-
loading
Ads with pictures

Baie en


Top sales list baie en

Springs (Gauteng)
Groen indian ring nek baie mooi versorg.kry nie tyd om verdir andag te gee nie dis n wuifie met hok en als wat sy nodig het
R 900
See product
South Africa
Baie gesonde, sterk, baie lewendig en vriendelik. Uitstekende temperament en uitgaande persoonlikhede. Hulle word gebruik om alledaagse geluide en is daagliks hanteer. Uitstekende met ander diere en kinders. Hulle is ingeënt op die hoogte van hul eerste inenting (Parvo), flead behulp Frontline sproei, en is ontwurm
R 3.000
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Baie mooi en gesond.Het 3 oranje, 1 wit, 1 rooi en 4 blou krewe beskikbaar.Skakel of whatsApp my op 0765991470.Geen smse nie.
See product
Bloemfontein (Free State)
Baie pragtig, oulik en liefdevol. 6 Wekies oud. Ingeënt en ontwurm. Sy mamma is n silwer dapple. Opsoek na n goeie huis vir hom.
R 2.000
See product
Upington (Northern Cape)
Baie mooi 18 maande oue miniatuur perd hings. Hy eet uit jou hand Merrie 1 jaar oud.R4000 elk
R 4.000
See product
Rustenburg (North West)
2 basset honde 1 reun en 1 teef klaar uitgegroei om weg te gee vir n goeie huis.Hulle is baie liefdevol en hou baie van kinders.Rede is gaan verhuis na kleiner plek.
See product
Cape Town (Western Cape)
Stunning,pragtige wit,baie liefdevol en spelerige wit Morkies...mama is Klein tiepe Yorkie en pappa is miniatuur Maltese...ingespuit en ontwurm
See product
South Africa
Ek het 24 baie moi vers en bull kallers bonsmara brahmaan simentaller beefmaster en angus kallers ek het 10 verse en 24 bullietjies pryse is onderhandelbaar met hoeveelheid kallers vanaf R2750 kontak andries by 0832348485 of ryno by 0732093730
R 2.750
See product
Paarl (Western Cape)
3 Blue australorp haanne en 1 hen 1 australorp/Brahma haan 3 australorp/Brahma henne 5/6 maande oud, baie mooi en gemaklik met mense
R 250
See product
Villiers (Free State)
Hi ek is opsoek na ' n baie mak kinderperd merrie of ' n reun perd, in my pryslyn van R en onder asb, in Bethlehem, Vereeniging, Frankfort, Delmas, Vrede, Heilbron Omgewing asb ! Bel of sms of whatsapp my maar as jy ' n perd het !
R 5
See product
South Africa
pony so - 16 jaar oud regte perd vir n begin ruiter hy is baie gehoorsaam hy het geen slegte maniere nie kontak my op vir fotos en meer inligting oor die pony
See product
South Africa
Het u asb dalk n perd om weg te gee vir kinders asb het weiding en sal baie mooi die perd versorg asb
See product
Vereeniging (Gauteng)
Goeie kinder ry perd baie mak met n saal en toom + _ 7 jaar oud gelding goeie perd vir begin ruite R
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Hi opsoek na enige ou beddegoed en handdoeke wat julle nie meer gebruik nie.Dit is vir vier voet kinders asb.Hulle het mar kan nooit genoeg he met die koue weer nie.Dit sal baie waardeur word.Sal dit self kom haal kontak my net asb.
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Is op soek na drie volwasse ganse, twee wyfies en een mannetjie.Ons sal hul baie mooi oppas.
R 300
See product
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier
R 15
See product
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier. Courier moet self gereel word asb.
R 15
See product
Nylstroom (Limpopo)
Volwasse mannetjie hamster met n groot hok, bal en baie bybehore
R 500
See product
Ceres (Western Cape)
5 x Swartkop Persie ooie en een jong blou rammetjie. Ooie het baie mooi sterte Kontak my gerus vir meer inligting 0711371329
R 18.000
See product
South Africa
Woltafel 3.0 x 1.5m vir R; Stukkies tafel 2.4 x 1.0m R; Pote wat onder tafel invou. Nuwe hortjiesvloere wat skuins gesaag is, baie sterker produk. Ons doen ook hortjiesvloere vanaf R880 vir 1.5 x 1.5m Gaan na facebook "Avontuur Implemente"
R 2.500
See product
South Africa
Baie mak ryperd.adila is baie vriendlike n kinderperd.Trek kar enkel en dubble.Geskik vir kinders vn 5jaar oud,ook n goeie teel merrie 12jaar oud met n microchip en sy is nu dragtig sy vul desember.Sy ruiter is nu op di oomlik is 7jaar oud.n Baie hartseer vekoper
See product
Boksburg (Gauteng)
Baie mooi seun en dogtertjie Spelerig en baie lief vir kinders Ingeent en ontwurm Gebruik al die sand Eet pellets op hulle eie 762 - show phone - 8
See product
South Africa
Baie lekker ry perd sys 14.2 h en is sterk op haar bene sys baie fiks.bok skop of byt nie en klim horsebox maklik. Kinders sal ha kan ry maar sy is nie n dooie perd nie*
See product
South Africa
Baie mooi border collie teef 1 jaar oud soek na nuwe huis,sy lief vir kinders speel bal en lief vir stap aan band.Baie liefde vol en sag geaard.Sy is gratis soek net goeie huis vir haar.
R 1
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Baie liefdevolle en vol energie.soek baie aandag en n goeie huis asb whatsapp my 723 - show phone - 4
See product
Pretoria (Gauteng)
Baie mooi boston terrier reuntjies 2500 en teefies 2600 opreg die wonderlikste honde ooit hulle het persoonlikheid en karakter en leer ongelooflik vinnag kontak my vir meer vrae en fotos op 797 - show phone - ek het whats app ook
See product
Heidelberg-Gauten (Gauteng)
Baie mooi en speelfol en gewoond an kinders bel of whatsapp vir meer fotos en inligting
See product
Rustenburg (North West)
Baie cute bassit/anatoliese mix hondjies baie spelerig en liefdevol.
See product
Standerton (Mpumalanga)
Baie mak en ry baie lekker. 5 jaar oud. Ongeveer 14hh. R5000 kontak 073 617 4725
See product
Ekangala (Mpumalanga)
Baie mooi Damara lammers van so 8 mnd oud. 7 ooi lammers en 1 wit ram. Regtig n baie geharde skaap ras wat inheems is aan ons land. Geskik vir ons land se klimaat. Kom kyk gerus. Mariska 0764571214
R 11.500
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.