PRAKTIESE REBEL 400 BESKIKBAAR IN ALIWAL NORTH
As jy in die mark is vir 'n side-x-side wat al jou werk op jou plaas kan doen sonder boo of baa, wat bekostigbaar is en jou nie in die steek gaan laat nie, is die Rebel 400 vir jou. Die Rebels het 'n goeie naam vir homself in Suid-Afrika gemaak. Hy sal definitief 'n groot aanwins vir jou plaas wees. Sy spesifikasies sluit in: *2015 Rebel 400 *4x4 2x4 met high en low range *Bak kan tip *Hak kan op gesit word *Het 'n CVT ratkas *Kan 400kg sleep en 300kg dra Ons bied: *Inruilings *Finansiering *Aflewering As jy belangstel kontak my Leon by 079 550 424 9
4.00/5
1 reviews
Price:
R 79.900,00
R 79.900,00
Contact
CONTACT