-
loading
Ads with pictures

Sy baie


Top sales list sy baie

Springs (Gauteng)
Groen indian ring nek baie mooi versorg.kry nie tyd om verdir andag te gee nie dis n wuifie met hok en als wat sy nodig het
R 900
See product
South Africa
Baie mak ryperd.adila is baie vriendlike n kinderperd.Trek kar enkel en dubble.Geskik vir kinders vn 5jaar oud,ook n goeie teel merrie 12jaar oud met n microchip en sy is nu dragtig sy vul desember.Sy ruiter is nu op di oomlik is 7jaar oud.n Baie hartseer vekoper
See product
South Africa
Baie mooi border collie teef 1 jaar oud soek na nuwe huis,sy lief vir kinders speel bal en lief vir stap aan band.Baie liefde vol en sag geaard.Sy is gratis soek net goeie huis vir haar.
R 1
See product
Vryburg (North West)
Sy het n houding wat skrik vir niks.. sy is vol lewe en het baie wilskrag.. sy is 3 jaar oud en 14h hoog..
R 5
See product
South Africa
Sy is halter mak baie liefde vol en mak eet uit hand en kom as jy roep sy is nie rybaar nie moet ingebreek word mense kan my whatsapp op vir meer pics
See product
Pretoria (Gauteng)
Sy is 3 maande oud kort nog 1 inspuiting soek R2300 vir haar bly naby montana sy het n baie oulike persoonlikheid.Ons mag haar nie meer hou nie ons trek.asb bel my 825 - show phone - 5
See product
South Africa
Baie lekker ry perd sys 14.2 h en is sterk op haar bene sys baie fiks.bok skop of byt nie en klim horsebox maklik. Kinders sal ha kan ry maar sy is nie n dooie perd nie*
See product
Pretoria (Gauteng)
Baie mooi pedi ram is so 2 jaar oud kan self sy kleintjies kom kyk gee rerig baie mooi kinders ek soek R2500 neg.
See product
Delmas (Mpumalanga)
sy naam is Sky hy is 5 jaar oud hy is 14.1H baie mooi houding Een van my beste perde hy ry met halter sonder saal kan ook met saal en toom gery word ek ry hom sonder toom want hy is so mooi geleerd
R 14
See product
South Africa
BAIE SPELERIG EN GEHOORSAAM SOEK 'N LIEFDEVOLLE HUIS. SY IS 2 JAAR OUD.EK MOET IN 'N WOONSTEL GAAN WOON EN KAN HAAR ONGELUKKIG NIE SAAM NEEM NIE.
See product
Pretoria (Gauteng)
Baie mooi hondtjie eetgoed sal hom vir sy eerste inspuiting vat
See product
Bloemfontein (Free State)
Baie pragtig, oulik en liefdevol. 6 Wekies oud. Ingeënt en ontwurm. Sy mamma is n silwer dapple. Opsoek na n goeie huis vir hom.
R 2.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Abby is 4 jaar oud. Sy is baie mooi en baie mak. Sy is rybaar en lekker vinnig. Sy is lekker vris gebou en is nogals oorheersend. Sy is nie vir eemand wat net begin ry nie en baie fyngevoelig. Sy het n saal en toom en n halter en n vliee masker. Skakel op 072 429 3067
R 5.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
Die merrie is baie besonders sy is gehoorsaam met enige iemand wat op haar rug sit. Sy is +- 5jaar oud en so 15hh. Sy is baie mooi geskool. Lekker ryperd vir uitritte en liefdevol.
R 5
See product
South Africa
Ek het 'n baie oulike opregte langbeen foxterrier om weg te gee. Moet ongelukkig van hom ontslae raak as gevolg van veranderde omstandighede. Hy is slegs 10 maande oud en dus nog baie jonk. Ek het 'n veearts boekie wat al sy nodige inspuiting geskiedenis toon. Hy is baie vriendelik en is 'n lekker speelerige en energieke hond. Ek soek asb 'n goeie huis vir hom waar hy genoeg aandag sal kry of dalk 'n ander hond wat hom kan besig hou. Kontak my asb indien u belangstel. Ooh ja sy naam is Roof.
See product
Delmas (Mpumalanga)
14.0 hand hoog baie warm ry baie leker sy leer mooi en gou sy die regte perd vir boeresport ek nou besig om ha te leer boeresport/western games ry ha naam is destination
R 6
See product
Potchefstroom (North West)
4 jaar oud. Baie oulik en het baie outrides met haar gedoen... Sy is n lieflike perdjie en sy hou van ry.
R 3.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Ek het 1 pragtige katjie sys regtig vol lewe en baie spelerig sy eet. En drink self sy soek n baie liefdevolle huis whtasapp my op 619 - show phone -
