-
loading
Ads with pictures

U kan kontak


Top sales list u kan kontak

South Africa
Is jy op soek na 'n bakkie wat kan WERK? Of jy op die plaas is of rond wil jakker op die 4x4 roetes, hierdie is 'n kans om nie mis te loop nie. Vir meer inligting, kontak Debbie op
R 429
See product
Hoopstad (Free State)
Planter is in n baie goeie werkende toestand.Prys sluit btw uit.Vir meer inligting kontak gerus Elize Swart 0798449102 vir meer inligting   .
R 160.000
See product
Hoopstad (Free State)
Selfgeboude baalkar.Werkende toestand.Prys sluit btw uit.Vir meer inligting kontak gerus Johan 0730189576/ Elize 0798449102.
R 15.000
See product
Pretoria (Gauteng)
het u waterlekke opgetel in u wa die vakansie bring u wa vir herseel om houtvrot te voorkom ons betal baie vir ons waens om dit met houtvrot te laat vergaan. ons herseel vir r. kontak jan vir meer besonderhede
See product
Worcester (Western Cape)
Drotsky hamermeul Baie goeie toestand Reg om te gebruik R23000+btw R26450 Kontak of whatsapp: 078 851 2368 NB Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker vir u kan kontak.
R 26.450
See product
Worcester (Western Cape)
3 skaar MF raamploeg blou Baie goeie toestand Word gelewer in werkende toestand Kry nuwe trekpenne R8000+btw R9200 Kontak of whatsapp 078 851 2368 Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag sodat bemarker u kan kontak.
R 9.200
See product
Worcester (Western Cape)
Trekkerstootlem Rovic Ekstra swaardiens Baie goeie toestand R28000+btw R32200 Kontak of whatsapp: 078 851 2368 NB Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker om u te kan kontak.
R 32.200
See product
Worcester (Western Cape)
Collard Topmasjien wingerd Baie goeie toestand. Reg om te gebruik. R100 000+btw R115000 Kontak of whatsapp: 078 851 2368 Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker om u te kan kontak.
R 115.000
See product
Worcester (Western Cape)
3punt strooier Baie goeie toestand Reg om te werk R5500+btw R6325 Kontak of whatsapp 078 851 2368 NB Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag sodat bemarker u kan skakel.
R 6.325
See product
Hoopstad (Free State)
Kan 3x 5000 liter water tanks vat.Baie goeie toestand.Prys sluit btw uit.Kontak Johan 0730189576/Elize 0798449102.
R 160.000
See product
South Africa
besik u oor skrootmetaal op u plaas of by u fabriek.ek sal uitkom en kwotasies verskaf.vir verdere navrae kan u my gerus kontak....
R 1.500
See product
Warmbad (Limpopo)
Waterberg New Holland Nuwe trekkers en implemente teen die beste pryse Kontak ons vir spesiale pryse op nuwe trekkers en implemente Van Zyl Staalwerke reeks implemente Bpi implemente Kan enige implemente kry wat u wil he. 2 de handse trekkers Slashers,tipper waens 2 de handse implemente Verskaffers van Shell olies en smeermiddels Kontak ons vir diens Kantoor 147 - show phone - Onderdele Arrie 147 - show phone - Werkswinkel Petrus 823 - show phone - Verkope Jannie Venter 823 - show phone - Mike Janse Van Rensburg 845 - show phone - Leon Venter 824 - show phone -
See product
South Africa
As jy in die mark is vir 'n goeie side-x-side teen 'n goeie prys wat kan voldoen aan al jou kriteria soos, 4x4 aangedryf, high en low range, bak wat gelaai kan word en jy kan tip, is die Rebel 400 vir jou. Die Rebel het: *4x4 2x4, *High & low range *Opsie vir hak as jy moet sleep *Het 831km of as jy in ure werk 115,7 ure op die klok *Bankie met raam *Dakkie *en nog meer. Vir wat jy betaal kry jy baie, veral as jy sien wat 'n nuwe een se prys is. Finansiering is beskikbaar Aflewering kan gereel word As jy belangstel, kontak my by 082 342 5474
R 55.900
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
