BIELIE BYBELPRETBOEK 2 (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Bielie Bybelpretboek 2 is perfek vir liefhebbers van blokraaie en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bielie Bybelpretboek 2 bevat meer as 160 aktiwiteite met onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku's. Features Summary Die Bielie Bybelpretboek 2 ?is 'n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek 2 is nie net vir individue bedoel nie dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word... Author Marius Greeff Publisher Lux Verbi Release date 20160401 Pages 160 ISBN 0-7963-1858-1 ISBN 13 978-0-7963-1858-9
4.00/5
1 reviews
Price:
R 96,00
R 96,00
Contact
CONTACT