PRAGTIGE VLAAM REUN IN SENEKAL
Baie mooi Vlaam reun perd hy is nou 8 jaar. N baie veelsydige ryperd, hy is ideaal vir ryskole. Klein kinders kan op hom ry. Dit is ook n lekker stewige perd vir ouer ruiters, wat meer ervare is.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 8.000,00
R 8.000,00
Contact
CONTACT