-
loading
Ads with pictures

Pragtige jack


Top sales list pragtige jack

South Africa
Ek het 7 pragtige jack russel puppies 2dogtertjies en 5 seuntjies hulle is die kort been jack russel hulle eet en drink self die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle is baie spelerig en verskriklik cheecky dis R500 elk. kontak my gerus op whatsapp vir meer inligting en fotos 061 906 3430 dankie
R 500
See product
South Africa
Uitsonderlike opregte pragtige Jack Russell kleintjies beskikbaar onmiddelik op dringende lewering hul wil baie graag iemand kry wat hul, hul lewe in lief en leed wil deel. 081
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russel hondjies wat baie lewendig en spelerig is hulle is opregte jack russells hulle eet en drink self hulle is nie ingespuit of ontwurm nie whatsapp my gerus op 084 435 6418 vir meer fotos en inligting
R 300
See product
George (Western Cape)
Ek het n pragtige reun Jack Russel wat ek graag vir iemand wil gee vir teel doeleindes. Hy is 2 en n halwe jaar oud. Vol lewe en soek baie spasie. Ons het vehuis na n kleiner erf en dit versteer hom. As iemand belang stel kontak my gerus.
See product
South Africa
Ek het 1 pragtige Jack Russell tefietjie oor, baie mooi persoonlikheid, liefdevol, wakker, kort beentjies, opreg, sy soek 'n liefdevolle huis
R 700
See product
Schweizer Reneke (North West)
5 pragtige, opregte Jack Russell puppies, opsoek na liefdevolle huis vanaf 06 Maart 2017. Daar is 3 teefies en 2 reentjies beskikbaar. Geregistreerd en 1ste ent ingesluit.
See product
South Africa
Ek het 5 pragtige liefdevolle jack russel hondjies hulle is verskriklik spelerig en cheeky dis al 5 kort been jack russels en die ma en pa is altwee opregte jack russels kan my gerus kontak of whatsapp op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle soek graag n baie liefdevolle huis die hondjies is ideaal vir klein kinders kontak of whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 5 pragtige lewendige jack russel seuntjies hulle is die kort been baie liefdevol en baie cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels die hondjies is n perfekte speel maatjie vir kinders whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting em fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige klein kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en liefdevol hulle pels is baie sag hulle soek graag n liefdevolle huis die ma en pa is altwee opregte jack russels whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russell hondjies baie spelerig en liefdevol vol energie hule soek graag n opregte liefdevolle huis eet en drink self nog nie ingespuit of ontwurm nie kontak my op whatsapp 084 435 6418 vir meer inligting of fotos moet asb nie e mail nie whatsapp my
R 300
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.