See product
Parys (Free State)
Naam bles Ouder dom sept 6jaar 2019 Gesnut Hoogte 15 hh Ras arabier x reun Loop in veld, rybaar maar soek nog ervra ruiter kinders het hom gery. Maar verkies dat ervra ruier hom ry glo hy sal baie baie lekker ry perd wees, Of self uithourit perd sy pa is op volbloed arabier. Sy ma arabier boerperd x. Kan my bel of whatapp Parys 0796008834 R12 000
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Ek het 2 reen perde (fries +/- 9 jaar is 15hh)(Anglo arabier theroubrede +/-5jaar is 16hh) en Dan 2 merrie 1 Kan dalk preg wees het haar by n Baie mooi fries gehaat maar sy is n fries/boerperd x sy is so 4jaar en is 15.5hh Dan di ander merrie is n kinder perd sy is so 15hh Die 3saal en toom wat by elk by Kom rede hoekom ek nou Allis laat gaan is my kind gaan January Johannesburg toe om sy trad tedoen Dan is daar ni Meer iemand wat hul ry en die nodag aandag tegee ni kontak 0735209248
R 35.000
See product
South Africa
Hi almal. Net 1 oor. ñ bruine (wyfie). Sy is opreg. Sy is baie klein. Enige iemand wat belangstel, sy is R Skakel gerus op of .
See product
South Africa
Ek het een chocolate kortbeen worsie, sy is baie spelerig en liefdevol. Sy is sacbr geregesteerd, ingeent, en ontwurm. Sy is nou 10 weke oud
R 1.500
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Appeloosa reun 12 jaar oud  15.2 hh  Baie mak en betroubare ryperd hy gedra hom baie mooi op uit ritte  Hy spring maklik 1 meter en is  rustig in die skou ring   Hy kan n swaar ruiter dra hy is n mooi fris perd. Sy kondisie is baie mooi Is eerder geskik vir bitjie meer ervare ruiter  Hy skop of byt glad nie  Kontak Winnie Vanderbijlpark
See product
Warmbad (Limpopo)
JP Arabier reun 5 jaar oud 14.2 hande hoog Jp is geskik vir enige ruiter,hy is ingebreuk en rybaar hy loop tans buite sonder skoene en doen beeswerk en lekker uit ry ritte, kan met halter gery word, hy is n baie oulike perd en soek n huis waar sy eienaar hom sal lief he, ek het net te veel perde kan nie aan almal aandag gee nie. kontak my asb indien belangstel. Hy het n paspoort boekie al sy spuite is op datum.
R 6.500
See product
Witbank (Mpumalanga)
Bubbles is 2 jaar oud, hy is halter mak en kan aan hom gevat word. Hy kort baie aandag maar is liefdevol en beried om te leer. Hy het n saal maar kort n mat en steps. Hy het n halter en n band. Hy het n toom halter en n bit maar kort n band. Sy kam en n vliee masker. Sy prys is onderhandelbaar. Skakel op 072 429 3067
R 3.500
See product
Brits (North West)
Ek het n baie oulike boerperd x fries merrie skrik vir niks dogter van 12 ry haar sy is 15h en 10j baie oulik op outrides. Net ernstige kopers asb kan fotos stuur.
R 6
See product
South Africa
2.5 jaar oud. Baie goeie waghond. Uitstekend met kinders. Geen probleem met ander honde nie. Sy is baie gefrustreerd in die dorp. Alleenlik na iemand op 'n plot of plaas.
R 1
See product
South Africa
Foxterrier teef amper 4 maande gratis vir goeie huis. Sy is baie lieftallig maar ook baie lewendig. Toe ons haar gekry het sou ons net 2 maande in die woonstel wees waar na ons na ñ huis met ñ erf sou trek. Dinge het skeef geloop en ons honde vriend sal nie so lank sonder ñ tuin kan wees waar hy na hartelus kan speel nie
See product
Brakpan (Gauteng)
hi almal ek is opsoek na n babba woeffie vir my seuntjie vir sy verjaarsdag..ek ht ni baie geld ni so vra asb ni te duur of dalk skenk... ek is van brakpan... my seuntjie word 6 nou di 23 ste en hy wil graag n woeffie he... asb as iema d dalk kan help asb whatsup my asb 735 - show phone - baie danki leke daggi
See product
South Africa
Crabbet arab merrie amper 4 jaar 14;2Hh.Bay roan. Onder saal maar is nog onervare. Sy het in n ryskool gewerk en is baie oulik met klein kinders.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.