PRAGTIGE POP GESIGGIE SHIH TZU'S IN KROONSTAD
Pragtige pop gesiggie top bloedlyne Shih Tzu Reuntjies (R5000) en Teefies(R6000) beskikbaar na gekeurde huise. 8 weke oud, vet check, 1ste ent en ontwurming op datum. Spog pelsies en mooiste geaardhede, baie spelerig en net reg vir n geskenkie onder die Kersboom die Kersfees. Lieflike kinder hondjies. Kan landswyd gevlieg word. Vir verdere navra kontak geregistreerde teler Nagaric Kennels -Nadine de Ru-Richter - 083 763 4353
4.00/5
1 reviews
Price:
R 5.000,00
R 5.000,00
Contact
CONTACT