-
loading
Ads with pictures

Dame soek


Top sales list dame soek

South Africa
Ek is 'n 50 jarige odentlike man en soek 'n metgesel oulike enkel dame om saam te kuier party weeksaande en naweke sal R. per naweek betaal om jou te help. Dis nie werk nie net lekker kuier. 
See product
South Africa
Goeie naandEk is n 35 jarige wit dame met n professionele werksagtergrond wat opsoek is na enige werk.Ek is n gekwalifiseerde Instrumentasie Meganikus met onderwys ondervinding.Ek sal enige werksaanbod wat in lyn is met my vorige ondervinding aanvaar.Kontak my indien u vir my n werksaanbod kan bied.Baie dankie.
See product
South Africa
Joyce soek stukwerk vir Dinsdae en Vrydae, indien moontlik, in die Centurionarea. Sy is 'n vriendelike, knap dame met verwysings. Bel haar by .
See product
South Africa
Ek is op soek na n Afrikaans sprekende dame, wat verkieslik naby aan Gordonsbaai spar woon.  Winkel werks ure 5, 5 ure, per person per dag, skof roteer na elke week. Moet geniet om met kliente interaksie te he. Moet verkieslik onmiddelik beskikbaar wees vir opleiding Stuur CV aan  m.scheepers@telkomsa,net
See product
South Africa
Besigheid in Sandton op soek na 'n Afrikaanssprekende dame 'n Admin Posisie te vervul. Minimum 5 - 10 jaar ondervinding. Moet baie energiek wees. Moet dadelik begin. Salaris onderhandelbaar E-pos aan:
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.