-
loading
Ads with pictures

Dame gesoek om


Top sales list dame gesoek om

East London (Eastern Cape)
Gesoek: Bouer Om so gou as moontlik 'n 2.5mX1.8m siersteen muur te bou. Kontak my by 0824864479.
See product
South Africa
Ek is 'n 50 jarige odentlike man en soek 'n metgesel oulike enkel dame om saam te kuier party weeksaande en naweke sal R. per naweek betaal om jou te help. Dis nie werk nie net lekker kuier. 
See product
Kirkwood (Eastern Cape)
Kode 14 drywer gesoek vir sitrusplaas. Dis 'n seisoenale pos wat tot September 2021 sal duur. Die persoon moet sober gewoontes hê en bereid wees om saans en tydens naweke te werk. Epos CV's na atmar@srvalley.co.za
See product
South Africa
Opsoek na person om toesig te hou oor leerlinge jaar. Kontrole, help met huiswerk. Bestellings, navrae, bemarking en ander admin takies. ure:  Skoolkwartale Laaste week van skoolkwartaal, eksamens / bloktyd en vakansies Salaris per uur tot end Januarie. Vanaf einde Februarie R p/m Verkieslik dame met self kinders,  30 en ouer. Afrikaans eerste taal. Betroubaar, netjies met christelike waardes.
See product
South Africa
Opsoek na langafstand drywer, 10 jaar ondervinding en iemand wat bereid is om lang periodes (3weke) van huis weg te wees, stuur cv na
See product
Bloemfontein (Free State)
'n Groeiende Beesboerdery met voerkraal opset is opsoek na 'n jong hardwerkende man met meganiese kennis om sodoende die boerdery se trekkers en lorries se instandhoudings werk te doen. 3 keer 'n week Vragte te help aanry en ook uit te help met die boerdery. Applikante met Vragmotorlisensie sal voorkeur geniet. Aansoekers kan hulle cv's aanstuur na Rulofkeyser6@gmail.com Aansoekers wat nie terugvoering gekry het voor of op 29 Mei 2020 nie kan aanvaar aansoek was onsuksesvol.
See product
Cullinan (Gauteng)
Gesoek drywer om een keer per week Gansbaai toe te ry van Cullinan af.
See product
South Africa
Ons is opsoek na 'n dame of man tussen om die pos van kliente diens konsultant te vul. Jy moet beide Afrikaans en Engelssprekend wees, nie-roker, en 'n passie he vir mense. Debiteure ervaring sal voordelig wees. Goeie werksure. Salaris onderhandelbaar.
See product
South Africa
Ek is op soek na n Afrikaans sprekende dame, wat verkieslik naby aan Gordonsbaai spar woon.  Winkel werks ure 5, 5 ure, per person per dag, skof roteer na elke week. Moet geniet om met kliente interaksie te he. Moet verkieslik onmiddelik beskikbaar wees vir opleiding Stuur CV aan  m.scheepers@telkomsa,net
See product
South Africa
Hi goie dag ek is opsoek na n werk ek is n dame ouderdom van 46 ek het by mr price, en wimpy gewerk ek is geskei en is opsoek na n werk om my en my kind te onderhou ek sal enige iets doen asb
See product
Warmbad (Limpopo)
Opsoek na 'n dame om te help in die veld asook admin werk. Skakel asseblief nommer op advertensie.
See product
Bloemfontein (Free State)
Jong mannetjie gesoek vir voorman pos per kontrak (bou, dakke, vref jobs). - Vorige ondervinding sal voordelig wees. - Moet betroubaar wees, op tyd en goeie kommunikasie vaardighede. - R250-300 per dag, afhangend van ondervinding. Om aansoek te doen, stuur jou motivering, hoe jy dink ju gepas sal wees vir die pos na epos adres: michael@westworks.co.za
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.