-
loading
Ads with pictures

Pragtige reun te


Top sales list pragtige reun te

Vryburg (North West)
Pragtige, opregte, Labrador hondjies beskikbaar vanaf 25 Augustus. Ingeent en ontwurm. 1x Sjokolade reun en 1x Wit teef. Kontak ons gerus vir meer inligting.
See product
Danielskuil (Northern Cape)
Pragtige opregte pekanise daar is 2 reuntjies beskikbaar.Een spierwit ene en een swart met wit.Sal oor 6 weke beskikbaar wees.Bestel nou joune om teleustelling te voirkom.Whatsapp vir fotos.Nuwe eienaar moet hulle self laat in ent vra n deposito.
R 1.500
See product
Senekal (Free State)
Baie mooi Vlaam reun perd hy is nou 8 jaar. N baie veelsydige ryperd, hy is ideaal vir ryskole. Klein kinders kan op hom ry. Dit is ook n lekker stewige perd vir ouer ruiters, wat meer ervare is.
R 8.000
See product
South Africa
Hulle raak nou oulik hulle eet al kossies en speel lekker saam. Hulle is amper 4weke oud en sal reg wees na 2weke om na n goeie huis toe te gaan. Bel my vir enige na vra asb.
R 1.500
See product
South Africa
4 Briekwa (Brindle) & 3 Ligbruin (Fawn) Boxer hondjies Gereed om op 1 Okt na nuwe eienaars te gaan. KUSA geregistreer Gereeld ontwurm Mikroskyfies Veearts goedgekeur 4 Reuntjies & 3 Tefies Goeie bloedlyn
R 6.000
See product
South Africa
Sal oor twee weke op 14 Sept. gereed wees vir nuwe huise. Ouers is uitstekende waghonde. Baie liefdevol teenoor kinders en almal vir wie hulle ken. Skakel vroegtydig en bespreek om teleurstelling te voorkom !
R 2.500
See product
Kroonstad (Free State)
Hulle is ontwurm en ingespuit. Is 8weke oud. Baie spelerig en liefdevol. Hulle hou daarvan om buite te speel.
R 2.000
See product
George (Western Cape)
Ek het n pragtige reun Jack Russel wat ek graag vir iemand wil gee vir teel doeleindes. Hy is 2 en n halwe jaar oud. Vol lewe en soek baie spasie. Ons het vehuis na n kleiner erf en dit versteer hom. As iemand belang stel kontak my gerus.
See product
South Africa
pony so - 16 jaar oud regte perd vir n begin ruiter hy is baie gehoorsaam hy het geen slegte maniere nie kontak my op vir fotos en meer inligting oor die pony
See product
Brits (North West)
Pragtige grys arabier reun 15.1 h 5 j kom met saal. Lekker mak ry perd geskik vir grootmense en kinder.
R 22
See product
South Africa
Pragtige anglo reun met mooi aksie, moet hom sien. Omtrent 7 jaar oud, onder saal maar lanklaas gery. Prys onderhandelbaar
R 6.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u u stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys R
R 10
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u u stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys R ohb
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u 'n stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys Rohb.
See product
Cape Town (Western Cape)
22jr oue reun, het dresseer in PTA maar ek het hom nou al vir sewe jr en ek is nou te swaar vir hom. Het nou 'n ligter ridder nodig met ervaring, en is baie liefde vol en maklik om mee te werk. Hy is by my op die plaas naby Grootbrakrivier en kan enige tyd gesien word. Het 'n lid probleem so hy kan op die meeste een keer per week gery word. Skakel my gerus op 792 - show phone -. Is nie op whatsup nie.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.