-
loading
Ads with pictures

Met tyd afrikaans cd


Top sales list met tyd afrikaans cd

South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours 'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huisie van lekkers, en sewe klein bokkies... Welkom in die wereld van sprokiesland! Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die stories op die CD: Klein Duimpie; Die Wolf en die Sewe Bokkies; Hansie en Grietjie; Die Gestewelde Kat; Aspoestertjie; Die Drie Varkies; Rooikappie. Features Summary 'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huisie van lekkers, en sewe klein bokkies... Author Madeleine Mansiet (Author), Fantasi (Author), Fran cois Ruyer (Illustrator) Publisher Fantasi Books (Pty) Ltd Release date 20140701 ISBN 1-77591-154-3 ISBN 13 978-1-77591-154-8
R 69
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Nuwe alles-in-een Graad 3 Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek bevat klanke, spelwoorde, sinskontruksie, sigwoorde en leeslesse wat tematies met die aktiwiteite verbind is. Die boek bevat klankspeletjies en nuttige feite in leeslesse wat betrekking het tot die hedendaagse wereld. Die skrifstrokies op die Onderwysersgids se CD help die onderwyser om lopende skrif vir die leerder te leer en die werkvelle op die CD bied ook ekstra inoefening van nuwe klanke en spelling. Hierdie Leerderboek word gebruik saam met die Onderwysersgids (met 40 weke se lesbeplanning en 'n CD met werkvelle, hulpbronne, skrifstrokies, resepte, liedjies en mondelinge stories), die Klankboek vir leerders vir Huistaal en die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Huistaal (met handskrifstrokies en -patrone, leeslesse en taaloefeninge). Features Summary Die Nuwe alles-in-een Graad 3 Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek bevat klanke, spelwoorde, sinskontruksie... Author Mart Meij Publisher Best Books Release date 20160201 ISBN 1-77589-056-2 ISBN 13 978-1-77589-056-0
R 146
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, gentegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vliende vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat. Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders ¿ spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels ¿ vlot en ekspressief praat en toesprake lewer ¿ glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies ¿ vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik ¿ noukeurig en krities na taalgebruik luister ¿ taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik ¿ nuwe woorde en sinne gebruik ¿ transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf. Die ONDERWYSERSGIDS bied: ¿ ¿n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures ¿ leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ¿n neutedop ¿ wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf ¿ gepaste inhoud en kontekste, en ¿n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas ¿ onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning ¿ ¿n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering ¿ ¿n CD waarop ¿n volledige onder wysers ler, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn. Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter medire Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die leesboeke bied: ¿ kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste ¿ prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies. Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit: ¿ vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke ¿ toeligting by moeiliker tekste ¿ woordverklarings vir komplekse woorde. Features Summary Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag... Publisher Best Books Release date 20130101 Pages 231 ISBN 1-77002-847-1 ISBN 13 978-1-77002-847-0
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, gentegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vliende vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat. Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders • spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer • glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies • vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik • noukeurig en krities na taalgebruik luister • taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik • nuwe woorde en sinne gebruik • transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf. Die ONDERWYSERSGIDS bied: • 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop • wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf • gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas • onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning • 'n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering • 'n CD waarop 'n volledige onder wysers ler, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn. Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter medire Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die leesboeke bied: • kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste • prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies. Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit: • vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke • toeligting by moeiliker tekste • woordverklarings vir komplekse woorde. Features Summary Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag... Publisher Best Books Release date 20121119 Pages 240 ISBN 1-77002-848-X ISBN 13 978-1-77002-848-7
R 258
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland, begin misterieuse dinge gebeur… Het die boelies enigiets te doen met die geheimsinnige huis op die krans? Wat sal gebeur as een van die Otters ontvoer word? Sal die Otterfluit hulle kan help om mekaar weer op te spoor? Die Otters en die huis op die krans is die vierde aksie-belaaide boek in die Otter. Ons weet teen hierdie tyd dat die seuns maar net nie kan help om in die moeilikheid te kom nie, maar sal hulle hulself hierdie keer weer daar uit kan kry? Features Summary Buks, Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie, maar sal dit sorgeloos verloop met son, see, roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland... Author Cor Dirks Publisher Protea Boekhuis Release date 20100811 Pages 144 ISBN 1-86919-403-9 ISBN 13 978-1-86919-403-1
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm. Features Summary Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140830 Pages 260 ISBN 1-77589-051-1 ISBN 13 978-1-77589-051-5
R 385
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens 'n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat 'n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, ho note van haar ma se fluit. Een so 'n stormnag ontmoet Jana vir !X'uri - 'n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net 'n velletjie om haar heupe en 'n wit stringetjie krale om haar nek. !X'uri kom uit 'n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X'uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek. Stormkind is 'n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans. Features Summary Jana is net drie jaar oud toe haar ma spoorloos verdwyn. Snags roep die wind Jana buitentoe, maar sy is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister... Author Riana Scheepers Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180219 Pages 220 ISBN 0-624-08430-2 ISBN 13 978-0-624-08430-3
R 215
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die fassinerende ontwikkelingsgeskiedenis van Berlyn loop baie nou saam met die ontwikkeling van die staat Pruise, die Eerste Wereldoorlog, die opkoms van Nazisme, die konsentrasiekampe naby die stad en die gruwels van die Tweede Wereldoorlog. Daar word ook uitgewei oor die bloeityd van die kabaret en film in die tyd tussen die oorlo en na die verdeling van die stad in Oos- en Wes-Berlyn n die Tweede Wreldoorlog. Features Summary In hierdie boek doen Karel Schoeman verslag van 'n lang besoek aan Berlyn gedurende 2008 wat in 2010 en 2011 met korter besoeke opgevolg is. Afgesien van inligting oor die nuwe... Author Karel Schoeman Publisher Protea Boekhuis Release date 20130304 Pages 399 ISBN 1-86919-949-9 ISBN 13 978-1-86919-949-4
R 299
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart mt afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en s dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met 'n fyn lem oopgevlek. Features Summary Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel... Author Lodewyk G. du Plessis Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20180410 Pages 368 ISBN 0-624-08252-0 ISBN 13 978-0-624-08252-1
R 258
See product
South Africa (All cities)
SLAPBANDE IN GOEIE GEBRUIKTE TOESTAND. CD INGESLUIT MET PADDAKLANKE. POS EN VERPAKKING R55-00 MET SAPO OF R110-00 POSTNET NA POSTNET.  
R 80
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.