PRAGTIGE KINDERPERD IN NYLSTROOM
Die merrie is baie besonders sy is gehoorsaam met enige iemand wat op haar rug sit. Sy is +- 5jaar oud en so 15hh. Sy is baie mooi geskool. Lekker ryperd vir uitritte en liefdevol.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 5,00
R 5,00
Contact
CONTACT