-
loading
Ads with pictures

U kan


Top sales list u kan

Cape Town (Western Cape)
Dit is 'n vriendelike boodskap om u na die Grand Expo in Julie 2021 in Port Elizabeth te nooi:-) U kan uitstal of net besoek. Of stuur aan iemand wat u ken wat graag wil uitstal! Eiendomsgroepe, elektronika, speletjies, motorhandelaars en voedselverkopers is welkom  www.expomedia.co.za
See product
South Africa
Soek u iemand om in die dag of na skool na u kind om te sien. Ek het Educare ondervinding. U kan my gerus skakel of whatsapp. Billike prys. Oop van 6:00 tot . Later afsprake kan gereel word. Dankie!
See product
South Africa
Werk u voltyds by 'n plek waar daar baie personeel werksaam is? Sal u kan toestemming kry om 'n biltong rak daar te plaas? Wil u ongeveer R to R per maand extra verdien?
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 5 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos kan beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: Die Suksesvolle kandidaat begin Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 10 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: 31 Maart 2021 Die Suksesvolle kandidaat begin 3 Mei 2021 Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product
Robertson (Western Cape)
Voorman-Seisoenshulp 'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Voorman wat die Hoofbestuurder van die boerdery kan help met die oes en bestuur van arbeiders asook algemene werke. Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en sal opdragte vanaf hom ontvang. Sleutelpligte: -Die bestuur en toesig van werkers -Besproeiings onderhoud en toediening van kunsmis -Oesskattings en tellings -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die BAR Vallei omgewing(Bonnievale,Ashton en Robertson) Die ideale kandidaat is 'n energieke,gesonde en praktiese persoon, met goeie werksdisipline..Moet asb nie aansoek doen indien u motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb u aansoek aan maruis.oosthuizen@gmail.com 0844326291 Die Suksesvolle kandidaat begin of vroeër. Kontrak stop met n moontlike permanente pos. Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak
See product
Brits (North West)
DON'T CALL THE STORE Please email an updated CV and copy of your ID to britsmanager@planetnails.co.za Successful candidate must meet the following requirements. * Valid driver licence and own reliable transport * Punctual and reliable * Presentable and neat * Fluent and Afrikaans and English * Be able to work under pressure * To start immediately Knowledge of nails will be an advantage. Stuur asseblief 'n opgedateurde CV en 'n afskrif van u ID per epos na britsmanager@planetnails.co.za Suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen. * Geldige bestuurslisensie en betroubare vervoer is 'n vereiste * Stiptelik en betroubaar * Netjiese voorkoms * Afrikaans en Engels kan praat * Vriendelik en deduldig * Moet onder druk kan werk * Moet so gou as moontlik kan begin Kennis van skoonheid sal tot u voordeel wees.
See product
Witbank (Mpumalanga)
Please email an updated CV and copy of your ID to britsmanager@planetnails.co.za Successful candidate must meet the following requirements. * Valid driver licence and own reliable transport * Punctual and reliable * Presentable and neat * Fluent in Afrikaans and English * Be able to work under pressure * To start immediately Knowledge of nails will be an advantage. Please email an updated CV and copy of your ID to britsmanager@planetnails.co.za Kennis van skoonheid sal tot u voordeel wees. Stuur asseblief 'n opgedateurde CV en 'n afrkrif van u ID per epos na britsmanager@planetnails.co.za Suksesvolle kanidaat moet aan die volgende vereistes voldoen. * Geldige bestuurslisensie en betroubare vervoer is 'n vereiste * Stiptelik en betroubaar * Netjiese vookoms * Vriendelik en geduldig * Moet onder druk kan werk * Moet so gou as moontlik kan begin Kennis van skoonheid sal tot u voordeel wees. Stuur asseblief 'n opgedateurde CV en 'n afrkrif van u ID per epos na britsmanager@planetnails.co.za
See product
South Africa
Medium-grootte boukontrakteur firma is op soek na ‘n ervare voltydse Finansiële Administrateur wat hulle debiteure/krediteure rekeninge sal bestuur. Die Suksesvolle aansoeker sal:                               -       Tweetalig wees (English/Afrikaans) -       Oor 3 years + debiteure/krediteure ervaring beskik (vorige ervaring in die boubedryf sal beslis voordelig wees) -       ‘n Betroubare motor asook ‘n geldige bestuurslisensie hê -       Naspeurbare verwysings kan voorsien -       Onmiddellik of op kort kennisgewing kan begin   Epos asb u CV om oorweeg te word en meld asb u salarisverwagting.
