U HOM KOM KRY BY MY. DIT IS 'N MANNETJIE. HY IS BIETJIE GENIEPSIG EN SAL DALK KLEIN KINDERTJIES BYT. KONTAK
See product
Cape Town (Western Cape)
Cattery: Sunny Saymon van Magnificats " SFL 71, W 62 " Sy is 'n pragtige kittens.Excellent gehalte van pels. Die helder ronde oë. Uitstekende hoof shape.Lovely temperament. Uitstekende stamboom, het al haar onlangse veearts skote en 'n jaar gesondheid waarborg
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u u stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys R
R 10
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.