DIE BOODSKAP ~ DIE NUWE TESTAMENT IN HEDENDAAGSE AFRIKAANS - IN SOUTH AFRICA
Hardeband sonder stofomslag. Die boek is stewig. Omslag vuil en bevlek. Die voorkant (fore-edge) is ook bevlek. Teks ongeskonde behalwe vir enkele bladsye met aantekeninge. Aanbeveel vir ernstige leser van die Bybel. Posgeld R35.00 Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa
4.00/5
1 reviews
Price:
R 25,00
R 25,00
Contact
CONTACT