See product
Ceres (Western Cape)
Boplaas 1743 Landgoed verlang die dienste van ’n persoon vir onderstaande vakature by hul Ceres (Dankbaar) plaas: Vragmotor Drywer Hierdie is ’n permanenete aanstelling en sal die posbekleer aan die Junior Produskie bestuurder rapporteer. Minimum kwalifiserende vereistes: · Graad 12 · Moet in besit wees van ‘n geldinge kode 14 bestuurs lisensie asook PDP · 5 jaar werkservaring in ’n soorteglyke posisie · Sober gewoontes · Goeie menseverhoudings en kommunikasie vaardighede · Suksesvolle kandidaat sal goeie tydsbestuur moet kan toepas en onder druk kan werk Ons bied ’n mededingende vergoedingspakket aan. Sluitingsdatum van aansoeke: 30 Oktober 2020 Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Rig volledige CV aan: Die Menslike Hulpbron Bestuurder E-pos: hr@boplaas1743.co.za Navrae: (023)3170040 Indien u teen 6 November 2020 geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar asb. dat u aansoek nie suksesvol was nie.
See product
South Africa
Mense kom kyk na ons skool en wat ons bied ons is seker die enigste skool wat Desember en alle skool fakansie oop is ons vra nie boete as j jou kind laat kom haal nie ons is oop van half 7 in die ogend tot 6 uur in die aand ons kyk na kinders van n maand oud en naskool kinders kan gehaal word asb kom kyk en DAN VIR NOU TOT UINDE SEPTEMBER AS U. U KINDERS IN SKYF BETAAL U DIE EERSTE MAAND HALF PRYS MAAR NET AS U SE U het dit hier gelees so moenie wag nie mense asb kom kyk na ons skool kids of the future kids with style kontak my op of what's up en u is enige tyd welkom om te kom kyk ons het ook 16 kamaras vir veilighuid en electric fence ons sal net die beste vir jou kind gee dankie lekker dag
See product
Stellenbosch (Western Cape)
BEMARKER EN TEGNIESE ADVISEUR – Hortologie Stellenbosch Hierdie gevestigde onderneming wat spesialiseer in die kweek, verspreiding en ontwikkeling van hoë kwaliteit vrugtebome en plantmateriaal beskik tans oor die bogenoemde posisie Pligte behels die volgende: - Bemarking van nuwe en bestaande wingerd- en steenvrugkultivars - Lewering van tegniese ondersteuningsdienste aan kliënte in die Wes-Kaap Hierdie is ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n energieke, selfgedrewe persoon met ‘n doelwitgemotiveerde ingesteldheid. Verdere vereistes vir hierdie pos is as volg: - B.Sc. of ander toepaslike landbougraad of -diploma OF ‘n kwalifikasie in bemarking met ervaring in hortologie - Ondervinding en landboutegniese kennis van produksiepraktyke in bogenoemde gewasse - Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede - ‘n Passie vir mense en bemarking - Bereidwilligheid om gereeld te reis in die Wes-Kaap - Rekenaarvaardigheid in MS Office - Goeie vaardigheid in Afrikaans en Engels - Geldige bestuurslisensie ‘n Mededingende vergoedingspakket is onderhandelbaar volgens kwalifikasie en ervaring. Meld asb u salarisverwagting op die aansoek, asook kontakbare verwysings. Rig ‘n volledige CV (in Word asb) met kontakbare verwysings by die aansoek aan louise@wcp.co.za. Indien u geen terugvoer binne drie weke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Responsibility:... Salary: Rmarket related Job Reference #: LRAD0217 Consultant Name: Louise Rossouw
See product
Klerksdorp (North West)
‘n Gevestigde boerdery in die Wolmaransstad/Klerksdorp area is opsoek na ‘n ervare plaasbestuurder. Vereistes: · Verkieslik tussen die ouderdom van 25-35; · ‘n Uitgebreide kennis oor veebestuur en die plant van gewasse (sonneblom, mielies, ens.); · Goeie meganiese vaardighede. Slegs kandidate wat aan die minimum kriteria voldoen sal vir hierdie pos oorweeg word. ‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied afhangende van die kandidaat se kwalifikasies en ondervinding. Om aansoek te doen rig u volledige CV aan schalk.nezar@gmail.com Indien u nie binne twee weke genooi word vir ‘n onderhoud nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Die reg om nie hierdie posisie te vul nie word voorbehou.
