PLAASBESTUURDER - AD POSTED BY SCHALK NEZAR IN KLERKSDORP

‘n Gevestigde boerdery in die Wolmaransstad/Klerksdorp area is opsoek na ‘n ervare plaasbestuurder. Vereistes: · Verkieslik tussen die ouderdom van 25-35; · ‘n Uitgebreide kennis oor veebestuur en die plant van gewasse (sonneblom, mielies, ens.); · Goeie meganiese vaardighede. Slegs kandidate wat aan die minimum kriteria voldoen sal vir hierdie pos oorweeg word. ‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied afhangende van die kandidaat se kwalifikasies en ondervinding. Om aansoek te doen rig u volledige CV aan schalk.nezar@gmail.com Indien u nie binne twee weke genooi word vir ‘n onderhoud nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Die reg om nie hierdie posisie te vul nie word voorbehou.

3.00/5

3 reviews

Add to your favorite ads
PLAASBESTUURDER - Ad posted by Schalk Nezar
loading
Price: R 0,00
R 0,00
3118906
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.