-
loading
Ads with pictures

U te kan kontak


Top sales list u te kan kontak

South Africa
Is jy op soek na 'n bakkie wat kan WERK? Of jy op die plaas is of rond wil jakker op die 4x4 roetes, hierdie is 'n kans om nie mis te loop nie. Vir meer inligting, kontak Debbie op
R 429
See product
Pretoria (Gauteng)
het u waterlekke opgetel in u wa die vakansie bring u wa vir herseel om houtvrot te voorkom ons betal baie vir ons waens om dit met houtvrot te laat vergaan. ons herseel vir r. kontak jan vir meer besonderhede
See product
Worcester (Western Cape)
Collard Topmasjien wingerd Baie goeie toestand. Reg om te gebruik. R100 000+btw R115000 Kontak of whatsapp: 078 851 2368 Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker om u te kan kontak.
R 115.000
See product
Worcester (Western Cape)
Trekkerstootlem Rovic Ekstra swaardiens Baie goeie toestand R28000+btw R32200 Kontak of whatsapp: 078 851 2368 NB Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker om u te kan kontak.
R 32.200
See product
Worcester (Western Cape)
2 toon Andrag ripper groen Goeie toestand Ekstra swaardiens R14000+btw R16100 Kontak of whasapp: 078 851 2368 Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker om u te kan skakel.
R 16.100
See product
Worcester (Western Cape)
1.5m Bossieslaner Swaardiens Goeie werkende toestand R14000+btw R16100 Kontak of whatsapp: 078 851 2368 Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker om u te kan skskakel.
R 16.100
See product
Worcester (Western Cape)
Drotsky hamermeul Baie goeie toestand Reg om te gebruik R23000+btw R26450 Kontak of whatsapp: 078 851 2368 NB Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker vir u kan kontak.
R 26.450
See product
South Africa
soek person om baw  15 seater taxi om paaimente oor  te neem.het permits 1 roete &1 rsa charter om landwyd te kan ry.kontak vir meer inl...
See product
South Africa
HAMMER POMP - POMP WATER SONDER BRANDSTOF OF ELEKTRISITEIT POMP GRATIS WATER MET LOPENDE WATER MET 'N VAL VAN 2 M EN MEER. * INLAAT 50 MM * LEWERING OP 25 M HOOGTE - L / DAG MET 'N VAL VAN 2.5 M. * POMP GRATIS. GEEN LOPENDE KOSTE. * ONDERHOUDS KOSTE MINIMUM - SLEGS 2 WERKENDE DELE * GESKIK VIR VER AFGELEE GEBRUIK * VEE / WILD SUIPING, HUISGEBRUIK, DRUP BESPROEIING ENS * KAN BINNE IN 'N STROOM GEINSTALLEER WORD. POMP SELFS ONDER WATER INDIEN OORSTROOM IS * TEN VOLLE GEGALVANISEER OF VLEKVRYE STAAL ONDERDELE * 75 MM- 100 MM INLAAT MODELLE BESKIKBAAR OP AANVRAAG HIERDIE POMP WERK MET DIE DIE KINETIESE ENERGIE VAN LOPENDE WATER MET 'N VAL VAN 2 M OF MEER, EN GEBRUIK 80 % VAN DIE WATER OM 20 % WATER TE POMP KONTAK MY GERUS VIR 'N VIDEO. HERMAN
R 8.950
See product
Worcester (Western Cape)
3punt strooier Baie goeie toestand Reg om te werk R5500+btw R6325 Kontak of whatsapp 078 851 2368 NB Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag sodat bemarker u kan skakel.
R 6.325
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Ons het vir die week die RANGER 570 EFI MID SIZE op SPECIAL. Daar is ook slegs 'n sekere hoeveelheid beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer. Hier is 'n Polaris 570 EFI Midsize. Of jy 'n plaas of konstruksie maatskappy het. Die Polaris Ranger gaan jou werk vergemaklik. Hy kan onderandere: *Byna 400kg dra en bak kan tip *680Kg Sleep *4WD, 2WD *High, Low Range met reverse en neutral * Baie opsies beskikbaar of die Polaris te custom vir jou unieke benodigdhede *En nog meer Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy meer wil uitvind, kontak my Leon by 079 550 4249
R 199.950
See product
Klerksdorp (North West)
Polaris se PRYSE het GEVAL. Daar is ook slegs 'n sekere hoeveelheid beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer. Hier is 'n Polaris 570 EFI Midsize. Of jy 'n plaas of konstruksie maatskappy het. Die Polaris Ranger gaan jou werk vergemaklik. Hy kan onderandere: *Byna 400kg dra en bak kan tip *680Kg Sleep *4WD, 2WD *High, Low Range met reverse en neutral * Baie opsies beskikbaar of die Polaris te custom vir jou unieke benodigdhede *En nog meer Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy meer wil uitvind, kontak my Leon by 795 - show phone -