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
**WERKSGELEENTHEID BESKIKBAAR** PROJEK BESTUURDER Eiendomsontwikkelaar in Port Elizabeth is opsoek na n PROJEK BESTUURDER om by hulle groeiende span aan te sluit, die suksesvolle aansoeker sal verantwoordlik wees vir die koordinering van daaglikste take op bou panele, kontrakteure en sub – kontrakteure aan te stel in die Port Elizabeth omgewing, as ook om kontrakteure te bestuur om te verseker dat verskillende projekte op tyd voltooi word, die kandidaat moet die vermoë hê om materiaallyste te bereken en in te vul, asook die bestelling van dit WERKSVERPLIGTINGE: -Minimum 3 jaar ondervinding in n soortgelyke rol (binne die konstruksie en eiendoms ontwikkelingsbedryf vir residensiele eiendom, sal voordeling wees -Toepaslike diploma/graad sal voordeling wees -Geldige Bestuurslisensie -Moet gelyktydig op verskillende bou panele kan werk -uitstekende interpersoonlike,konflikoplossings en kommunikasievaardighede -Moet in Port Elizabeth woon -N lys met subkontrakteurs vir arbeid sal voordeling wees -Stuur asseblief U opgedateerde CV na: jobs@acgs-properties.co.za -As U nie binne twee weke vanaf die datum van U aansoek van ons hoor nie, moet U dit as onsuksesvol beskou
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
**WERKSGELEENTHEID BESKIKBAAR** KONSTRUKSIE BESTUURDER Eiendomswikkelaar in Port Elizabeth is opsoek na n konstruksie bestuurder om by hulle groeiende span aan te sluit, die suksesvolle aansoeker sal verantwoordlik wees vir die koordinering van daaglikste take op bou panele, kontrakteure en sub – kontrakteure aan te stel in die Port Elizabeth omgewing, as ook om kontrakteure te bestuur om te verseker dat verskillende projekte op tyd voltooi word, die kandidaat moet die vermoë hê om materiaallyste te bereken en in te vul, asook die bestelling van dit WERKSVERPLIGTINGE: -Minimum 3 jaar ondervinding in n soortgelyke rol (binne die konstruksie en eiendoms ontwikkelingsbedryf vir residensiele eiendom, sal voordeling wees -Toepaslike diploma/graad sal voordeling wees -Geldige Bestuurslisensie -Moet gelyktydig op verskillende bou projekte kan werk -uitstekende interpersoonlike,konflikoplossings en kommunikasievaardighede -Moet in Port Elizabeth woon -N lys met subkontrakteurs vir arbeid sal voordeling wees -Stuur asseblief U opgedateerde CV na: jobs@acgs-properties.co.za -As U nie binne twee weke vanaf die datum van U aansoek van ons hoor nie, moet U dit as onsuksesvol beskou
See product
Paarl (Western Cape)
Ons is opsoek na ‘n Petrol werktuigkundige ter Klapmuts. Persone wat ‘n passie het vir sy werk, hardwerkend, betroubaar, ambisieus en ingestel is om hoë kwaliteit werk te verrig kan aansoek doen vir die pos. Vereistes: - ondervinding in die diens en herstel van motorvoertuie - Vermoë om onafhanklik binne ‘n werkswinkel-omgewing onder druk te kan funksioneer. - Goeie organiseringsvaardighede. - Geen kriminele record. Stuur u CV met verwysings asook ‘n toepaslike foto aan: admin@vzhd.co.za
See product
South Africa
Richard hier ek wil net graag uit vind of u eenage vakante poste beskikbaar het ek stel baie belang in die tiepe werk ek het n kode 14 leerling lisensie en ek is 19 jaar oud en ek sal dit wardeer as u my n kans kan gee om my self te bewys as u eenage poste oop het baie dankie Richard.