As jy in die mark is vir 'n side-x-side wat al jou werk op jou plaas kan doen sonder boo of baa, wat bekostigbaar is en jou nie in die steek gaan laat nie, is die Rebel 400 vir jou. Die Rebels het 'n goeie naam vir homself in Suid-Afrika gemaak. Hy sal definitief 'n groot aanwins vir jou plaas wees. Sy spesifikasies sluit in: *2015 Rebel 400 *4x4 2x4 met high en low range *Bak kan tip *Hak kan op gesit word *Het 'n CVT ratkas *Kan 400kg sleep en 300kg dra Ons bied: *Inruilings *Finansiering *Aflewering As jy belangstel kontak my Leon by 079 550 424 9
R 79.900
See product
Worcester (Western Cape)
2 toon Andrag ripper groen Goeie toestand Ekstra swaardiens R14000+btw R16100 Kontak of whasapp: 078 851 2368 Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker om u te kan skakel.
R 16.100
See product
Worcester (Western Cape)
1.5m Bossieslaner Swaardiens Goeie werkende toestand R14000+btw R16100 Kontak of whatsapp: 078 851 2368 Verskaf kontakbesonderhede saam met u navraag vir bemarker om u te kan skskakel.
R 16.100
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Ons het vir die week die RANGER 570 EFI MID SIZE op SPECIAL. Daar is ook slegs 'n sekere hoeveelheid beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer. Hier is 'n Polaris 570 EFI Midsize. Of jy 'n plaas of konstruksie maatskappy het. Die Polaris Ranger gaan jou werk vergemaklik. Hy kan onderandere: *Byna 400kg dra en bak kan tip *680Kg Sleep *4WD, 2WD *High, Low Range met reverse en neutral * Baie opsies beskikbaar of die Polaris te custom vir jou unieke benodigdhede *En nog meer Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy meer wil uitvind, kontak my Leon by 079 550 4249
R 199.950
See product
Klerksdorp (North West)
Polaris se PRYSE het GEVAL. Daar is ook slegs 'n sekere hoeveelheid beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer. Hier is 'n Polaris 570 EFI Midsize. Of jy 'n plaas of konstruksie maatskappy het. Die Polaris Ranger gaan jou werk vergemaklik. Hy kan onderandere: *Byna 400kg dra en bak kan tip *680Kg Sleep *4WD, 2WD *High, Low Range met reverse en neutral * Baie opsies beskikbaar of die Polaris te custom vir jou unieke benodigdhede *En nog meer Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy meer wil uitvind, kontak my Leon by 795 - show phone -
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Jy het 'n plaas en soek 'n quad om rond te beweeg, jou probleem is hy moet 4x4 wees, sterk wees, moet baie implimente kan dra en moet beskostigbaar wees. Wat doen jy? Jy kyk na die Rustler 300 4x4. Met 4x2, 2x4 high en low range, carriers voor en agter asook opsie vir hak, is daar min wat die Rustler 300 4x4 nie kan doen nie. Ons bied: *Finansiering *Inruilings is welkom *Aflewering kan gereel word. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 082 342 5474
R 64.950
See product
Klerksdorp (North West)
Hier is 'n side-x-side wat jy baie gaan geniet en wat jou die al jou geld gaan vat nie. Die Rebel 400 is die perfekte balans tussen bekostigbaarheid en bou gehalte. Die Rebel 400 het ondermeer: *4x4, 2x4 *High, low range met reverse *Cluster wat ure, km, petrol kwantiteit aan dui. *Bak wat 360kg kan dra en kan tip *Plek agter vir hak wat meer as 400kg kan sleep. *En nog hope meer Ons bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en wil meer uitvind, kontak my Leon by 795 - show phone - 9
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Hier is 'n side-x-side wat jy baie gaan geniet en wat jou die al jou geld gaan vat nie. Die Rebel 400 is die perfekte balans tussen bekostigbaarheid en bou gehalte. Die Rebel 400 het ondermeer: *4x4, 2x4 *High, low range met reverse *Cluster wat ure, km, petrol kwantiteit aan dui. *Bak wat 360kg kan dra en kan tip *Plek agter vir hak wat meer as 400kg kan sleep. *En nog hope meer Ons bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en wil meer uitvind, kontak my Leon by 079 550 4249
R 104.950
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.