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Jy het 'n plaas en soek 'n quad om rond te beweeg, jou probleem is hy moet 4x4 wees, sterk wees, moet baie implimente kan dra en moet beskostigbaar wees. Wat doen jy? Jy kyk na die Rustler 300 4x4. Met 4x2, 2x4 high en low range, carriers voor en agter asook opsie vir hak, is daar min wat die Rustler 300 4x4 nie kan doen nie. Ons bied: *Finansiering *Inruilings is welkom *Aflewering kan gereel word. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 082 342 5474
R 64.950
See product
Klerksdorp (North West)
Jy het 'n plaas en soek 'n quad om rond te beweeg, jou probleem is hy moet 4x4 wees, sterk wees, moet baie implimente kan dra en moet beskostigbaar wees. Wat doen jy? Jy kyk na die Rustler 300 4x4. Met 4x2, 2x4 high en low range, carriers voor en agter asook opsie vir hak, is daar min wat die Rustler 300 4x4 nie kan doen nie. Ons bied: *Finansiering *Inruilings is welkom *Aflewering kan gereel word. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 823 - show phone - 4
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Gewone Prys R206 950 - Spesiale Prys R199 950 Spaar R7000 As jy in die mark is vir 'n nuwe Polaris Ranger 570, dit nou die tyd om een te kry. Hulle is beskikbaar teen groot besparings Die Polaris Ranger is aan die voor punt wat side-x-sides betref. Hulle bou gehalte en ry gemak in van top gehalte. Hulle het onder andere die volgende: *570CC engine wat meer as 800kg kan sleep. *AWD sisteem met 2x4 verstelling *CVT ratkas *Individuele vere stelsel wat jou nie laat skrik vir rowwe terein nie *Opsie vir hak *Tralies op foto is nie in prys ingereken nie. Is beskikbaar teen additionele prys *2 Jaar waarborg Ons Bied: *Finansiering *Inruiling is Welkom *Aflewering kan gereel word As jy 'n plaas voertuig soek wat jou gaan hou en jou net plesier gaan gee, is die Polaris Ranger vir jou. Kontak my by 072 899 6197 vir meer inligting
R 199.950
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
As jy 'n plaas het, gaan jy 'n quad nodig he wat gelaai kan word of as jy sleep werk moet doen ook kan doen. Jy gaan 'n quad soek wat geskiedenis het, en om een van die beste plaas quads te wees op die mark. As jy so iemand is sal ek aanraai dat jy kyk na die Polaris 570 EFI Sportsman. Met AWD, 2x4, 4x4, turf mode, hoe grond vryhoogte, baie sterk 570 EFI engine, is hy 'n baie goeie opsie. Ons bied: *Finansiering *Aflewering land wyd. *Inruilings As jy belangstel kontak my Rudolph by 082 342 547 4
R 134.950
See product
Klerksdorp (North West)
R126 950 VAT INCL slegs vir die week of tot voorraad hou. As jy 'n plaas het, gaan jy 'n quad nodig he wat gelaai kan word of as jy sleep werk moet doen ook kan doen. Jy gaan 'n quad soek wat geskiedenis het, en om een van die beste plaas quads te wees op die mark. As jy so iemand is sal ek aanraai dat jy kyk na die Polaris 570 EFI Sportsman. Met AWD, 2x4, 4x4, turf mode, hoe grond vryhoogte, baie sterk 570 EFI engine, is hy 'n baie goeie opsie. Ons bied: *Finansiering *Aflewering land wyd. *Inruilings As jy belangstel kontak my Rudolph by 823 - show phone - 4
See product
Worcester (Western Cape)
Herboude 4 blad eg op 'n 3 punt raam. Idiaal vir lande met pype. Maklik om bosse uit te haal. Vervoer maklik en kan ook hoogte stel vir eg. Prys R 17 500 Kontak Pierre: 083 407 2543
R 17.500
See product
Warmbad (Limpopo)
Waterberg New Holland Nuwe trekkers en implemente teen die beste pryse Kontak ons vir spesiale pryse op nuwe trekkers en implemente Van Zyl Staalwerke reeks implemente Bpi implemente Kan enige implemente kry wat u wil he. 2 de handse trekkers Slashers,tipper waens 2 de handse implemente Verskaffers van Shell olies en smeermiddels Kontak ons vir diens Kantoor 147 - show phone - Onderdele Arrie 147 - show phone - Werkswinkel Petrus 823 - show phone - Verkope Jannie Venter 823 - show phone - Mike Janse Van Rensburg 845 - show phone - Leon Venter 824 - show phone -
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.