See product
Paarl (Western Cape)
'n Gevestigde vervaardigingsmaatskappy, met sy aanleg geleë in die Paarl/Klapmuts area, beskik tans oor bogenoemde betrekking vir 'n betroubare persoon wat voldoen aan die volgende vereistes: - Rekeningkundige graad of diploma - Goeie excel kennis - Goeie finansiële kennis - Goeie kommunikasie vaardighede - 3 jaar of meer ondervinding in 'n soortgelyke pos. Die suksesvolle kandidaat sal aan die finansiële bestuurder rapporteer en nou saamwerk met die krediteure en debiteure afdeling. Rekeningkundige pligte behels o.a: - Teboekstelling van banktransaksies en joernale - Laai van betalings - Bestuur en opdatering van die krediteure stelsel - Byhou van verskaffer roumateriaal kontrak leêrs - Nagaan van krediteure rekonsiliasies en ouderdoms analises. - Nagaan van debiteure fakture - Maandelikse BTW rekonsiliasies, opstelling van BTW verslae - Opdatering en byhou van bateregister - Allokasie van uitgawes na hul regte rekeninge - Bestuur van kleinkas - Maandeinde rekonsiliasies - Bystaan en kontrole oor voorraadopnames - Waardasie van voorraad - BEE administrasie indien nodig - Enige ander ad hoc administrasie / finansiele take soos vereis word. Aflos van debiteure kontroleerder indien hy/sy op verlof is: - Opdatering van debiteure pryslyste - Skryf van debiteure joernale - Invoer van debiteure fakture en kredietnotas Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Stuur CV aan: nielvanrenen@gmail.com voor 9 Julie 2021. Salaris: Ongeveer (R20,000 - R25,000) per maand afhangende van kwalifikasies en ondervinding. Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
See product
South Africa
Heil die Leser Ek is dringend opsoek na werk in Malmesbury omgewing, Man EN Vrou Goeie verwysings, as U werk kan aanbied asb kontak ons, Bestuurder en produksie, retail, store , recieving Ek dank U
See product
Heidelberg-Gauten (Gauteng)
ek het u laai graaf wat op enige trekker kan sit goeie kondusie staan nou net hier by my in wind en weer whatsapp my vir meer inligting of en prys is onder handelbaar
R 7
See product
South Africa
Ek het onlangs van Amerika af terug gekeer en is opsoek na vaste pos. Vir meer inligting kan U my gerus kontak vir CV. Ek was in 'n landbou skool en het agtergrond op 'n plaas. Ek het die geleentheid gehaad om te boer in Amerika en is opsoek na vaste werk. Ek is jonk en is bertroubaar en hardwerkend.
See product
South Africa
Goeie naandEk is n 35 jarige wit dame met n professionele werksagtergrond wat opsoek is na enige werk.Ek is n gekwalifiseerde Instrumentasie Meganikus met onderwys ondervinding.Ek sal enige werksaanbod wat in lyn is met my vorige ondervinding aanvaar.Kontak my indien u vir my n werksaanbod kan bied.Baie dankie.
See product
Lichtenburg (North West)
ʼn Nuwe braaikuikenboerdery, in die proses om in die Lichtenburg-omgewing gevestig te word, is opsoek na die dienste van 'n hardwerkende en toegewyde plaasbestuurder. Hierdie is ʼn uitstekende posisie vir ʼn dinamiese persoon. Die ideale kandidaat moet beskik oor toepaslike ervaring, moet proaktief kan optree, en moet leierskap-, beplanning- en kommunikasievaardighede toon. Verantwoordelikhede sluit in: · Algehele bestuur van 10 omgewingsbeheerde hoenderhokke bestaande uit ongeveer 60 000 kuikens elk; · Personeelbestuur; · Rapportering en verslagdoening. Vereistes: · Minimum 5 jaar ervaring in ʼn boerdery-omgewing; · Goeie organisatoriese- en beplanningsvaardighede; · Goeie administratiewe en rekenaarvaardighede; · Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees. ʼn Kompeterende vergoedingspakket asook behuising word vir die suksesvolle kandidaat aangebied. Om aansoek te doen, stuur u CV saam met salarisverwagting na nezar.christian@gmail.com. Die reg om nie hierdie posisie te vul word voorbehou.
See product
Bethlehem (Free State)
Ek is 27 opsoek na werk kan redelik enige iets doen van plaaswerk tot plumbing tot elektries en mecanic skakel my indien u geleentheid het 0791941239
See product
Klerksdorp (North West)
? Braaikuikenboerdery tussen Klerksdorp en Wolmaransstad is opsoek na die dienste van 'n hardwerkende en toegewyde plaasbestuurder.Hierdie is ? uitstekende posisie vir ? dinamiese persoon. Die ideale kandidaat moet oor toepaslike ervaring beskik, moet proaktief kan optree, en moet leierskap-, beplanning- en kommunikasievaardighede toon.Verantwoordelikhede sluit in:· Algehele bestuur van omgewingsbeheerde hoenderhokke;· Personeelbestuur; en· Rapportering en verslagdoening.Vereistes:· Minimum 3 jaar ervaring in ? boerdery-omgewing;· Goeie elektriese en meganiese vaardighede; en· Toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees.? Kompeterende vergoedingspakket asook behuising word vir die suksesvolle kandidaat aangebied. Om aansoek te doen, stuur u CV saam met salarisverwagting na doornfonteinbraaikuikentrust@gmail.com. Die reg om nie hierdie posisie te vul word voorbehou.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.